Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Keuses keuses
Keuses keuses [boodskap #2984] Ma, 24 November 2003 17:07 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, ek was vandag in 'n restaurant waar een van die poeding keuses
Fennel roomys was! Ek het nie die moed gehad om dit te bestel nie. Ons
het mos 'n tyd gelede oor eienaardige roomys geure gepraat. Ook oor
wat fennel is afrikaans is......

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #2991 is 'n antwoord op boodskap #2984] Di, 25 November 2003 00:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Katryn, ek was vandag in 'n restaurant waar een van die poeding keuses
> Fennel roomys was! Ek het nie die moed gehad om dit te bestel nie. Ons
> het mos 'n tyd gelede oor eienaardige roomys geure gepraat. Ook oor
> wat fennel is afrikaans is......

Dit klink vreeslik interessant. Ek dink nou nog aan jou peper roomys.
Die fennel (knol of bol of iets of anders onthou ek nog het Roely ons
vertel) kan dalk heel lekker wees, want dit het mos 'n redelike
anyserige smaak? Dit kan gesonde roomys wees om te eet as jy olik
voel?
;-))
Re: Keuses keuses [boodskap #2996 is 'n antwoord op boodskap #2991] Di, 25 November 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ed85sv0m06r6q69vs0hpdfto25h43pb7v8@4ax.com...
>
> Dit klink vreeslik interessant.

Ja, mee eens! Maar klinkt ook wel een beetje gevaarlijk, ik kan me
voorstellen,Lorinda, dat je aarzelde.

Ek dink nou nog aan jou peper roomys.
> Die fennel (knol of bol of iets of anders onthou ek nog het Roely ons
> vertel) kan dalk heel lekker wees, want dit het mos 'n redelike
> anyserige smaak? Dit kan gesonde roomys wees om te eet as jy olik
> voel?
> ;-))
>
Ze noemen het bij ons een venkelknol, maar het is volgens mij eigenlijk een
bol, omdat hij uit laagjes bestaat, net als een ui bijvoorbeeld.
Hebben jullie wel eens kaneelijs geproefd? Dat is verrukkelijk.

Roely
Re: Keuses keuses [boodskap #3002 is 'n antwoord op boodskap #2996] Wo, 26 November 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>>
> Ze noemen het bij ons een venkelknol, maar het is volgens mij eigenlijk een
> bol, omdat hij uit laagjes bestaat, net als een ui bijvoorbeeld.
> Hebben jullie wel eens kaneelijs geproefd? Dat is verrukkelijk.
>

Venkel! Dis die woord... ek sal dit probeer onthou. Ek het nog nie
kaneel roomys probeer nie, maar dit klink lekker. Daar is net iets
omtrent die idee van venkel roomys wat nie heeltemaal reg is nie.

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3003 is 'n antwoord op boodskap #2991] Wo, 26 November 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Dit klink vreeslik interessant. Ek dink nou nog aan jou peper roomys.
> Die fennel (knol of bol of iets of anders onthou ek nog het Roely ons
> vertel) kan dalk heel lekker wees, want dit het mos 'n redelike
> anyserige smaak? Dit kan gesonde roomys wees om te eet as jy olik
> voel?
> ;-))

Ek hou van die woord 'olik'... Ek gaan dit kwistig gebruik in die
toekoms. Anyserige smaak of nie, ek weet nie of ek reg is vir venkel
roomys nie. Dalk sal ek iemand anders moet oortuig om dit te bestel en
dan 'n bietjie probeer..

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3006 is 'n antwoord op boodskap #3002] Wo, 26 November 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311261327.25c9f30a@posting.google.com...
>
> Venkel! Dis die woord... ek sal dit probeer onthou. Ek het nog nie
> kaneel roomys probeer nie, maar dit klink lekker. Daar is net iets
> omtrent die idee van venkel roomys wat nie heeltemaal reg is nie.

Het klinkt inderdaad een beetje naar andijvie-ijs, dat zou mij toch ook niet
bekoren, maar vanwege de anijssmaak van venkel zou ik dat ijs toch weleens
willen proberen. Waar heb je dat overigens gegeten? In Ierland?

