Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » boesak
Re: boesak [boodskap #30699 is 'n antwoord op boodskap #30505] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 23:53:26 GMT, @home.com wrote:

[/color]
>> Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
>> ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
>> baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
>> hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
>> it.
>>
>
> So, my liewe Charles van der Wath, kom ons kyk
> nou maar net na EEN HONDERD jaar van geskiedenis
> van die vasteland van Europa: Die Eerste Wereld-
> oorlog, die Tweede Wereldoorlog met sy gepaardgaande
> uitmoor van miljoene Jode, die wederwasies van die
> Serbiese imperialiste in die Balkans ens. ens. Ek wonder
> of in die afgelope honderd jaar daar meer mense in Afrika
> gewelddadig gesterf het as in Europa. Moenie snert praat
> nie.>>

Jy mors jou tyd Gloudina, hy antwoord nie op argumente nie. Hy is een
van daardie wat as hy vasdraai net vergeet om te antwoord. Hy het tot
dusver met alle antwoorde so vasgedraai. Almal verloor dus.
Re: boesak [boodskap #30700 is 'n antwoord op boodskap #30505] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3924145c.2627894@news.is.co.za...
> On Tue, 16 May 2000 09:13:56 +0200, "Riaan"
>
> En steeds het hulle julle uitoorle en opgefok en julle land afgevat en
> is hulle besig om julle ekonomie ook te vat!!!!
>
> Hoe dom maak dit JULLE nie??!!
>
>
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

effing DOM ou Ferdi, hulle verdien die huidige regering omdat hulle dit
toegelaat het om te gebeur ................ bloody twits!
Hulle hoef hulle self net een vraag te gevra het destyds toe die JA-stem
gevra is vir verandering ...... nl. Bestaan daar een swart land suid van
die sahara wat suksesvol geregeer word?
Re: boesak [boodskap #30735 is 'n antwoord op boodskap #30505] Vr, 19 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Die logika ontbreek vir my in sommige van hierdie gesprekke.

Wie is die HULLE- die mense wat so onnosel is?
Swartes? Mense met swart velle?
Snaaks dat 'n mens se velkleur jou onnosel maak. Nogal 'n biologies wonder
of hoe?
Selfs 'n titel vir 'n tesis: Die Invloed van die Kopvel-kleur op die werking
van die Brein"

As bogenoemde nie sin maak nie, is die stelling dat swart mense onnosel is
OMDAT hulle swart is, seker bloot gebasseeer op (1) gebrek aan logika en (2)
blatante emosionele irrasionele rassisme.

Ek kan amper nie glo daar is nog mense in hierdie land wat soveel energie
spandeer om hulle eie vrese te voed met vooroordele nie. En dan nog ander
probeer oortuig dat hulle (a) morele karakter het en (b) intelligent is. Dit
is immers duidelik dat daar geen humanitêre inslag is nie en ook weinig
denke was toe die uitspraak gemaak is dat "hulle fokken onnosel is". Suiwer
aggressie teenoor andersoortiges - vanuit 'n onvanpaste denkraamwerk wat die
menslike siel (Christelike perspektief) vergiftig.

Ek is verstom om te sien sulke mense bestaan nog in hierdie land met sy
mense wat vreedsame oplossings soek om saam te werk en op te bou. Dit staan
in die gees van vernietiging.

