Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is my geld
Waar is my geld [boodskap #30679] Wo, 17 Mei 2000 00:00
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi ek wag nou al maande vir die geld wat jy vir my sou stuur om die land
te verlaat soos wat jy gesê het jy gaan doen.

Tot tyd en wyl gaan ek maar hier probeer geld insamel om vir jou M-Net te
gee sodat jy Sondae na Carte Blance kan kyk sodat jy kan sien hoe "goed" dit
in SA gaan.

** En moet nou nie jou luck push en aandring op DSTV nie **
Vorige onderwerp: Re: Vir al die Kaasneuse op hierdie NG
Volgende onderwerp: Re: het jy geweet?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:23:54 MGT 2024