Roely
Re: Keuses keuses [boodskap #3008 is 'n antwoord op boodskap #3003] Do, 27 November 2003 04:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Terwyl ons van gegeurde kosse praat - ek het onlangs die heerlikse "bunny
chow" in Durban ge-eet. Dit was 'n wegneem ene waar die vulsel (lams-kerrie)
en die brood geskei was.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311261330.2568905b@posting.google.com...
> Katryn skryf in boodskap news:...
>> Dit klink vreeslik interessant. Ek dink nou nog aan jou peper roomys.
>> Die fennel (knol of bol of iets of anders onthou ek nog het Roely ons
>> vertel) kan dalk heel lekker wees, want dit het mos 'n redelike
>> anyserige smaak? Dit kan gesonde roomys wees om te eet as jy olik
>> voel?
>> ;-))
>
> Ek hou van die woord 'olik'... Ek gaan dit kwistig gebruik in die
> toekoms. Anyserige smaak of nie, ek weet nie of ek reg is vir venkel
> roomys nie. Dalk sal ek iemand anders moet oortuig om dit te bestel en
> dan 'n bietjie probeer..
>
> Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3009 is 'n antwoord op boodskap #3008] Do, 27 November 2003 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...
> Terwyl ons van gegeurde kosse praat - ek het onlangs die heerlikse "bunny
> chow" in Durban ge-eet. Dit was 'n wegneem ene waar die vulsel (lams-kerrie)
> en die brood geskei was.
>

Hoe was dit geskei? Apart bedien? Is die idee van 'n bubby chow dan
nie juis dat die kerrie in die halfbrood moet wees nie?

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3013 is 'n antwoord op boodskap #3006] Do, 27 November 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ludwig  is tans af-lyn  Ludwig
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
In Afrikaans is dit vinkel, venkel is Nederlands. Tuinsentrum of
tuinbousentrum is korrekte Afrikaans.


"Roely" skryf in boodskap news:bq37bh$1ua8i2$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311261327.25c9f30a@posting.google.com...
>
> Venkel! Dis die woord... ek sal dit probeer onthou. Ek het nog nie
> kaneel roomys probeer nie, maar dit klink lekker. Daar is net iets
> omtrent die idee van venkel roomys wat nie heeltemaal reg is nie.

Het klinkt inderdaad een beetje naar andijvie-ijs, dat zou mij toch ook niet
bekoren, maar vanwege de anijssmaak van venkel zou ik dat ijs toch weleens
willen proberen. Waar heb je dat overigens gegeten? In Ierland?

Roely
Re: Keuses keuses [boodskap #3015 is 'n antwoord op boodskap #3009] Vr, 28 November 2003 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
J a- maar wanneer dit 'n wegneem-ene is dan skei jy dit aanvanklik - anders
sit jy met 'n "soggy" bunny...
(Soos wanneer jy strooptoebroodtjies skooltoe gekry het ...)

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311270842.37ed02f4@posting.google.com...
> "Ben" skryf in boodskap news:...
>> Terwyl ons van gegeurde kosse praat - ek het onlangs die heerlikse "bunny
>> chow" in Durban ge-eet. Dit was 'n wegneem ene waar die vulsel (lams-kerrie)
>> en die brood geskei was.
>>
>
> Hoe was dit geskei? Apart bedien? Is die idee van 'n bubby chow dan
> nie juis dat die kerrie in die halfbrood moet wees nie?
>
> Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3016 is 'n antwoord op boodskap #3006] Vr, 28 November 2003 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> Het klinkt inderdaad een beetje naar andijvie-ijs, dat zou mij toch ook niet
> bekoren, maar vanwege de anijssmaak van venkel zou ik dat ijs toch weleens
> willen proberen. Waar heb je dat overigens gegeten? In Ierland?
>
> Roely

Nee, dit was op 'n spyskaart in 'n restaurant hier in Londen. Ek het
dit nie bestel nie. Ek was te lafhartig (my rooierige hare tenspyt:-))

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3017 is 'n antwoord op boodskap #3013] Vr, 28 November 2003 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ludwig" skryf in boodskap news:...
> In Afrikaans is dit vinkel, venkel is Nederlands. Tuinsentrum of
> tuinbousentrum is korrekte Afrikaans.
>

Baie dankie. Vinkel vinkel vinkel. Maar dis nie my skuld as dit net
Roely is wat my probeer help nie. Dit mag dalk die gevolg hê dat my
kennis van Nederlands eersdaags my Afrikaans sal oortref.

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3018 is 'n antwoord op boodskap #3015] Vr, 28 November 2003 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...
> J a- maar wanneer dit 'n wegneem-ene is dan skei jy dit aanvanklik - anders
> sit jy met 'n "soggy" bunny...
> (Soos wanneer jy strooptoebroodtjies skooltoe gekry het ...)

