Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RSG gesprek voor tjailatyd, die Boetmans & die Internet
RSG gesprek voor tjailatyd, die Boetmans & die Internet [boodskap #30952] Do, 25 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag inniglike dank en waardering uitspreek vir die uitsaai
vir die pragtige program, asook die oop manier van gesprek van
deelnemers. Interessant hoe radio programme vinniglik opgespoor
word wat na die internet verwys.

Sekere gedeeltes van Fillipense 2 bevat interessante advies. Die
verwysing in Kahlil Gibran se boek, Die Profeet, na die skakels
van 'n ketting, kom handig te pas. Dit kan dieselfde skakel
wees.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: RSG gesprek voor tjailatyd, die Boetmans & die Internet [boodskap #31100 is 'n antwoord op boodskap #30952] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
jan[5]  is tans af-lyn  jan[5]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
ANC OP SY BESTE, OP RSG
Vorige onderwerp: Afrikaanse jurken
Volgende onderwerp: Re - Helderberg & Saam vir ‘n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 08:10:01 MGT 2024