Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Wolf oor Afrikaans
Vir Wolf oor Afrikaans [boodskap #30903] Di, 23 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
John Tomas[1]  is tans af-lyn  John Tomas[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wel, ek weet dat Afrikaans as vak aangebied word by die Universiteit Leipzig
in Duitsland.
Re: Vir Wolf oor Afrikaans [boodskap #30904 is 'n antwoord op boodskap #30903] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan maar opkyk na die duitsers,kyk waar was hulle gewees en hulle het
opgestaan,volgens siener sal hulle nog 'n groot rol speel.

John Tomas wrote:

> Wel, ek weet dat Afrikaans as vak aangebied word by die Universiteit Leipzig
> in Duitsland.
Re: Vir Wolf oor Afrikaans [boodskap #30905 is 'n antwoord op boodskap #30903] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
4

John Tomas wrote:

> Wel, ek weet dat Afrikaans as vak aangebied word by die Universiteit Leipzig
> in Duitsland.
Re: Vir Wolf oor Afrikaans [boodskap #30986 is 'n antwoord op boodskap #30903] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roker  is tans af-lyn  Roker
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
John Tomas wrote in article
...
> Wel, ek weet dat Afrikaans as vak aangebied word by die Universiteit Leipzig
> in Duitsland.
>

En ek het gehoor by sekere skole in Duitsland kan skoliere ook Afrikaans
leer. En ek weet vir 'n feit dat die Universiteit Moskou ook 'n Arikaanse
departement het.
Re: Vir Wolf oor Afrikaans [boodskap #31022 is 'n antwoord op boodskap #30903] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Roker wrote in message
...

> En ek het gehoor by sekere skole in Duitsland kan skoliere ook Afrikaans
> leer. En ek weet vir 'n feit dat die Universiteit Moskou ook 'n Arikaanse
> departement het.

In die Mail & Guardian van 23 Desember 1999 verskyn daar 'n
artikel van John Matshikiza . Dit gaan oor 'n onderhoud wat hy
gevoer het met ene Ivetta Gerasimchuk, die wenner van 'n
opstel-kompetisie, en student aan die Universiteit van Moskou.

Die titel van die wen-opstel: Dictionary of the Winds.

Hier volg 'n uittreksel uit die artikel:

But there was also the reality of the academic life that had
moulded her. Apart from an interest in philosophy and science,
she was also studying Afrikaans, of all languages, at the
Institute of International Relations of Moscow State University.
Had she been to South Africa? I asked. No. Was she ever likely
to go there, and therefore have a need for that language? No.
So why Afrikaans?

The answer is that the remnants of the Soviet system are still
firmly in place. The state had a policy of language quotas
designed to feed their sophisticated diplomatic (read espionage)
apparatus. Language training was not a question of choice, but
of fulfilling the needs of the state.

So poor Ivetta Gerasimchuk, bright as she is, had no choice but
to prepare herself for a role in the Soviet Union's support for
the struggle against apartheid. Except that she is now living in
a post-Soviet world, in the post-apartheid era.

Listen to the Wind.

Einde van aanhaling.

Swart Simon
Vorige onderwerp: Re: Dutchmen/Boers ... arrogance!
Volgende onderwerp: Re - e-poste aan die reisiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:16:36 MGT 2024