Ek het nooit strooptoebroodtjies skooltoe gekry nie. My ouers was van
die vrugte en oatcake brigade. Stroop was definitief uit die bose:-)

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3021 is 'n antwoord op boodskap #3018] Vr, 28 November 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het op skool die ander ouens se toebroodjies gesteel - en verdomp, ons
het nooit vrugte en oatcake raakgesteel nie.
(So, as jy 'n broer gehad het, was hy bepaald nie in ons klas nie... ;-) )

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311280809.77d819f5@posting.google.com...
> "Ben" skryf in boodskap news:...
>> J a- maar wanneer dit 'n wegneem-ene is dan skei jy dit aanvanklik - anders
>> sit jy met 'n "soggy" bunny...
>> (Soos wanneer jy strooptoebroodtjies skooltoe gekry het ...)
>
> Ek het nooit strooptoebroodtjies skooltoe gekry nie. My ouers was van
> die vrugte en oatcake brigade. Stroop was definitief uit die bose:-)
>
> Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3027 is 'n antwoord op boodskap #3021] Sa, 29 November 2003 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Ons het op skool die ander ouens se toebroodjies gesteel - en verdomp, ons
> het nooit vrugte en oatcake raakgesteel nie.
> (So, as jy 'n broer gehad het, was hy bepaald nie in ons klas nie... ;-) )

LOL. Ek moes dalk toebroodjies gesteel het, dan sou ek jou
strooptoebroodjie analogie verstaan het. Ek het nie 'n broer nie, ons
was almal meisies. Jy was mos nou onlangs in Natal, waar was jy?

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3036 is 'n antwoord op boodskap #3027] So, 30 November 2003 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Umhlanga. Ongelooflike billike verblyf - aanvanklik gedink dis 'n
bedrogspul - maar omdat dit buite seisoen wat het ek minder as R250 pd vir
'n s slp/kamer opset betaal. Natuurlik buite seisoen. Weer was hemels -
nooit bo 30C nie - en die seebriese - veral vroegaand, doen iets aan my.
By die afrit bly ek altyd oor in 'n gastehuis op Hilton - buite
Maritzburg - mal oor die Middelande/Misbelt.
Durban se waterfront is stadig maar seker besig om pos te vat - dit het
bepaald baie meer potensiaal as Kaapstad - ek weet nie wat die vertraging
teweegbring nie.

"Lorinda" wrote in message
news:4f858c51.0311290810.601c8e9f@posting.google.com...
> "Jonas" skryf in boodskap news:...
>> Ons het op skool die ander ouens se toebroodjies gesteel - en verdomp, ons
>> het nooit vrugte en oatcake raakgesteel nie.
>> (So, as jy 'n broer gehad het, was hy bepaald nie in ons klas nie... ;-) )
>
> LOL. Ek moes dalk toebroodjies gesteel het, dan sou ek jou
> strooptoebroodjie analogie verstaan het. Ek het nie 'n broer nie, ons
> was almal meisies. Jy was mos nou onlangs in Natal, waar was jy?
>
> Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3039 is 'n antwoord op boodskap #3036] So, 30 November 2003 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...

> By die afrit bly ek altyd oor in 'n gastehuis op Hilton - buite
> Maritzburg - mal oor die Middelande/Misbelt.
> Durban se waterfront is stadig maar seker besig om pos te vat - dit het
> bepaald baie meer potensiaal as Kaapstad - ek weet nie wat die vertraging
> teweegbring nie.
>

Ek ken Maritzburg (en Hilton) goed, ek het daar grootgeword. Wat doen
hulle met Durban se waterfront? Ek was baie jare laas daar, maar ek
onthou dit goed. Ek het juis vanmiddag daaraan gedink toe ek langs die
see loop (ek is op die oomblik in Brighton). Dit val my altyd op hoe
die waterfront in Suid-Afrika (winkels, "gewaagde" poskaarte, dinge
wat te koop was soos skulpe, rock sticks ens.) so op die model van die
Engelse seaside town geskoei was.