Groete
KaapseKind

Riaan skryf in boodskap news:8fqsdk$1shi$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3926066a.23451443@news.is.co.za...
> On Mon, 15 May 2000 13:14:20 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
> genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
> verstand het.
>
> So "nome" vir my jou boek se naam.
>
> Ek het nooit gese mens moet 'n boek skryf om te bewys dat hy verstand
> het nie. Dis jy wat so laf was.
> So gebruik jou eie reels.
>
> Wat is jou boek se naam.
>
> My oordeel of iemand beskaafd en/of slim is, vereis nie dat 'n boek
> geskryf moet word nie.
>
> ```````````````````````````````````````````````````````````` ````````````````
> ```````````````````````````````
> Hierdie boonste deel is nou presies net soos wat ons jou ken of hoe ou
> Ferdi. Ek dink jy moet kleuterskool toe gaan en gaan leer hoe om te spoeg en
> te plak, as jy die kunsie bemeester het keer terug na jou keyboard toe en
> kom "cut and paste" REG. En asb moenie sinne naamens my tik en dit dan bysit
> in jou paste werk asof ek dit geskryf het nie.
>
> En natuurlik is dit jy wat by my wou weet nou waar is my boek dan nou. Al
> wat ek met die boek deel wou sê is dat as die swarte dan nou so "slim" is
> soos wat jy sê dan hoekom bestaan die volgende dan nou nie ........Ek noem
> net 'n paar van die miljoen om tyd te spaar.
>
> 1. GEEN literêre meesterstukke geskryf in 'n swart taal nie.
>
> 2. Ten spyte van die feit dat daar 12+ swartes is vir elke witmens is die
> getal geskoolde / gegradueerdes / na graadse studente seker 100% presies
> andersom. En voordat jy vir my sê dit is agv apartheid geld die situasie vir
> die hele Afrika.
>
> 3. Tronke is 99% swart .... Nie slim genoeg vir die witman wat hom gevang
> het nie of hoe.
>
> 4. Boesak STEEL hulle ( die armes ) se geld maar hulle probeer keer dat hy
> tronk toe gaan. Toi Toi buite die hof.
>
> 5. Hulle skree vir demokrasie in die naam van kommunisme. SAKP / ANC
> bedmaaitjies. ( Dit is seker die grootste enkele rede waarom ek WEET die ANC
> is 'n spul patete)
>
> 6. Onwettige immigrante steel hulle werk maar as die ou ge-fire word staak
> hulle uit simpatie. ( Nie genoeg vakansie dae in 'n jaar vir die lot nie, so
> skep nog 'n paar. En omdat dit no work no pay is kry hy dan minder die maand
> uit, is lekker die moer in daar oor en ag ja blameer apartheid maar net weer
> daarvoor)
>
> NOU DIT MY LIEWE FERDI IS SOOS JY SE, HULLE IS NIE DOM NIE
> NEEEEEEEEEE................HULLE IS FOKKEN ONNOSEL ! !
>
Re: boesak [boodskap #30736 is 'n antwoord op boodskap #30505] Vr, 19 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 May 2000 21:54:39 +0200, "Tobie" wrote:

toegelaat het om te gebeur ................ bloody twits![/color]
> Hulle hoef hulle self net een vraag te gevra het destyds toe die JA-stem
> gevra is vir verandering ...... nl. Bestaan daar een swart land suid van
> die sahara wat suksesvol geregeer word?>>

Ja.
Suid-Afrika en Botswana.
En waarskynlik Namibie ook.
En een van die dae selfs Mosambiek ook - dis nou na die strak Europese
ideologiese denke verdwyn.
Re: boesak [boodskap #30737 is 'n antwoord op boodskap #30505] Vr, 19 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KaapseKind wrote:

> As bogenoemde nie sin maak nie, is die stelling dat swart mense onnosel is
> OMDAT hulle swart is, seker bloot gebasseeer op (1) gebrek aan logika en (2)
> blatante emosionele irrasionele rassisme.
>
> Ek kan amper nie glo daar is nog mense in hierdie land wat soveel energie
> spandeer om hulle eie vrese te voed met vooroordele nie.
>

Dankie vir jou woorde. Jy weet, ek het nou oor dieafgelope paar jaar op hierdie
nuusgroep die ewolusie
gesien van die afhalende woorde wat deur die mense
gebruik word om aan hulle emosies uiting te gee. Dit
het begin by woorde soos "bobbejaan." Die afgelope
tyd merk ek die woord "suurstofdief." Nou, as mens
nou na die woord kyk en wonder wat agter die keuse
van die woord staan, dan kom jy tot interessante
gevolgtrekkings: (1) Daar is net 'n beperkte hoeveelheid
"suurstof" (rykdom, werk, grond?) en die gehate "ander"
gebruik dit op. (2) As "hulle" die "suurstof" opgebruik,
kan ek nie asemhaal nie. (3) Hulle "steel" dit van my.
Dit het eers net aan my behoort.
Hierdie mense het werklik sielkundige hulp nodig. Of anders,
godsdienstige leiers wat sulke mense kan red van iets
wat die siel kan laat versmoor, as dit nie ontslae raak van
die patologiese vrese dat daar nie genoeg vir almal is om
asem te haal nie.

