Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Leswin Laubscher = bantoe?
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30052] Sa, 22 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Alhoewel ek "swart lyk", het jou eertydse regering my as
> "kleurling" geklassifiseer; alhoewel ek my grootste ras-erfenis as Khoi/Khoe
> tel, sal jy my "bruin" reken (watookal dit behels in vergelyking met Khoi wat
> weer "swart" is en nie "bruin" nie). Rassig, dus, is ek swart - etnies,
> sogenaamd kleurling.

Uiteindelik!
Dus is jy 'n Capie.
Dis ongelooflik dat dit so lank vat om 'n antwoord uit iemand te kry as jy
hulle die eenvoudige vraag vra:
"Watse kleur is jou vel?"

> Dit is g'n JOU taal nie.

Nee?

> Afrikaans is net soveel, indien nie meer, myne as
> joue.

Is jou Khoi/Khoe taal dan nie jou erfenis nie?
(wat is jou erfenis dan, Leswin?)

> Weet jy wat dit dan selfs meer ironies maak - ek dink ek weet meer van
> die taal se ontstaan as jy;

Propably.

> Ek sou
> selfs verder gaan en waag dat ek meer passievol staan teenoor die taal as jy
> (wat, byvoorbeeld, behels dat ek let op my gebruik daarvan - anders as die
> verslonste, onwelriekende manier waarin jy haar so gereeld kleed).

Juis, ek kan my Afrikaans uiter soos ek wil, en jy jou afrikaans sing soos
jy wil. Dit is demokrasie. "Choice". Ek het gedog al daai jare in die VSA
sou jou dit leer.

> En jy het
> wragtag die arrogansie om Afrikaans as joue te eien.

Afrikaans is die apartheidsvark taal. As jy 'n opregte "vryheidsvegter vit
swartes" was, sou jy op my taal spu. Jy sou dit 'passievol' verwerp, net
soos wat julle die apartheidsvark wette, morele, denke, opbrengs van kinders
en geloof verwerp.

Jy is verwar en deurmekaar.
Jou taal en jou velkleur klop nie.
Dit maak jou angstig en jy voel dit gee jou die reg tot Superiority.
Jy voel vry in Amerika, omdat daar het jou broeders, soos jy, onder die
witman ge"suffer".
Hoekom woon jy nie in jou nuwe SA nie. Baie van julle het gesneuwel vir
julle nuwe vlag.
Jou afwesigheid is VERRAAD.
(Of besef jy, soos ons apartheidsvarke, dat jou SA nie 'n kans staan nie. Is
jy ook versiende genoeg om te besef dat nie 'n enkele swat regering op die
Afrika kontinent 'n sukses is nie. Dis onregverdig teenoor jou "brothers in
arms" dat jy nie saam met hulle in die dryfsand van VIGS en geweld wegsak
nie.)

> En jy noem my tweegesig.

Nou meer as ooit tevore.
Jy't al my respek verloor.
Jy is 'n swakkeling.
Jy't gebuig onder verdrukking.
Jy het jou aardsvyand se taal aan geneem as jou eie.
Dit, Leswin, is soos om Satan te borsvoed . . .
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30053 is 'n antwoord op boodskap #30052] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> d) jy's 'n vryheidsvegter vir die swartes , maar self nie 'n bantoe nie

Jy snap net nie, nê. Ek is nie net "'n vryheidsvegter vit swartes" nie, ek is
self ook swart. Nou weet ek, foei tog, dat jou sparteling en begripsonvermoë
spruit uit die rasweb waarin jy jou diskoers met die wêreld situeer. Kom ek
help jou bietjie. Alhoewel ek "swart lyk", het jou eertydse regering my as
"kleurling" geklassifiseer; alhoewel ek my grootste ras-erfenis as Khoi/Khoe
tel, sal jy my "bruin" reken (watookal dit behels in vergelyking met Khoi wat
weer "swart" is en nie "bruin" nie). Rassig, dus, is ek swart - etnies,
sogenaamd kleurling.

Voorts dus:

> jy ag my apartheidsvark taal meer belangrik as jou Xhosa of Zulu

Dit is g'n JOU taal nie. Afrikaans is net soveel, indien nie meer, myne as
joue. Weet jy wat dit dan selfs meer ironies maak - ek dink ek weet meer van
die taal se ontstaan as jy; het die sendelinggeskrifte tussen mamre en
genadendal ("bruin" sendingstasies) - in Afrikaans (jare voor die langbaard
GRA) gelees; weet meer omtrent die GRA se werkinge, het die Afrikaanse Koran in
die Kaap in my hande gehou (handskoene en al om die werk te beveilig). Ek sou
selfs verder gaan en waag dat ek meer passievol staan teenoor die taal as jy
(wat, byvoorbeeld, behels dat ek let op my gebruik daarvan - anders as die
verslonste, onwelriekende manier waarin jy haar so gereeld kleed). En jy het
wragtag die arrogansie om Afrikaans as joue te eien. En jy noem my tweegesig.
Die balk in jou oë, bester, is ook jou tronk.

leswin

self geleesweet meer van die taal as jy. Weet meer van die
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30054 is 'n antwoord op boodskap #30052] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ek wil se Afrikaans is n unieke taal.Vir my is dit n sameloeiing van
tale en kulture.En die wat hom wil praat kan dit met trots doen. Ek praat my
taal altyd eerste,dit is Afrikaans. As die persoon n poging aanwend om met
my Afrikaans te praat en sukkel dan sal ek oorslaan na Engels.

