Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boere bo
Boere bo [boodskap #30912] Wo, 24 Mei 2000 00:00
Stephan van der Merwe  is tans af-lyn  Stephan van der Merwe
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi daar alle Afrikaners

Ek is 'n student aan die grootste Afrikaanse universiteit in die wêreld
besig met my tweede jaar in Rekenaar ingenieurswese. As daar enige iemand is
was graag met my enige iets in afrikaans wil deel e-pos my asseblief. Ek is
lief vir my taal en trots daarop

Groete
Vorige onderwerp: halwe kaasneus
Volgende onderwerp: Vir Meester Phat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 06:07:49 MGT 2024