Gloudina
Re: boesak [boodskap #30738 is 'n antwoord op boodskap #30505] Vr, 19 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Riaan

Ten minste lewe vryheid van spraak in jou gekruide mond. Verskoon as die
waarneming aanstoot gee.
'n Vriendelike wenk: Miskien sal jy meer bereik in 'n pennestryd as jy jou
argumente met feite ondersteun en die persoonlike aanvalle vir die
kroeggevegte hou.

Sterkte.
Ek dink jy gaan nog swaar kry hier.
Maar miskien is dit jou uitlaatklep - die intellektuele moddergeveg.
My geld is nie tans op jou nie. Ongelukkig het jou uitsprake min inhoud en
baie emosie.
Uiteindelik bly jou oorredingsvermoeë in die slag, ter wille van magstryd
deur kragwoorde en aanvalle op die persoon.
In werklikheid verloor jy integriteit as 'n persoon met goeie
redenasievermoë in 'n situasie waar krag nie die instrument is nie, maar wel
vernuf. Ek noem dit sommer intellektuele lompheid. Jy mag dalk intelligent
wees, maar jy belê in jou magspeletjie - die "woordvuiste" van fok donder
bliksem en die res. Maak dit die redenasie beter? Die argument sterker?
Nee... dit verlaag jou beeld in my oë - as iemand wat iets te sê het wat die
moeite werd is om na te luister.

Vind dit nogal dikwels by mans: Hulle is gewoond daaraan om staat te maak op
fisieke krag. Die oer-aggressie wat dinge vinnig oplos. Wel, dit werk bloot
nie goed as dit oorgedra word na ander kontekste nie. Jou aggressie
weerspieël bloot jou onvermoë om te redeneer. Om iets te sê wat - sonder
gelaaide skelwoorde en emosiegepanserde uitdrukkings - sin maak OMDAT dit
betekenis het.

My uitdaging aan jou. Reageer op hierdie brief sonder 'n persoonlike aanval
en oorreed my dat ek verkeerd is in my opsooming van jou. Ek ken jou immers
skaars. Vraag: Is jy hiertoe in staat?

Uit die koele Kaap
KaapseKind

ekrenkte ego (minderwaardigheid?).
dosis vryheid van spraak en
.

Riaan skryf in boodskap news:8fu87s$2h2g$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
>
> Hulle is op 'n universiteit ja.
> Hulle betaal nie Microsoft om praktiese rekenaar-kennis van
> MS-gegronde netwerke te vereer met 'n stukkie papier nie.
>
>
> Luister fok jou en die meid wat jou ge-abba het. Ek het my soos enige
> student by 'n instansie ingeskryf ( In die geval vir die mcse, mcsd kursus )
> vir die kursus betaal die eksamen geskryf en dit deurgekom. Watter donnerse
> deel daarvan is vir jou te moeilik om te verstaan.
>
> En ek het dieselfde met UNISA ook gedoen vir die donnerse BS.c
> Rekenaarwetenskap graad ingeskryf, betaal daarvoor, eksamen geskryf en dit
> deurgekom. Weereens watter deel van die redenasie is vir jou te donners
> moeilik om te begryp.
>
> Gee vir ons jou kwalifikasies toe.....seker een of ander BA graad of iets
> met die geskiedenis of tale uit te waai. Of is dit dalk net 'n Std 6 vir
> jou.
>
Re: boesak [boodskap #30780 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Mon, 22 May 2000 10:50:35 +0200, "Krokkie" wrote:
>
>
Die klein krokedil

Nie 'n mooi foto van jou daai in die beeld nie, daai haarstyl kom uit 1912

>
Re: boesak [boodskap #30781 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
As ek nou reg onthou skryf ferdie 'n IT rubriek in die beeld