Ek is trots om n Afrikaner genoem te word.

Reenen van Niekerk

ProPacem skryf in boodskap news:20000422134718.28446.00003233@ng-fc1.aol.com...
>> Phatti" pau...@hotmail.com
>
>
>> d) jy's 'n vryheidsvegter vir die swartes , maar self nie 'n bantoe nie
>
> Jy snap net nie, né. Ek is nie net "'n vryheidsvegter vit swartes" nie, ek is
> self ook swart. Nou weet ek, foei tog, dat jou sparteling en begripsonvermoë
> spruit uit die rasweb waarin jy jou diskoers met die wêreld situeer. Kom ek
> help jou bietjie. Alhoewel ek "swart lyk", het jou eertydse regering my as
> "kleurling" geklassifiseer; alhoewel ek my grootste ras-erfenis as Khoi/Khoe
> tel, sal jy my "bruin" reken (watookal dit behels in vergelyking met Khoi wat
> weer "swart" is en nie "bruin" nie). Rassig, dus, is ek swart - etnies,
> sogenaamd kleurling.
>
> Voorts dus:
>
>> jy ag my apartheidsvark taal meer belangrik as jou Xhosa of Zulu
>
> Dit is g'n JOU taal nie. Afrikaans is net soveel, indien nie meer, myne as
> joue. Weet jy wat dit dan selfs meer ironies maak - ek dink ek weet meer van
> die taal se ontstaan as jy; het die sendelinggeskrifte tussen mamre en
> genadendal ("bruin" sendingstasies) - in Afrikaans (jare voor die langbaard
> GRA) gelees; weet meer omtrent die GRA se werkinge, het die Afrikaanse Koran in
> die Kaap in my hande gehou (handskoene en al om die werk te beveilig). Ek sou
> selfs verder gaan en waag dat ek meer passievol staan teenoor die taal as jy
> (wat, byvoorbeeld, behels dat ek let op my gebruik daarvan - anders as die
> verslonste, onwelriekende manier waarin jy haar so gereeld kleed). En jy het
> wragtag die arrogansie om Afrikaans as joue te eien. En jy noem my tweegesig.
> Die balk in jou oë, bester, is ook jou tronk.
>
> leswin
>
> self geleesweet meer van die taal as jy. Weet meer van die
>
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30055 is 'n antwoord op boodskap #30052] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom?

a) jy't geen selfrespek nie.
b) jy is 'n twee gesig
c) jy ag my apartheidsvark taal meer belangrik as jou Xhosa of Zulu
d) jy's 'n vryheidsvegter vir die swartes , maar self nie 'n bantoe nie, jy
reken jouself 'n "martyr"
e) maak maar dinge op soos dit jou argumente pas.

my geld is op B en E

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000421200748.10354.00002999@ng-bj1.aol.com...
>> Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Ek betwyfel dit nou nie eintlik nie, maar ou Leswin laat ek dit vir jou so
>> stel:
>>
>> GEEN swart vryheidsvegter sou Gloudina se "apartheidsvark" taal so goed
>> bestudeer het nie.
>
> Okay bester, hier is so 'n modified version vannie intro tot logic innie
> philosophy
>
> A: GEEN swart vryheidsvegter sou .....
>
> B: Leswin is 'n swart vryheidsvegter EN het die ... taal ... bestudeer
>
> Dus,
>
> C: Paul Bester praat akkies
>
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30056 is 'n antwoord op boodskap #30052] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> Ek betwyfel dit nou nie eintlik nie, maar ou Leswin laat ek dit vir jou so
> stel:
>
> GEEN swart vryheidsvegter sou Gloudina se "apartheidsvark" taal so goed
> bestudeer het nie.

Okay bester, hier is so 'n modified version vannie intro tot logic innie
philosophy

A: GEEN swart vryheidsvegter sou .....

B: Leswin is 'n swart vryheidsvegter EN het die ... taal ... bestudeer

Dus,

C: Paul Bester praat akkies
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30057 is 'n antwoord op boodskap #30052] Sa, 22 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

ProPacem wrote:

> Dit is g'n JOU taal nie. Afrikaans is net soveel, indien nie meer, myne as
> joue. Weet jy wat dit dan selfs meer ironies maak - ek dink ek weet meer van
> die taal se ontstaan as jy; het die sendelinggeskrifte tussen mamre en
> genadendal ("bruin" sendingstasies) - in Afrikaans (jare voor die langbaard
> GRA) gelees; weet meer omtrent die GRA se werkinge, het die Afrikaanse Koran in
> die Kaap in my hande gehou (handskoene en al om die werk te beveilig). Ek sou
> selfs verder gaan en waag dat ek meer passievol staan teenoor die taal as jy
> (wat, byvoorbeeld, behels dat ek let op my gebruik daarvan - anders as die
> verslonste, onwelriekende manier waarin jy haar so gereeld kleed). En jy het
> wragtag die arrogansie om Afrikaans as joue te eien. En jy noem my tweegesig.
> Die balk in jou oë, bester, is ook jou tronk.

