Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boertjie : Volksvreemdes
Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30889] Di, 23 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
John Tomas[1]  is tans af-lyn  John Tomas[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ditto!

Ek wens net dat elke wit man en vrou en kind hier in hierdie land kon trots
wees op die feit van Afrikaner wees. In die woorde van Dr. Malan: "Glo in
jou God. Glo in jou volk. Glo in jouself."
Dis een plek waar die regering nie gefaal het nie - baie witmense voel
deesdae mos skaam om hulle herkoms te erken - kyk maar hoe baie praat eerder
engels as Afrikaans...Of dring nie op Afrikaans aan nie. Dis maar eintlik
al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
minderheid...
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30890 is 'n antwoord op boodskap #30889] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[5]  is tans af-lyn  jan[5]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
DIE VIERKLEUR SA WEER WAPPER
wrote in message
news:392AEAA7.60528DFF@eskom.co.za...
> Jy maak my siek met jou gekerm oor reg en geregtigheid,daar bestaan nie so iets
> hier by ons ,maar jy behoort mos te weet,want dis mos hoekom jy wegehardloop
> het?
> Nou kan jy lekker daar anderkant sit en al die sappige stories van wat die
> apartheidsvarke nou weer met die arme volksvreemdes aanvang en al die
> rassistiese opmerkings wat die boere maak veroordeel.
>
> So terloops ,dis mos net witmense wat rassiste kan wees.
> Boertjie
>
> @home.com wrote:
>
>> Ferdi Greyling wrote:
>>
>>> On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas"
>>> wrote:
>>>
>>> >> eintlik
>>>> al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
>>>> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
>>>> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
>>>> minderheid...>>
>>>
>>> Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
>>> Afrikaans praat!!!
>>
>> En as mens moet oordeel na die kwaliteit van die Afrikaansvan die outjies op
>> hierdie nuusgroep wat dreig "om te baklei"
>> dan weet jy dat as dit van hulle afhang, Afrikaans 'n vroeg
>> dood sal sterf. Ek dink "julle" moet julle prioriteite reg
>> kies: red eers julle taal, dan julle ewige siele, en bekommer
>> julle dan oor die land waar die SA landsburgers nou in reg
>> en geregtigheid probeer saamleef, sonder die ou etiketjies
>> wat julle hulle gedurende die apartheidsdae wou aansteek.
>>
>> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30923 is 'n antwoord op boodskap #30889] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
99.3 -- 104.2 fm

jan wrote:

> DIE VIERKLEUR SA WEER WAPPER
> wrote in message
> news:392AEAA7.60528DFF@eskom.co.za...
>> Jy maak my siek met jou gekerm oor reg en geregtigheid,daar bestaan nie so
> iets
>> hier by ons ,maar jy behoort mos te weet,want dis mos hoekom jy
> wegehardloop
>> het?
>> Nou kan jy lekker daar anderkant sit en al die sappige stories van wat die
>> apartheidsvarke nou weer met die arme volksvreemdes aanvang en al die
>> rassistiese opmerkings wat die boere maak veroordeel.
>>
>> So terloops ,dis mos net witmense wat rassiste kan wees.
>> Boertjie
>>
>> @home.com wrote:
>>
>>> Ferdi Greyling wrote:
>>>
>>>> On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> eintlik
>>>> >al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet
> die
>>>> >meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te
> baklei...
>>>> >Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van
> die
>>>> >minderheid...>>
>>>>
>>>> Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
>>>> Afrikaans praat!!!
>>>
>>> En as mens moet oordeel na die kwaliteit van die Afrikaansvan die
> outjies op
>>> hierdie nuusgroep wat dreig "om te baklei"
>>> dan weet jy dat as dit van hulle afhang, Afrikaans 'n vroeg
>>> dood sal sterf. Ek dink "julle" moet julle prioriteite reg
>>> kies: red eers julle taal, dan julle ewige siele, en bekommer
>>> julle dan oor die land waar die SA landsburgers nou in reg
>>> en geregtigheid probeer saamleef, sonder die ou etiketjies
>>> wat julle hulle gedurende die apartheidsdae wou aansteek.
>>>
>>> Die Ruiter in die Nag
>>
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30924 is 'n antwoord op boodskap #30889] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Vir julle wat so tekere gaan oor mense wat Engels of Nederlands hier
gebruik: gaan lees die NG se 'charter'. Dit sê duidelik dat enigiemand in
enige taal kan skryf oor Afrikaans of goed wat met Afrikaans/Afrikaners te
doen het. O, julle't nie geweet die NG het 'n 'charter' nie? Soek in
NorthernLight of Google of DejaNews na 'newsroup charter'. Dit sal julle
dalk bietjie 'Net-iket ook leer.

