Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - Helderberg & Saam vir ‘n beter toekoms
Re - Helderberg & Saam vir ‘n beter toekoms [boodskap #30996] Vr, 26 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger beplan 'n TV onderhoud met lugvaartkundiges, en
andere om bg. saak te debatteeer.

Wil graag voorstel dat hierdie saak oopgehou word, todat hierdie
inligting gedeel word, heel moontlik teen die einde van hierdie
jaar. Miskien moontlik, maar hoogs onwaarskynlik, teen Maart
2001. Om 'n meer akkurate beeld te vorm.

Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Re: Re - Helderberg & Saam vir ‘n beter toekoms [boodskap #30997 is 'n antwoord op boodskap #30996] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger, sal jy vir ons laat weet waneer jy op TV verskyn? Ek
sal
van my vriende aansê om te kyk en vir my te laat weet. Alle
sukses vir
jou.

Die hele Helderbergstorie skok my, maar wat my verbaas is dat
die Amerikaanse media nog nie die storie opgetel het nie. Ek
het nog nerens hier daarvan gelees nie. Waar het die vlug nou
weer begin, Duitsland? En toe
Taiwan om? Wat n gekkespul en n bedrogstorie en n klad op
Suid-Afrika se naam!
Pat

reisiger wrote in article
...
> Die reisiger beplan 'n TV onderhoud met lugvaartkundiges, en
> andere om bg. saak te debatteeer.
>
> Wil graag voorstel dat hierdie saak oopgehou word, todat hierdie
> inligting gedeel word, heel moontlik teen die einde van hierdie
> jaar. Miskien moontlik, maar hoogs onwaarskynlik, teen Maart
> 2001. Om 'n meer akkurate beeld te vorm.
>
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Re - Helderberg & Saam vir ‘n beter toekoms [boodskap #31040 is 'n antwoord op boodskap #30996] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

PAT wrote:

> Die hele Helderbergstorie skok my, maar wat my verbaas is dat
> die Amerikaanse media nog nie die storie opgetel het nie.

Die oorspronklike neerstort van die vliegtuigwas wel op die TV, onthou
ek nog. Dit het
mos sommer so voor 'n klomp toeriste op
die strand neergestort. Maar jy is reg, ek het
nog niks van die huidige kontroversie oor die
Helderberg selfs hier in die Kanadese koerante
gesien nie. Wonder hoekom dit nie nuus maak
nie.

Gloudina
Re: Re - Helderberg [boodskap #31069 is 'n antwoord op boodskap #30996] So, 28 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Ferdi Greyling
wrote:
> On Sat, 27 May 2000 09:16:04 GMT, Nospa...@please.net (Brollox)
> wrote:

Ek het my in die tyd van die *ongeluk* reeds verwonder hoe kom die beriggewing
oor die Helderberg het so baie quick verstom .....
'n nuw ondersoek ? Ek glo nie daaraan nie daar bestaan ook nou in die nuwe S.A.
'n doofpot so groot as die gat naby Kimberly. Die waarheid bly letterlik
*onder water*
P&L

>
> > op die vlugopnemer verwysings na "Boy George" wat glo na 'n
Re: Re - Helderberg & Saam vir ‘n beter toekoms [boodskap #31108 is 'n antwoord op boodskap #30996] Ma, 29 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Alles goed en wel,maar wat dink julle eerlik sal die uiteinde van die saak
wees?Daar is miljoene rande se eise wat teen die SAL ingestel gaan word,en gaan
die huidige regime dit toelaat dat die SAL ,wat alreeds sukkel, daardeur
gekelder word of sal hulle dalk politieke munt uit die saak kan slaan,ek vra
maar net?

reisiger wrote:

> Die reisiger beplan 'n TV onderhoud met lugvaartkundiges, en
> andere om bg. saak te debatteeer.
>
> Wil graag voorstel dat hierdie saak oopgehou word, todat hierdie
> inligting gedeel word, heel moontlik teen die einde van hierdie
> jaar. Miskien moontlik, maar hoogs onwaarskynlik, teen Maart
> 2001. Om 'n meer akkurate beeld te vorm.
>
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
Vorige onderwerp: RSG gesprek voor tjailatyd, die Boetmans & die Internet
Volgende onderwerp: Re: Re - Helderberg & Saam vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:38:11 MGT 2024