Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: het jy geweet?
Re: het jy geweet? [boodskap #30680] Wo, 17 Mei 2000 00:00
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
weet jy hoe lank soek ek al daai foto. ek het as kind die foto gesien en die artikel gelees.
was die aapmens dan nie deur duitse wetenskaplikes in argentinia 'gemaak" nie?

--
skryf in boodskap news:39224D9E.90B895A@eskom.co.za...

>
> Daar is in die britse kultuur historiese museum in London 'n
> foto van 'n baster tussen 'n aap en 'n suurstofdief,
> die ding se naam was Juliana en het 13 jaar geleef voor dit gevrek het.
>
> Laat mens dink!!!!
>
Vorige onderwerp: Waar is my geld
Volgende onderwerp: Re: Wildewoordeboek S
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 01:32:11 MGT 2024