Dries

John Tomas wrote in message ...
> Ditto!
>
> Ek wens net dat elke wit man en vrou en kind hier in hierdie land kon trots
> wees op die feit van Afrikaner wees. In die woorde van Dr. Malan: "Glo in
> jou God. Glo in jou volk. Glo in jouself."
> Dis een plek waar die regering nie gefaal het nie - baie witmense voel
> deesdae mos skaam om hulle herkoms te erken - kyk maar hoe baie praat eerder
> engels as Afrikaans...Of dring nie op Afrikaans aan nie. Dis maar eintlik
> al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
> minderheid...
>
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30925 is 'n antwoord op boodskap #30889] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
http://www.sas.upenn.edu/African_Studies/Listserv/afk_nsg.ht ml
RE"ELS
-----

Soc.culture.afrikaans sal 'n ongemodereerde nuusgroep wees, dus sal dit
enige persoon vry staan om na hierdie nuusgroep te pos. Vryheid om te pos
beteken egter ook om verantwoordelikheid te aanvaar vir wat u pos. Alle
artikels wat gepos word behoort (hoe verwyder ookal) op een of ander wyse
met suidelike Afrika, Afrikaans of Afrikaanssprekendes verband te hou.
Beledigings, "flames" of onnodige kritiek van 'n groep of persoon word ten
sterkste ontmoedig. Lees asseblief die "netiquette" re"els in
news.announce.newusers voordat u u eerste artikel aan enige nuusgroep pos,
en behou u te alle tye by hierdie re"els wanneer u artikels pos.

TALE
----

Artikels sal hoofsaaklik in Afrikaans, Nederlands/Vlaams en Engels wees.
Artikels in ander tale word ook verwelkom om sodoende die uitruiling van
inligting met die wydste gehoor moontlik te bewerkstellig.

Dries Venter schreef in berichtnieuws
8gha0n$etm$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir julle wat so tekere gaan oor mense wat Engels of Nederlands hier
> gebruik: gaan lees die NG se 'charter'. Dit sê duidelik dat enigiemand in
> enige taal kan skryf oor Afrikaans of goed wat met Afrikaans/Afrikaners te
> doen het. O, julle't nie geweet die NG het 'n 'charter' nie? Soek in
> NorthernLight of Google of DejaNews na 'newsroup charter'. Dit sal julle
> dalk bietjie 'Net-iket ook leer.
>
> Dries
>
> John Tomas wrote in message ...
>> Ditto!
>>
>> Ek wens net dat elke wit man en vrou en kind hier in hierdie land kon trots
>> wees op die feit van Afrikaner wees. In die woorde van Dr. Malan: "Glo in
>> jou God. Glo in jou volk. Glo in jouself."
>> Dis een plek waar die regering nie gefaal het nie - baie witmense voel
>> deesdae mos skaam om hulle herkoms te erken - kyk maar hoe baie praat
> eerder
>> engels as Afrikaans...Of dring nie op Afrikaans aan nie. Dis maar eintlik
>> al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
>> meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
>> Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
>> minderheid...
>>
>
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30964 is 'n antwoord op boodskap #30889] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink on moet miskien die vierkleur verander na 'n SPIERWIT vlag.

Krokkie

jan wrote in message ...
> DIE VIERKLEUR SA WEER WAPPER
> wrote in message
> news:392AEAA7.60528DFF@eskom.co.za...
>> Jy maak my siek met jou gekerm oor reg en geregtigheid,daar bestaan nie
so
> iets
>> hier by ons ,maar jy behoort mos te weet,want dis mos hoekom jy
> wegehardloop
>> het?
>> Nou kan jy lekker daar anderkant sit en al die sappige stories van wat die
>> apartheidsvarke nou weer met die arme volksvreemdes aanvang en al die
>> rassistiese opmerkings wat die boere maak veroordeel.
>>
>> So terloops ,dis mos net witmense wat rassiste kan wees.
>> Boertjie
>>
>> @home.com wrote:
>>
>>> Ferdi Greyling wrote:
>>>
>>>> On Tue, 23 May 2000 10:15:37 +0200, "John Tomas"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> eintlik
>>>> >al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet
> die
>>>> >meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te
> baklei...
>>>> >Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van
> die
>>>> >minderheid...>>
>>>>
>>>> Maar daar is dan meer "nie wit-"Afrikaanssprekers as wit mense wat
>>>> Afrikaans praat!!!
>>>
>>> En as mens moet oordeel na die kwaliteit van die Afrikaansvan die
> outjies op
>>> hierdie nuusgroep wat dreig "om te baklei"
>>> dan weet jy dat as dit van hulle afhang, Afrikaans 'n vroeg
>>> dood sal sterf. Ek dink "julle" moet julle prioriteite reg
>>> kies: red eers julle taal, dan julle ewige siele, en bekommer
>>> julle dan oor die land waar die SA landsburgers nou in reg
>>> en geregtigheid probeer saamleef, sonder die ou etiketjies
>>> wat julle hulle gedurende die apartheidsdae wou aansteek.
>>>
>>> Die Ruiter in die Nag
>>
>
Re: Boertjie : Volksvreemdes [boodskap #30965 is 'n antwoord op boodskap #30889] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2000 22:31:35 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:

hier by ons ......>>>[/color]

Kode vir "ons is uitgevang en in die bek geruk"

,
Vorige onderwerp: Engels op die groep!!
Volgende onderwerp: Daar's 'n nuwe girl innie dorp...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:02:47 MGT 2024