Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "President Steyn" deur Jan Celliers
"President Steyn" deur Jan Celliers [boodskap #29910] So, 16 April 2000 00:00
Alex koster  is tans af-lyn  Alex koster
Boodskappe: 30
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Dis skoon vir 'n held om te val
aan die voete van wie hy gedien het,
skoon vir sy skeidende gees
dat moeders die laatste mog wees,
wat sy sterwende oog gesien het.

Maak hom 'n graf op die grond
wat sy liefde gewy en geseen het;
dis skoon vir 'n held om te rus
aan die voete van wie hy beween het.

JAN CELLIERS
-------------------

Beste wense,

Alex Koster
student
Cambridge, V.K.

www.koster37.freeserve.co.uk
Vorige onderwerp: RE Julian en Gary
Volgende onderwerp: Die waarheid, uiteindelik...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 06:16:04 MGT 2024