Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iere
Iere [boodskap #2992] Di, 25 November 2003 13:13 na volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Why are Irish folk songs so gloomy?
While rooting for my ancestry in Ireland, I found the answer to this time
old question. As if the potato famine of the 1840s wasn't enough, before
that there was defeat by the Protestant English, introduction of harsh penal
laws and 'plantation' of English settlers. This particular episode was
sealed with the virtual genocide of the Irish by that great democrat, the
fanatically reformist Oliver Cromwell and his Roundhead army.

At the siege of Drogheda, he personally instructed his troops to "spare no
man, woman or child." Those who did survive were dispatched as slaves in
English slaving ships to Barbados. Many Irish names and customs survive on
dinky Montserrat island. Before Cromwell it was the Normans (soon after 1066
and all that) who hacked their way through the Celtic chieftainships to
found most of the major towns. And before them it was the terrible Vikings
whose feared longships came silently up the rivers to pillage, rape and
plunder.

While plundering the abbeys, which they found to be laughably soft targets,
they invented the 'death angel': a Viking wielding two battle axes would
hack though the ribcage of a kneeling monk, compliantly waiting for his head
to be chopped off, and rip his lungs out his back. The poor abbot's last
breath would set his lungs aflutter, like pathetic, bleedingwings.

Between 455, when St Patrick broke the spiritual power of Celtic druids to
found a Christian dynasty, and the arrival of the Vikings around 800, things
were relatively bloodless.

And then there was all that trouble in 1916 with Michael Collins and Eamon
de Valera and the boys in the Dublin Post Office, followed by civil war and
British reprisals in the 1920s. Fourteen of the leaders were shot, but
finally Collins and De Valera went on to lead the Irish Free State republic.
See the 'Great Irish pub crawl' starting on page 123. Fiddle-de-dee!

From the editor (Getaway - Nov 2003)
Re: Iere [boodskap #3000 is 'n antwoord op boodskap #2992] Wo, 26 November 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...
> Why are Irish folk songs so gloomy?

> See the 'Great Irish pub crawl' starting on page 123. Fiddle-de-dee!
>
> From the editor (Getaway - Nov 2003)

En die Great Irish Pub Crawl lei natuurlik direk na gloomy folk songs
later..:-)

(Ook maar goed Gloudina het nie hierdie stuk gesien nie... op 'n
afrikaanse nuusgroep..)

Lorinda
Re: Iere [boodskap #3007 is 'n antwoord op boodskap #3000] Do, 27 November 2003 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
'n Gesegde bly my by oor die Iere:
"Their wars are merry but their songs are sad ..."

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311261317.285ac4b0@posting.google.com...
> "Ben" wrote in message
news:...
>> Why are Irish folk songs so gloomy?
>
>> See the 'Great Irish pub crawl' starting on page 123. Fiddle-de-dee!
>>
>> From the editor (Getaway - Nov 2003)
>
> En die Great Irish Pub Crawl lei natuurlik direk na gloomy folk songs
> later..:-)
>
> (Ook maar goed Gloudina het nie hierdie stuk gesien nie... op 'n
> afrikaanse nuusgroep..)
>
> Lorinda
Re: Iere [boodskap #3010 is 'n antwoord op boodskap #3007] Do, 27 November 2003 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...
> 'n Gesegde bly my by oor die Iere:
> "Their wars are merry but their songs are sad ..."

:-) As die wars maar merry was. Nie veel merriment daaromtrent wat ek
al gesien het nie.

Lorinda
Re: Iere [boodskap #3014 is 'n antwoord op boodskap #3010] Vr, 28 November 2003 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
My fout - die volledige gesegde is: "The Irish must be mad, their wars are
merry and their songs are sad ..."
(Verkalkte breinare moet liefs nie lig opgeneem word nie;-) )

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311270844.3c1e565d@posting.google.com...
> "Ben" wrote in message
news:...
>> 'n Gesegde bly my by oor die Iere:
>> "Their wars are merry but their songs are sad ..."
>
> :-) As die wars maar merry was. Nie veel merriment daaromtrent wat ek
> al gesien het nie.
>
> Lorinda
Re: Iere [boodskap #3019 is 'n antwoord op boodskap #3014] Vr, 28 November 2003 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...
> My fout - die volledige gesegde is: "The Irish must be mad, their wars are
> merry and their songs are sad ..."
> (Verkalkte breinare moet liefs nie lig opgeneem word nie;-) )

Van Iere gepraat, ek sien Gerry Adams het sy setel in Wes Belfast
behou in hierdie week se verkiesing.