Riaan wrote in message ...
>
> Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
> genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
> verstand het.
>
> Goeie fok maar jy is 'n idioot. Ek het 'n BS.c graad in rekenaar wetenskap,
> MCSE, MCSD, CNE, en is tans die tegniese bestuurder vir 5 maatskappye. En
> dit op 'n ouderdom van 29. Ek het nie gesê ek is 'n skrywer nie. Wat de hel
> is jy. Jy klink soos 'n 43 jarige staatsamptenaar wat met die Here se genade
> na 25+ jaar diens dit slegs tot Ass Direkteur kon gemaak het.
>
>
>
> Die ANC.
> MK.
> Die grondwet.
> Die handves van menseregte.
>
> Nie een van bogenoemde is deur swartes "uitgevind" nie. Die ANC is bloot 'n
> politieke party, MK is 'n klomp houtkoppe wat soos die weermag van ouds
> probeer dril maar nie mooi weet wat is in pas of 'n reguit lyn nie, om nie
> eers te praat hoeveel van die patete hulle self die lug in opgeskiet het met
> hulle eie pogings om bomme te maak nie. Die grondwet so by the way sowel as
> die handves van menseregte het hulle 80% gesteel van ander lande, en die
> hulp gehad van WITMENSE om die goed vir hulle te skryf.
>
>
> Wat is die regses se uitvindings?
> Dis nou behalwe B&B drink en van perde afmoer.
> Julle het nie eers nuwe vloekwoorde kon uitdink nie.
>
> Die hele werkende infra struktuur soos wat dit bestaan het voor Sipho se
> kind dit maar net weer begin afbreek het soos wat hulle maar geneig is om te
> doen met alles waarby hulle betrokke raak.
>
>
> Ons sien uit daarna.
> Waar gaan dit wees? Weer in Bop?
>
> Ek myself kan nie wag nie, ek sal 'n magasyn spesiaal eenkant hou vir ouens
> soos jy
>
Re: boesak [boodskap #30782 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 May 2000 10:50:35 +0200, "Krokkie" wrote:
Re: boesak [boodskap #30783 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 17 May 2000 09:19:31 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> jy klas
>> draf moet jy daarvoor betaal, dit is nou as jy wit is bygesê, want ek sien
>> die klomp swartes op die 8 uur nuus wat nie hulle klasgeld betaal het nie en
>> nou uitgesluit word is nou weer diep ongelukkig en besig om die ou plekkie
>> vol rommel te gooi.>>
>
> Hulle is op 'n universiteit ja.
> Hulle betaal nie Microsoft om praktiese rekenaar-kennis van
> MS-gegronde netwerke te vereer met 'n stukkie papier nie.
>
> As jy die nuus goed geluister het - soos iemand van jou statuur seker
> behoort te doen - sou jy natuurlik ook gehoor het dat 500 studente kak
> maak en 7000 nie.
>
> En as jy jou nuusbronne dophou soos 'n slim sakeman met verskeie
> maatskappye seker doen, sou jy seker die naweek gesien het dat die wit
> Afrikaanse Stellenbosch Universiteit krisis-samesprekinge bele het om
> die sowat 200 kroee in en om die dorp te oorreed om 12 uur die aand op
> te hou drank verkoop omdat drank op die universiteit 'n moerse
> probleem raak, veral gesien in die lig van die toenemende vandalisme
> wat daarmee gepaard gaan.
>

Now se jy ditself. Vandat die kaffers orals kan gaan begin die kak

Krokkie
>
Re: boesak [boodskap #30875 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Wat is die kanse dat eintlik onder 25 is en nog lei aan 'n verregse
> opvoeding en dat jy nie een van die "kwalifikasies" het waaroor jy so
> spog nie?

Ek het nog nie eenkeer gespog oor enige van my kwalifikasies nie BA
Joernalistiek.
Re: boesak [boodskap #30876 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
--
"Gives a man a mix tape, and he'll dance for a night.
But teach him how to scratch, and he'll dance for a generation."
-Ali G

@home.com wrote in message ...
>
>
> Charles van der Wath wrote:
>
>> Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
>> ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
>> baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
>> hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
>> it.
>>
>
> So, my liewe Charles van der Wath, kom ons kyk
> nou maar net na EEN HONDERD jaar van geskiedenis
> van die vasteland van Europa: Die Eerste Wereld-
> oorlog, die Tweede Wereldoorlog met sy gepaardgaande
> uitmoor van miljoene Jode, die wederwasies van die
> Serbiese imperialiste in die Balkans ens. ens.