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3042 is 'n antwoord op boodskap #3039] So, 30 November 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Nov 2003 08:04:30 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> "Ben" skryf in boodskap news:...
>
>> By die afrit bly ek altyd oor in 'n gastehuis op Hilton - buite
>> Maritzburg - mal oor die Middelande/Misbelt.
>> Durban se waterfront is stadig maar seker besig om pos te vat - dit het
>> bepaald baie meer potensiaal as Kaapstad - ek weet nie wat die vertraging
>> teweegbring nie.
>>
>
> Ek ken Maritzburg (en Hilton) goed, ek het daar grootgeword. Wat doen
> hulle met Durban se waterfront? Ek was baie jare laas daar, maar ek
> onthou dit goed. Ek het juis vanmiddag daaraan gedink toe ek langs die
> see loop (ek is op die oomblik in Brighton). Dit val my altyd op hoe
> die waterfront in Suid-Afrika (winkels, "gewaagde" poskaarte, dinge
> wat te koop was soos skulpe, rock sticks ens.) so op die model van die
> Engelse seaside town geskoei was.
>
> Lorinda

En wanneer was jy laas in Suid Afrika, Lorinda?
Jy het seker nog familie hier?

D
Re: Keuses keuses [boodskap #3044 is 'n antwoord op boodskap #3039] Ma, 01 Desember 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die eerste fase van die Durban-waterfront het beslag gekry by die Royla
Yatch Clug - oorkant die Esplanade.
Die hawehoof waar my geliefde "Thirsty's" is word verwyd - om groter
vragskepe in te laat. Die tweede fase vind daar plaas - maar die wyermaak
van die haweingang sal dinge ietwat vertraag.
Was jy op Voortrekker Lorinda? (Hulle smelt klaarblyklik nou saam met Gerrit
Maritz.)

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311300804.2814519f@posting.google.com...
> "Ben" skryf in boodskap news:...
>
>> By die afrit bly ek altyd oor in 'n gastehuis op Hilton - buite
>> Maritzburg - mal oor die Middelande/Misbelt.
>> Durban se waterfront is stadig maar seker besig om pos te vat - dit het
>> bepaald baie meer potensiaal as Kaapstad - ek weet nie wat die vertraging
>> teweegbring nie.
>>
>
> Ek ken Maritzburg (en Hilton) goed, ek het daar grootgeword. Wat doen
> hulle met Durban se waterfront? Ek was baie jare laas daar, maar ek
> onthou dit goed. Ek het juis vanmiddag daaraan gedink toe ek langs die
> see loop (ek is op die oomblik in Brighton). Dit val my altyd op hoe
> die waterfront in Suid-Afrika (winkels, "gewaagde" poskaarte, dinge
> wat te koop was soos skulpe, rock sticks ens.) so op die model van die
> Engelse seaside town geskoei was.
>
> Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3045 is 'n antwoord op boodskap #3044] Ma, 01 Desember 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Dec 2003 14:34:40 +0200, "Jonas" wrote:

> Die eerste fase van die Durban-waterfront het beslag gekry by die Royla
> Yatch Clug - oorkant die Esplanade.
> Die hawehoof waar my geliefde "Thirsty's" is word verwyd - om groter
> vragskepe in te laat. Die tweede fase vind daar plaas - maar die wyermaak
> van die haweingang sal dinge ietwat vertraag.

Ek verstaan nie die rede waarom die ingang van die besigste hawe in
Afrika, wyer gemaak word nie. Wanneer 'n groot skip daar deur beweeg,
is daar steeds myle (seemyle natuurlik:-) water om dit. En ek twyfel
of daar skepe is wat nie daar kan ingaan nie. Soos reeds gesê, is dit
die besigste hawe in Afrika, en dus op 'n uiters besige roete. En
indien dit nodig was, sou dit lankal gedoen gewees het.
Dit alles vorm natuurlik die feit dat dit werklik 'n eiland gaan wees.
uShaka Island. Indien jy die beplanning bestudeer, sal jy sien dat
dit beoog word, een van die veiligste plekke in Durban te wees.
Wat verstaanbaar is, omdat dit buitelandse toeriste moet lok.
Dit pas my natuurlik, want ek beoog om binnekort daar te woon:-)))

DD
Re: Keuses keuses [boodskap #3046 is 'n antwoord op boodskap #3042] Ma, 01 Desember 2003 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:tacksvcp0qc3ver6na184muun1qe6r31du@4ax.com...
> En wanneer was jy laas in Suid Afrika, Lorinda?
> Jy het seker nog familie hier?
>
> D

Geen familie nie - almal terug in Ierland of oor die wêreld versprei, bv.
een van my susters gee klas by die universiteit van Cracow ens.
Ek was seker omtrent 13 jaar gelede laas in Suid-Afrika.

