Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - e-poste aan die reisiger
Re - e-poste aan die reisiger [boodskap #30966] Do, 25 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil hoogstens aanraai enige persone, insluitend aanhangers,
indien enige, wat 'n e-pos boodskap aan die reisiger wil stuur,
dit verkieslik as hier 'n nuwe bydrae te lewer, in die formaat:
Aan Reisiger - ....

Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wat interessant gevind word, is hoe daar in die Media, oor die
hele politieke spektrum, na die woord "reisiger" verwys word in
artikels wat in koerante verskyn.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Re: Re - e-poste aan die reisiger [boodskap #30999 is 'n antwoord op boodskap #30966] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Bongoman  is tans af-lyn  Bongoman
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 25 May 2000 16:41:46 -0700, reisiger
wrote:

> Wil hoogstens aanraai enige persone, insluitend aanhangers,
> indien enige, wat 'n e-pos boodskap aan die reisiger wil stuur,
> dit verkieslik as hier 'n nuwe bydrae te lewer, in die formaat:
> Aan Reisiger - ....
>
> Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wat interessant gevind word, is hoe daar in die Media, oor die
> hele politieke spektrum, na die woord "reisiger" verwys word in
> artikels wat in koerante verskyn.
>
> Hoop dit help.
> Saam vir 'n beter toekoms.
> Een vir almal en Almal vir een.
>
>
>
>
Nou nie dat ek brand om e-pos aan reisiger te stuur nie. Ek dink
hoeka eerder hy's 'n INSITTENDE. Plus hy't 'n hoop nuttelose
bagasie. Wat Help Om Hom Pienk en Plesierig te Hou.

By VoolBaat Drank.
Vorige onderwerp: Vir Wolf oor Afrikaans
Volgende onderwerp: Re: Gatvol vir rassiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:48:53 MGT 2024