En daarna staan Europa weer op en word die eerste-wêreld vasteland wat hy
tans is. Punt klaar.
Re: boesak [boodskap #30877 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2000 00:22:16 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

> Wat is die kanse dat eintlik onder 25 is en nog lei aan 'n verregse[/color]
>> opvoeding en dat jy nie een van die "kwalifikasies" het waaroor jy so
>> spog nie?
>
> Ek het nog nie eenkeer gespog oor enige van my kwalifikasies nie BA
> Joernalistiek.>>

He, he...

Jy wys hier hoe uiters dom jy is. Lyk my jy dink as mens by 'n koerant
werk het jy 'n graad in joernalistiek.

He,he....
Re: boesak [boodskap #30878 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2000 00:23:56 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

nou maar net na EEN HONDERD jaar van geskiedenis[/color]
>> van die vasteland van Europa: Die Eerste Wereld-
>> oorlog, die Tweede Wereldoorlog met sy gepaardgaande
>> uitmoor van miljoene Jode, die wederwasies van die
>> Serbiese imperialiste in die Balkans ens. ens.
>
> En daarna staan Europa weer op en word die eerste-wêreld vasteland wat hy
> tans is. Punt klaar.>>

Dis eintlik nog besig om aan te gaan!
Raak bietjie wakker.
Re: boesak [boodskap #30879 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
>
> Jy wys hier hoe uiters dom jy is. Lyk my jy dink as mens by 'n koerant
> werk het jy 'n graad in joernalistiek.
>
> He,he....

Oooo... nou kry ek ook die prentjie Ferdi. Ek sou dink dat jy dalk meer
eerlik te kere sou gaan op hierdie groep as jy onder 'n skuilnaam wou pos
maar NEE pos onder Ferdi Greyling sodat almal by die Beeld se koerante sien
hoe mooi en oulike linkse jy is. Dis blerrie obvious jy probeer net een of
ander swart babba daar bo beindruk met al die snert wat jy praat. Het die
suboena jou bietjie skrikgemaak of wat?
Blerrie joiner...
Re: boesak [boodskap #30917 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Oooo... nou kry ek ook die prentjie Ferdi. Ek sou dink dat jy dalk meer
> eerlik te kere sou gaan op hierdie groep as jy onder 'n skuilnaam wou pos
> maar NEE pos onder Ferdi Greyling sodat almal by die Beeld se koerante sien
> hoe mooi en oulike linkse jy is. Dis blerrie obvious jy probeer net een of
> ander swart babba daar bo beindruk met al die snert wat jy praat. Het die
> suboena jou bietjie skrikgemaak of wat?
> Blerrie joiner...

Wys nou hoe dom hierdie vierkleur-wapperaar is vanselfs die mees basiese
realiteite van die "Afrikaner"
realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
het.

Gloudina
Re: boesak [boodskap #30918 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die waarheid maak maar altyd seer.

Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 23 May 2000 22:28:56 +0100, "Charles van der Wath"
> wrote:
>
> Oe! Toe raak jy kwaad toe ek jou op jou domheid wys!
> Toe begin jy beledig.
> Shame.
>
>>> Jy wys hier hoe uiters dom jy is. Lyk my jy dink as mens by 'n koerant
>>> werk het jy 'n graad in joernalistiek.
>>>
>>> He,he....
>>
>>
>> Oooo... nou kry ek ook die prentjie Ferdi. Ek sou dink dat jy dalk meer
>> eerlik te kere sou gaan op hierdie groep as jy onder 'n skuilnaam wou pos
>> maar NEE pos onder Ferdi Greyling sodat almal by die Beeld se koerante sien
>> hoe mooi en oulike linkse jy is. Dis blerrie obvious jy probeer net een of
>> ander swart babba daar bo beindruk met al die snert wat jy praat. Het die
>> suboena jou bietjie skrikgemaak of wat?
>> Blerrie joiner...
>>
>>
Re: boesak [boodskap #30919 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 May 2000 22:28:56 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

Oe! Toe raak jy kwaad toe ek jou op jou domheid wys!
Toe begin jy beledig.
Shame.

