Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kaapstad
kaapstad [boodskap #29874] Vr, 14 April 2000 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n straat in kaapstad of Kuilsrivier wat die naam "SPREETHSTRAAT" het.

Dit lyk of daar het 'n persoon bestaan watter familievan Spreeth was.

Sal een van hierdie lesers van dese NG ons vertel WIE meneer Spreeth was en

waarom daar 'n straat na hom vernoem is.

Baie dankies vir U inligtingen.

Patrick
Vorige onderwerp: Kontak New Zealand
Volgende onderwerp: die ligte sy van misdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:43:35 MGT 2024