Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Phatti = ou Suid-Afrika?
Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30027] Vr, 21 April 2000 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my so.
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30028 is 'n antwoord op boodskap #30027] Vr, 21 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
huh?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39004c0b.674267@news.icon.co.za...
>
>
> Lyk my so.
>
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30029 is 'n antwoord op boodskap #30027] Vr, 21 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 Apr 2000 20:16:29 GMT, "Phatti"
wrote:
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30047 is 'n antwoord op boodskap #30027] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dis BAIE meer "rewarding" as jy self uitvind.
Probeer, dis eintlik nie moeilik nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3903bc83.10072282@news.icon.co.za...
> On Fri, 21 Apr 2000 20:16:29 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30048 is 'n antwoord op boodskap #30027] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 Apr 2000 12:51:36 GMT, "Phatti" wrote:

Probeer, dis eintlik nie moeilik nie.>>[/color]

Nee. Jy sien, dit is om te sien of jy die guts het om te doen wat jy
aan ander doen.

En of jy maar een van daai is wat wegkruip en baie guts het solank
hulle nie hoef te se wie hulle is nie.
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30049 is 'n antwoord op boodskap #30027] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)

> Jy sien, dit is om te sien of jy die guts het om te doen wat jy
> aan ander doen.

Ek wed jou, Ferdi, dat Phatti een van daai ouens is wat die goue reel ("do unto
others ...") navolgens sy geloofsbelydenis die hardste opsê en kwansuis in glo.
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30050 is 'n antwoord op boodskap #30027] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wie se vir jou ek het geloof of dat ek geloofsbelydenis afgele het??

"Oh my God, a free thinking, white, Afrikaner. Impossible!"

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000422160356.25536.00003146@ng-ff1.aol.com...
>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
>
>> Jy sien, dit is om te sien of jy die guts het om te doen wat jy
>> aan ander doen.
>
> Ek wed jou, Ferdi, dat Phatti een van daai ouens is wat die goue reel ("do unto
> others ...") navolgens sy geloofsbelydenis die hardste opsê en kwansuis in glo.
>
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30066 is 'n antwoord op boodskap #30027] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Phatti" pau...@hotmail.com

> Wie se vir jou ek het geloof of dat ek geloofsbelydenis afgele het??

Korrek - dit was 'n aanname wat verkeerd mag wees. In welke geval ek dan
verkeerd gewed het.

> "Oh my God, a free thinking, white, Afrikaner. Impossible!"

Tog, ek dink nie die gebrek aan geloof maak van mens free thinking nie. En jy,
bester, as poster child vir vrydenke is so belaglik soos hitler vir die goeie.
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30067 is 'n antwoord op boodskap #30027] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leswin

Ek het jou nooit van te vore so "wound up" en buite beheer gesien nie.
Lyk my my ander pos het reg aan jou hartsnare getrek.

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000422210427.05837.00002937@ng-fl1.aol.com...
>> "Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Wie se vir jou ek het geloof of dat ek geloofsbelydenis afgele het??
>
> Korrek - dit was 'n aanname wat verkeerd mag wees. In welke geval ek dan
> verkeerd gewed het.
>
>> "Oh my God, a free thinking, white, Afrikaner. Impossible!"
>
> Tog, ek dink nie die gebrek aan geloof maak van mens free thinking nie. En jy,
> bester, as poster child vir vrydenke is so belaglik soos hitler vir die goeie.
>
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30068 is 'n antwoord op boodskap #30027] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 Apr 2000 20:35:26 GMT, "Phatti" wrote:

Wel dit begin duidelik te blyk dat jy nie guts het nie.

> Wie se vir jou ek het geloof of dat ek geloofsbelydenis afgele het??
>
> "Oh my God, a free thinking, white, Afrikaner. Impossible!"
>
> "ProPacem" wrote in message
> news:20000422160356.25536.00003146@ng-ff1.aol.com...
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
>>
>>> Jy sien, dit is om te sien of jy die guts het om te doen wat jy
>>> aan ander doen.
>>
>> Ek wed jou, Ferdi, dat Phatti een van daai ouens is wat die goue reel ("do
> unto
>> others ...") navolgens sy geloofsbelydenis die hardste opsê en kwansuis in
> glo.
>>
>
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30069 is 'n antwoord op boodskap #30027] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Apr 2000 12:03:56 GMT, "Phatti" wrote:

Hy lees vir my heel unwound en in beheer.
Maar ek sien jy se jy "sien"hom .....

> Leswin
>
> Ek het jou nooit van te vore so "wound up" en buite beheer gesien nie.
> Lyk my my ander pos het reg aan jou hartsnare getrek.
>
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30099 is 'n antwoord op boodskap #30027] Ma, 24 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
OK, Ferdi, jy sal my iets moet verduidelik:

Hoekom het ek nou juis presies "GUTS!" nodig om my naam hier te plaas????

Hoekom "GUTS"?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3904c821.6477394@news.icon.co.za...
> On Sat, 22 Apr 2000 20:35:26 GMT, "Phatti"
> wrote:
>
> Wel dit begin duidelik te blyk dat jy nie guts het nie.
>
>
>
>
>
>> Wie se vir jou ek het geloof of dat ek geloofsbelydenis afgele het??
>>
>> "Oh my God, a free thinking, white, Afrikaner. Impossible!"
>>
>> "ProPacem" wrote in message
>> news:20000422160356.25536.00003146@ng-ff1.aol.com...
>>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling)
>>>
>>>> Jy sien, dit is om te sien of jy die guts het om te doen wat jy
>>>> aan ander doen.
>>>
>>> Ek wed jou, Ferdi, dat Phatti een van daai ouens is wat die goue reel
("do
>> unto
>>> others ...") navolgens sy geloofsbelydenis die hardste opsê en kwansuis
in
>> glo.
>>>
>>
>
Re: Phatti = ou Suid-Afrika? [boodskap #30165 is 'n antwoord op boodskap #30027] Di, 25 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Apr 2000 21:28:01 GMT, "Phatti" wrote:

[/color]
> Hoekom het ek nou juis presies "GUTS!" nodig om my naam hier te plaas????
>
> Hoekom "GUTS"? >>

Twee redes.
1. omdat jy na 'n vetgat klink.
Die tweede een kan jy self uit-figuire
Vorige onderwerp: Die slegte ou dae van Apartheid
Volgende onderwerp: Plaaslyn stories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:00:17 MGT 2024