Lorinda
Re: Keuses keuses [boodskap #3047 is 'n antwoord op boodskap #3044] Ma, 01 Desember 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bqfcgo$5oo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die eerste fase van die Durban-waterfront het beslag gekry by die Royla
> Yatch Clug - oorkant die Esplanade.
> Die hawehoof waar my geliefde "Thirsty's" is word verwyd - om groter
> vragskepe in te laat. Die tweede fase vind daar plaas - maar die wyermaak
> van die haweingang sal dinge ietwat vertraag.
> Was jy op Voortrekker Lorinda? (Hulle smelt klaarblyklik nou saam met Gerrit
> Maritz.)

Wat is die tweede fase?

Nee, ek was op Pietermaritzburg Girls High

Lorinda
Durban poison :-) [boodskap #3055 is 'n antwoord op boodskap #3045] Di, 02 Desember 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:on4nsv0pg203kmh9kdqtcis290f0jrcajg@4ax.com...
> Dit pas my natuurlik, want ek beoog om binnekort daar te woon:-)))
>

Gaan jy ook 'n surfboard kry en een van daai vans met spray paint tonele van
ou LP omslae koop?:-)

Lorinda
Re: Durban poison :-) [boodskap #3056 is 'n antwoord op boodskap #3055] Di, 02 Desember 2003 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> "DD" wrote in message
>> Dit pas my natuurlik, want ek beoog om binnekort daar te woon:-)))
>>
> Gaan jy ook 'n surfboard kry en een van daai vans met spray paint tonele van
> ou LP omslae koop?:-)

LOL! Ek sien dit nou. En gaan hy gaan sulke liewe Jesus sandale dra,
en met 'n groot kom water langs sy 'van' waar hy dan gaan begin met sy
voetewassery industrie as hy klaar gesurf het?
So al rokend aan sy Durban poison...
;-)))
Re: Keuses keuses [boodskap #3063 is 'n antwoord op boodskap #3047] Wo, 03 Desember 2003 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Heelwat info op die net beskikbaar - o.a.:
http://www.kzn.org.za/kzn/news/388.xml

"Lorinda" wrote in message
news:3fcb9fee$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bqfcgo$5oo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die eerste fase van die Durban-waterfront het beslag gekry by die Royla
>> Yatch Clug - oorkant die Esplanade.
>> Die hawehoof waar my geliefde "Thirsty's" is word verwyd - om groter
>> vragskepe in te laat. Die tweede fase vind daar plaas - maar die wyermaak
>> van die haweingang sal dinge ietwat vertraag.
>> Was jy op Voortrekker Lorinda? (Hulle smelt klaarblyklik nou saam met
> Gerrit
>> Maritz.)
>
> Wat is die tweede fase?
>
> Nee, ek was op Pietermaritzburg Girls High
>
> Lorinda
>
Re: Durban poison :-) [boodskap #3068 is 'n antwoord op boodskap #3056] Wo, 03 Desember 2003 22:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:rr4qsvkocrcol6pati8eatp5em2qhm870j@4ax.com...
>
> LOL! Ek sien dit nou. En gaan hy gaan sulke liewe Jesus sandale dra,
> en met 'n groot kom water langs sy 'van' waar hy dan gaan begin met sy
> voetewassery industrie as hy klaar gesurf het?
> So al rokend aan sy Durban poison...
> ;-)))

Daai voetewas beeld bly jou nog altyd by...:-) Sy het haarself definitief
oortref met daai een.....

Lorinda
Re: Durban poison :-) [boodskap #3069 is 'n antwoord op boodskap #3068] Wo, 03 Desember 2003 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Daai voetewas beeld bly jou nog altyd by...:-) Sy het haarself definitief
> oortref met daai een.....


Ja, en een van die dae gaan DD seker 'n hele paar nukes na my kant toe
stuur as ek so aangaan om hom te terg? :-))
Re: Durban poison :-) [boodskap #3072 is 'n antwoord op boodskap #3069] Wo, 03 Desember 2003 23:02 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:4tpssvgmipvclg931oep5de2575jhjbg6m@4ax.com...
>
>
> Ja, en een van die dae gaan DD seker 'n hele paar nukes na my kant toe
> stuur as ek so aangaan om hom te terg? :-))

Ek dink DD sal okay wees, maar ek weet nie so mooi van Speedy Gonzales
nie...:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Iere
Volgende onderwerp: Re: 'Race case' tests equity court
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:02:34 MGT 2024