Lorinda
Re: Iere [boodskap #3022 is 'n antwoord op boodskap #3019] Vr, 28 November 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My beste blootstelling aan hom was 'n "Hardtalk" onderhoud op BBC so +/- 5
weke gelede - ek was positief beindruk met hom.

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311280823.8024012@posting.google.com...
> "Ben" wrote in message
news:...
>> My fout - die volledige gesegde is: "The Irish must be mad, their wars are
>> merry and their songs are sad ..."
>> (Verkalkte breinare moet liefs nie lig opgeneem word nie;-) )
>
> Van Iere gepraat, ek sien Gerry Adams het sy setel in Wes Belfast
> behou in hierdie week se verkiesing.
>
> Lorinda
Re: Iere [boodskap #3028 is 'n antwoord op boodskap #3022] Sa, 29 November 2003 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> My beste blootstelling aan hom was 'n "Hardtalk" onderhoud op BBC so +/- 5
> weke gelede - ek was positief beindruk met hom.
>

Sinn Fein het oor die algemeen baie goed gedoen in die verkiesing, al
het die DUP naturlik gewen - die Britse setel verdeling het dit
verseker. Ek dink hulle (die Engelse) is deesdae nogal spyt daaroor.
Hulle was eers soos 'n familie wat hoog ontsteld was dat hulle rebelse
tiener seun op die ouderdom van 15 daarop aangedring het om die huis
te verlaat. Deesdae is hulle ontsteld dat die ander middeljarige seun
weier om die huis te verlaat en al hoe eienaardiger word.

Lorinda
Re: Iere [boodskap #3034 is 'n antwoord op boodskap #3028] So, 30 November 2003 03:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
My indruk is dat die Republikeine besig is om toenemende internasionale
simpatie te win. (Miskien iets met Clinton se pogings te doen.)

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311290816.64c5007d@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> My beste blootstelling aan hom was 'n "Hardtalk" onderhoud op BBC so +/- 5
>> weke gelede - ek was positief beindruk met hom.
>>
>
> Sinn Fein het oor die algemeen baie goed gedoen in die verkiesing, al
> het die DUP naturlik gewen - die Britse setel verdeling het dit
> verseker. Ek dink hulle (die Engelse) is deesdae nogal spyt daaroor.
> Hulle was eers soos 'n familie wat hoog ontsteld was dat hulle rebelse
> tiener seun op die ouderdom van 15 daarop aangedring het om die huis
> te verlaat. Deesdae is hulle ontsteld dat die ander middeljarige seun
> weier om die huis te verlaat en al hoe eienaardiger word.
>
> Lorinda
Re: Iere [boodskap #3041 is 'n antwoord op boodskap #3034] So, 30 November 2003 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:...
> My indruk is dat die Republikeine besig is om toenemende internasionale
> simpatie te win. (Miskien iets met Clinton se pogings te doen.)

Die Amerikaners was die Republikeine altyd goed gesind (hulle het
nogal altyd die meeste geld daarvandaan gekry, daar is baie Iere in
die VSA), maar wereld opinie het verander omdat die Engelse van mening
verander het. Daar was 'n tyd toe net die Protestante kant van die
saak gestel was, en die Engelse groot druk op ander lande uitgeoefen
het om dieselfe te doen. Toe gaan daardie yslike bom in die finasiele
distrik van Londen af, die Japanese en ander banke dreig om Parys toe
te trek en die volgende dag was die Engelse saam met die Republikeine
langs die tafel. Die koerante het ook toe dadelik hulle deuntjie
verander, skielik het die Katolieke 'n punt gehad ens. Mense was nogal
baie verward daaroor om mee te begin. Ongelukkig hoe meer die Engelse
hulle probeer wegstoot het hoe meer het die DUP ondersteuners begin
klou - al daardei jare se propaganda kon nie skielik ongedaan gemaak
word nie.

