Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Low. lower, lou
Re: Low. lower, lou [boodskap #30466] Di, 09 Mei 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

A.S. Pris wrote:

> Ek stem bitter selde met die antie en met ou
> Ferdi saam, maar die opskrif hierbo dui op
> jou IK, Lou.

Jy het nou weer terug in die doppie gebruik,Leendert. Wat onderskei
Leendert Oostrum
van A.S. Pris? Lyk my laasgenoemde is
bietjie meer besadig as Oom Leendert. En
moenie vir Lou met die agterhand slaan nie.
Soos hy vantevore verklaar het oor my:
hy is my vyand.

Gloudina
Vorige onderwerp: P-taal reëls en regulasies (wel, net reëls)
Volgende onderwerp: Re: Wilde Woordeboek A-C
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 06:28:33 MGT 2024