Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daar's 'n nuwe girl innie dorp...
Daar's 'n nuwe girl innie dorp... [boodskap #30895] Di, 23 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Akuji  is tans af-lyn  Akuji
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Menere en Maninne,

Ng's is nie 'n nuwe ding vir my nie, maar 'n Afrikaanse een wel! Dit is so
verfrissend om my eie BOERE taal op 'n ng te sien.
Moet my nie verkeerd verstaan nie. Ek het nie 'n probleem met die soutie
taal nie, maar my ingebore moedertaal is soveel lekkerder om te gebruik.

Gaan julle omgee as ek by hierdie ng aansluit?
Re: Daar's 'n nuwe girl innie dorp... [boodskap #30896 is 'n antwoord op boodskap #30895] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MeesterPhat  is tans af-lyn  MeesterPhat
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hier's so bietjie raad:
'n Ene "@HOME" gaan jou binne die volgende 24 uur beskuldig van rassisme,
jou uit tart en na haarself as "die tannie . . " verwys (ja, ons is al baie
verveeld hiermee). Sy gaan jou vertel watse kak mens jy is, slegs omdat jy
'n wit afrikaans sprekende persoon is.

Gedurende daardie selfde tyd gaan 'n ene "PROPACEM" met haar saam stem en
jou probeer beindruk met sy Godshoee Afrikaans.

Dan gaan Ferdi Greyling (grilling) ook sy snot in die pot gooi. Maar hy's
dom, so jy hoef nie te veel oor hom te bekommer nie.

Welkom!!

"Akuji" skryf in boodskap news:8ge3kh$634@godzilla.ast.co.za...
> Menere en Maninne,
>
> Ng's is nie 'n nuwe ding vir my nie, maar 'n Afrikaanse een wel! Dit is so
> verfrissend om my eie BOERE taal op 'n ng te sien.
> Moet my nie verkeerd verstaan nie. Ek het nie 'n probleem met die soutie
> taal nie, maar my ingebore moedertaal is soveel lekkerder om te gebruik.
>
> Gaan julle omgee as ek by hierdie ng aansluit?
>
Re: Daar's 'n nuwe girl innie dorp... [boodskap #30938 is 'n antwoord op boodskap #30895] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 May 2000 10:03:57 +0200, "Akuji" wrote:

Hello Squirrel!
In drag die keer?

nie skrik vir kabouters nie. Daar is egter beter dinge in die lewe om oor[/color]
> te praat as wie's wit en wie's nie. Maar aangesien dié ng
> "soc.culture.south-africa.afrikaans" genoem is, moet ons seker maar
> redekawel met die souties. En hoekom eindig Afrikaners se gesprekke altyd
> in rassistiese redekawelings?
> Is dit nie erg genoeg dat hulle ons boere/vroue/kinders uitmoor nie? Moet
> ons nog ons ink mors op hulle?>>
Re: Daar's 'n nuwe girl innie dorp... [boodskap #30939 is 'n antwoord op boodskap #30895] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Akuji  is tans af-lyn  Akuji
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het deur alles gelees wat julle klom kwytraak, en ek kan net opsom dat ek
nie skrik vir kabouters nie. Daar is egter beter dinge in die lewe om oor
te praat as wie's wit en wie's nie. Maar aangesien dié ng
"soc.culture.south-africa.afrikaans" genoem is, moet ons seker maar
redekawel met die souties. En hoekom eindig Afrikaners se gesprekke altyd
in rassistiese redekawelings?
Is dit nie erg genoeg dat hulle ons boere/vroue/kinders uitmoor nie? Moet
ons nog ons ink mors op hulle?

MeesterPhat skryf in boodskap news:dZCW4.447$mq.17400@news.iol.ie...
> Hier's so bietjie raad:
> 'n Ene "@HOME" gaan jou binne die volgende 24 uur beskuldig van rassisme,
> jou uit tart en na haarself as "die tannie . . " verwys (ja, ons is al baie
> verveeld hiermee). Sy gaan jou vertel watse kak mens jy is, slegs omdat jy
> 'n wit afrikaans sprekende persoon is.
>
> Gedurende daardie selfde tyd gaan 'n ene "PROPACEM" met haar saam stem en
> jou probeer beindruk met sy Godshoee Afrikaans.
>
> Dan gaan Ferdi Greyling (grilling) ook sy snot in die pot gooi. Maar hy's
> dom, so jy hoef nie te veel oor hom te bekommer nie.
>
> Welkom!!
>
>
> "Akuji" wrote in message
> news:8ge3kh$634@godzilla.ast.co.za...
>> Menere en Maninne,
>>
>> Ng's is nie 'n nuwe ding vir my nie, maar 'n Afrikaanse een wel! Dit is
> so
>> verfrissend om my eie BOERE taal op 'n ng te sien.
>> Moet my nie verkeerd verstaan nie. Ek het nie 'n probleem met die soutie
>> taal nie, maar my ingebore moedertaal is soveel lekkerder om te gebruik.
>>
>> Gaan julle omgee as ek by hierdie ng aansluit?
>>
>
Re: Daar's 'n nuwe girl innie dorp... [boodskap #30940 is 'n antwoord op boodskap #30895] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Akuji skryf in boodskap news:8gg1q9$637@godzilla.ast.co.za...
> Is dit nie erg genoeg dat hulle ons boere/vroue/kinders uitmoor nie? Moet
> ons nog ons ink mors op hulle?
>
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ek dink ek gaan van jou hou ........... :-)
Re: Daar's 'n nuwe girl innie dorp... [boodskap #30978 is 'n antwoord op boodskap #30895] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Akuji  is tans af-lyn  Akuji
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dis maklik om van iemand te hou, maar nie so maklik om iemand te aanvaar
nie. Ek het eers by die soc.penpals... ng gesels, maar ek verkies om my
taal te gebruik. Ek gaan egter nie betrokke raak by rassistiese chit-chat
nie. My vingers ken nie hulle perke as ek eers emosioneel raak nie...!

Tobie skryf in boodskap news:8gh94b$e7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Akuji wrote in message
news:8gg1q9$637@godzilla.ast.co.za...
>> Is dit nie erg genoeg dat hulle ons boere/vroue/kinders uitmoor nie? Moet
>> ons nog ons ink mors op hulle?
>>
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> ek dink ek gaan van jou hou ........... :-)
>
Re: Daar's 'n nuwe girl innie dorp... [boodskap #30979 is 'n antwoord op boodskap #30895] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gtifan  is tans af-lyn  Gtifan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Waaroor wil jy praat ?

Akuji skryf in boodskap news:8gj6mc$di1@godzilla.ast.co.za...
> Dis maklik om van iemand te hou, maar nie so maklik om iemand te aanvaar
> nie. Ek het eers by die soc.penpals... ng gesels, maar ek verkies om my
> taal te gebruik. Ek gaan egter nie betrokke raak by rassistiese chit-chat
> nie. My vingers ken nie hulle perke as ek eers emosioneel raak nie...!
>
>
> Tobie wrote in message
> news:8gh94b$e7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Akuji wrote in message
> news:8gg1q9$637@godzilla.ast.co.za...
>>> Is dit nie erg genoeg dat hulle ons boere/vroue/kinders uitmoor nie?
> Moet
>>> ons nog ons ink mors op hulle?
>>>
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>> ek dink ek gaan van jou hou ........... :-)
>>
>
Vorige onderwerp: Boertjie : Volksvreemdes
Volgende onderwerp: Aangename Kennis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:17:24 MGT 2024