Lorinda
Re: Iere [boodskap #3049 is 'n antwoord op boodskap #3041] Di, 02 Desember 2003 01:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Die Amerikaners was die Republikeine altyd goed gesind (hulle het

You don't say!!
;-)))

Jou kennis en insig oor die politiek daar is deksels interessant,
Lorinda. Nog nog nog!!!
;-)
Is dit nie interessant die die term "republikeins" hier in Amerika so
heel ander betekenis het as daar by julle nie? Dit fassineer my nog
altyd. Ook die feit dat wat ons hier in Amerika verstaan as
"liberalisme" of selfs liberaal, is heel anders as in Engeland? Of so
dink ek in elkgeval.

So gepraat - Nou die dag het ek 'n interessante boek gesien by Barnes
and Nobel, oor die geskiedenis van die Demokratiese party hier in
Amerika. Maar toe vang my oog iets anders, en vergeet ek skoon van
die boek of die naam. Ai, nou is ek nogal spyt. Dalk moet ek weer
daar gaan koffie drink en dalk spring die boek uit na my! ;-)
Re: Iere [boodskap #3052 is 'n antwoord op boodskap #3049] Di, 02 Desember 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:umpnsv84be64qr75vujv11es0aldllqjk9@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Die Amerikaners was die Republikeine altyd goed gesind (hulle het
>
> You don't say!!
> ;-)))
>

LOL! Hmmm. Ek hoop hulle is nie die Amerikaanse republikeine goedgesind
volgende jaar nie...:-) Ek maak op jou staat Katryn!

Lorinda
Re: Iere [boodskap #3053 is 'n antwoord op boodskap #3049] Di, 02 Desember 2003 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:umpnsv84be64qr75vujv11es0aldllqjk9@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>
> So gepraat - Nou die dag het ek 'n interessante boek gesien by Barnes
> and Nobel, oor die geskiedenis van die Demokratiese party hier in
> Amerika. Maar toe vang my oog iets anders, en vergeet ek skoon van
> die boek of die naam. Ai, nou is ek nogal spyt. Dalk moet ek weer
> daar gaan koffie drink en dalk spring die boek uit na my! ;-)

Enige verskoning vir koffie ...:-) Tog 'n baie goeie verskoning, moet ek sê.
As jy die naam van die boek uitvind laat my ook asseblief weet. Ek moet
ongelukkig vir 'n ruk uit boekwinkels wegbly, want "Waterstones" het die
laaste tyd 'n 50-50 vennoot in my salaris geword:-)

Lorinda
Re: Iere [boodskap #3060 is 'n antwoord op boodskap #2992] Di, 02 Desember 2003 23:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ben" skryf in boodskap news:bpvkh7$g0o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Why are Irish folk songs so gloomy?


Over Ieren gesproken: ik lees nu een boek van Joseph O'Connor: Inishowen.
Kennen jullie dat?

Roely
Re: Iere [boodskap #3066 is 'n antwoord op boodskap #3060] Wo, 03 Desember 2003 22:19 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bqj8sb$22dga6$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> "Ben" wrote in message
> news:bpvkh7$g0o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Why are Irish folk songs so gloomy?
>
>
> Over Ieren gesproken: ik lees nu een boek van Joseph O'Connor: Inishowen.
> Kennen jullie dat?
>
> Roely
>
>

Ja, ek het baie van die boek gehou, veral die humor. Hy is een van Ierland
se bekendste skrywers. Hy het ook 'n tyd vir die Dublin Sunday Tribune
geskryf. Het jy ooit Y8s=+! (Yeats is dead) gelees? Hy was die redakteur
daarvan (dit was 'n spanpoging tussen 'n hele klomp skrywers )

Lorinda
Vorige onderwerp: Verdere koerantopskrifte van die toekoms
Volgende onderwerp: Keuses keuses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:09:19 MGT 2024