Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die waarheid, uiteindelik...
Die waarheid, uiteindelik... [boodskap #29729 is 'n antwoord op boodskap #29730] Sa, 08 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Paul van Deventer  is tans af-lyn  Paul van Deventer
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
As 'n Afrikaner wat nie meer in Suid-Afrika woon nie geniet ek hierdie NG
soos geen ander nie. Wat sal die lewe wees sonder verskillende sienings.
Ek dink ek het meer geleer oor ons geskiedenis in hierdie NG die laaste paar
weke as in al my jare in skool in SA - die wondere van die internet en 'free
speech'! Dankie aan almal - veral aan reisiger wat my daaglikse komedie
verskaf...
Re: Die waarheid, uiteindelik... [boodskap #29730 is 'n antwoord op boodskap #29729] Sa, 08 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Paul van Deventer wrote:

> As 'n Afrikaner wat nie meer in Suid-Afrika woon nie geniet ek hierdie NG
> soos geen ander nie.

Welkom. Moet net nie vir Reisiger onderskat nie.En wat het jy op MIT geswot?

Die tannie wie se ore ook kan tuit (benewens haar mond en haar kappie)
Re: Die waarheid, uiteindelik... [boodskap #29890 is 'n antwoord op boodskap #29730] So, 16 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
ja jong

skryf in boodskap news:38EEAC56.540E51CA@home.com...
> Paul van Deventer wrote:
>
>> As 'n Afrikaner wat nie meer in Suid-Afrika woon nie geniet ek hierdie NG
>> soos geen ander nie.
>
> Welkom. Moet net nie vir Reisiger onderskat nie.En wat het jy op MIT geswot?
>
> Die tannie wie se ore ook kan tuit (benewens haar mond en haar kappie)
>
Vorige onderwerp: "President Steyn" deur Jan Celliers
Volgende onderwerp: Sal ons dit ooit erken?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:44:26 MGT 2024