Dankie, Leswin. Elke keer wanneer iemand die moed het om hierdiesoort ding prontuit
te se, en dit dan nog in baie goeie Afrikaans, word
daar 'n veldslag gewen in die Derde Vryheidsoorlog.

Gloudina

>
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30076 is 'n antwoord op boodskap #30052] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Phatti wrote:

> Afrikaans is die apartheidsvark taal. As jy 'n opregte "vryheidsvegter vit
> swartes" was, sou jy op my taal spu.

> Jy't gebuig onder verdrukking.
> Jy het jou aardsvyand se taal aan geneem as jou eie.
>

Arme ding, wat nou vir ander wil dikteer hoe hulleoor Afrikaans moet voel. Selfs
al is daardie persoon
myle bo jou uit wat lojaliteit aan Afrikaans beteken.
Afrikaans is nie 'n apartheidsvark taal nie, ou Phatti.
Dis net jammer dat julle met julle geradbraakte Afrikaans
en Engels dit beetgekry het. Maar ons sal nog 'n Derde
Vryheidsoorlog veg teen die verraaiers
en die Afrikaanse taal.

Tant Hessie
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30077 is 'n antwoord op boodskap #30052] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote in message ...
> en Engels dit beetgekry het. Maar ons sal nog 'n Derde
> Vryheidsoorlog veg teen die verraaiers
> en die Afrikaanse taal.

Hoekom wil jy 'n vryheidsoorlog teen Afrikaans begin?

Dries Venter
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30078 is 'n antwoord op boodskap #30052] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Tannie met die MES.
Jy wil net heel en al dag oorlog voer. Generaal Gloudina van die 3de
Canadian Regiment.
Dis tipies van verloordes, hulle wil altyd aanhou fight. Sal nooit erken dat
die fight verby is nie.

Tannie, as jy jouself weer in SA sou vestig, sal jy na al jou jare as
"vreiheidsvegter vir swartes" verkrag, beroof en vermoor word soos 'n WIT
vrou.
Jy is wit. Jy praat Afrikaans, as jy nou 'n boervrou in Zim was, het jy saam
met jou apartheidsvark maatjies gehardloop het.
Hardloop weg van jou "vreiheidsvegters" wat waghonde met klippe doodgooi.
Stenig eerder die boer self. Los die vocken honde uit.
As jy sou bly, sou jy as 'n WIT vrou sterf.

(Jy het my nooit geantwoord op jou trou-eksamen goeters nie)

Nie as 'n "
skryf in boodskap news:39025E68.9DD1D283@home.com...
> Phatti wrote:
>
>> Afrikaans is die apartheidsvark taal. As jy 'n opregte "vryheidsvegter vit
>> swartes" was, sou jy op my taal spu.
>
>> Jy't gebuig onder verdrukking.
>> Jy het jou aardsvyand se taal aan geneem as jou eie.
>>
>
> Arme ding, wat nou vir ander wil dikteer hoe hulleoor Afrikaans moet voel. Selfs
> al is daardie persoon
> myle bo jou uit wat lojaliteit aan Afrikaans beteken.
> Afrikaans is nie 'n apartheidsvark taal nie, ou Phatti.
> Dis net jammer dat julle met julle geradbraakte Afrikaans
> en Engels dit beetgekry het. Maar ons sal nog 'n Derde
> Vryheidsoorlog veg teen die verraaiers
> en die Afrikaanse taal.
>
> Tant Hessie
>
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30079 is 'n antwoord op boodskap #30052] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> Knip, knip

'n belofte aan Dries Venter hiermee in sy kanon:

Here, bester, maar jy is dom, dwaas, en eng. Hierdie laaste bydrae van jou
maak so min sin, is so verward, vol teenstrydighede, deurspek van blinde
rassisme dat 'n blote verdwaaste, verbysterde, kopskuddende, ongelowige respons
my enigste is. Bobbejaanisme is te gesofistikeerd 'n benaming vir jou yl.
Re: Leswin Laubscher = bantoe? [boodskap #30080 is 'n antwoord op boodskap #30052] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ooh, verskriklik, "defensive" vir 'n geleerde man, Leswin.

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000422211006.05837.00002940@ng-fl1.aol.com...
>> Phatti" pau...@hotmail.com
>
>> Knip, knip
>
> 'n belofte aan Dries Venter hiermee in sy kanon:
>
> Here, bester, maar jy is dom, dwaas, en eng. Hierdie laaste bydrae van jou
> maak so min sin, is so verward, vol teenstrydighede, deurspek van blinde
> rassisme dat 'n blote verdwaaste, verbysterde, kopskuddende, ongelowige respons
> my enigste is. Bobbejaanisme is te gesofistikeerd 'n benaming vir jou yl.
>
Vorige onderwerp: Moet op "ek" ook 'n dakkie?
Volgende onderwerp: Re: Heel van die punt af
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:50:28 MGT 2024