>> Jy wys hier hoe uiters dom jy is. Lyk my jy dink as mens by 'n koerant
>> werk het jy 'n graad in joernalistiek.
>>
>> He,he....
>
>
> Oooo... nou kry ek ook die prentjie Ferdi. Ek sou dink dat jy dalk meer
> eerlik te kere sou gaan op hierdie groep as jy onder 'n skuilnaam wou pos
> maar NEE pos onder Ferdi Greyling sodat almal by die Beeld se koerante sien
> hoe mooi en oulike linkse jy is. Dis blerrie obvious jy probeer net een of
> ander swart babba daar bo beindruk met al die snert wat jy praat. Het die
> suboena jou bietjie skrikgemaak of wat?
> Blerrie joiner...
>
Re: boesak [boodskap #30960 is 'n antwoord op boodskap #30505] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Gloudina ek dink nie ou is baie oud nie.
> 'n Mens kan dit uit baie dinge aflei.
> Die sad ding is dat hy moontlik eendag gaan terugkyk na wat hy
> kwytgeraak het en dan skaam gaan voel.

So 'n mens moet al grys balhare hê om op hierdie NG te pos. Ou Ferds, begin
die jig al pla jong?
Re: boesak [boodskap #30961 is 'n antwoord op boodskap #30505] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Wys nou hoe dom hierdie vierkleur-wapperaar is vanselfs die mees basiese
> realiteite van die "Afrikaner"
> realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
> 'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
> het.

Uhmmm, menende Gloudina?
Re: boesak [boodskap #30962 is 'n antwoord op boodskap #30505] Do, 25 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 May 2000 20:22:35 GMT, @home.com wrote:

realiteite van die "Afrikaner"[/color]
> realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
> 'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
> het.?>>

Gloudina ek dink nie ou is baie oud nie.
'n Mens kan dit uit baie dinge aflei.
Die sad ding is dat hy moontlik eendag gaan terugkyk na wat hy
kwytgeraak het en dan skaam gaan voel.
Re: boesak [boodskap #30994 is 'n antwoord op boodskap #30505] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

>> Gloudina ek dink nie ou is baie oud nie.
>> 'n Mens kan dit uit baie dinge aflei.
>> Die sad ding is dat hy moontlik eendag gaan terugkyk na wat hy
>> kwytgeraak het en dan skaam gaan voel.
>
> So 'n mens moet al grys balhare hê om op hierdie NG te pos. Ou Ferds, begin
> die jig al pla jong?

Nee wat, ek dink nie hierdie ou se jonkheid isdie probleem nie. Daar is 'n
soort ingebore
domheid wat hierdie ouens kenmerk. Soos
byvoorbeeld ou Etienne Terreblanche. Hy
sit daar op sy perd en dink hy is kaas en
die hele wereld lag vir hom. Het jy al opgemerk
hoe hierdie soort ouens altyd dink hulle is
vreeslik macho - selfs ou P.W. gaan kry vir
hom die jong vroutjie. Hulle het hierdie
vreeslike opinies van hulself.

Gloudina
Re: boesak [boodskap #30995 is 'n antwoord op boodskap #30505] Vr, 26 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

>> Wys nou hoe dom hierdie vierkleur-wapperaar is vanselfs die mees basiese
>> realiteite van die "Afrikaner"
>> realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
>> 'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
>> het.
>
> Uhmmm, menende Gloudina?

Menende, ou Charles, die NasionalePers.

Tant Alie wat teen ignoramusse is.
Re: boesak [boodskap #31038 is 'n antwoord op boodskap #30505] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
@home.com wrote in message ...
> Charles van der Wath wrote:
>
>>> Wys nou hoe dom hierdie vierkleur-wapperaar is vanselfs die mees basiese
>>> realiteite van die "Afrikaner"
>>> realiteite in SA, Sover ek weet, Charles, is Beeld
>>> 'n publikasie wat met "Afrikanergeld" in stand gehou
>>> het.
>>
>> Uhmmm, menende Gloudina?
>
> Menende, ou Charles, die NasionalePers.
>
> Tant Alie wat teen ignoramusse is.

Ja maar wat daarvan?
Vorige onderwerp: Re: Nationalistisch
Volgende onderwerp: Leswin se bronne ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:34:04 MGT 2024