Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe en setlaars
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29798 is 'n antwoord op boodskap #29525] Ma, 10 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
PAT wrote:

> Hoekom kan elke boer nie drie swart plakkers inneem en oplei
> nie? So n proses kan tot vyf jaar duur, en dan na n sekere tyd
> kan daardie drie swart boere geleidelik begin oorneem, en die
> wit boer en sy gesin kry dan lewenslange gebruik om op die plaas
> te woon (en deel in die wins). Of die plaas kan opgedeel word
> en elkeen beheer sy eie afdeling (dis nou die boer en die drie
> vorige plakkers), maar die winste (indien enige) word verdeel.
>

Dit is amper net so stupid as Mugabe se oplossing vir die probleem ... .
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29813 is 'n antwoord op boodskap #29525] Di, 11 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> Die law of the jungle of anargie waar ek vat wat ek wil hê kan nie werk
> as jy 'n beskawing wil bou nie! Want volgende jaar het die kerel wat die
> boer se plaas gesteel het

Nouja, dieselfde ding met die klomp Engelse grondgrypers wat aan dieeinde
van vorige eeu in Afrika ingestap het, en boonop nog die naam
Rhodes gegee het aan die grond wat hulle gegryp het. Ek dink Mugabe
is reg om te vereis dat Engeland nou die music face en die Engelse se
nasate vergoed en help om uit die gemors uit te kom. En gooi sommer
in al die Rhodes Scholars wat deur die twintigste eeu geld gekry het om
in Engeland te studeer, geld wat uit Afrikaanse bodem gesteel is. Vra
hulle om ook klein kontribusies te maak.

Gloudina
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29814 is 'n antwoord op boodskap #29525] Di, 11 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.S. Pris  is tans af-lyn  A.S. Pris
Boodskappe: 27
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
-> Nouja, dieselfde ding met die klomp Engelse grondgrypers wat aan dieeinde
-> van vorige eeu in Afrika ingestap het, en boonop nog die naam
-> Rhodes gegee het aan die grond wat hulle gegryp het. Ek dink Mugabe
-> is reg om te vereis dat Engeland nou die music face en die Engelse se
-> nasate vergoed en help om uit die gemors uit te kom. En gooi sommer
-> in al die Rhodes Scholars wat deur die twintigste eeu geld gekry het om
-> in Engeland te studeer, geld wat uit Afrikaanse bodem gesteel is. Vra
-> hulle om ook klein kontribusies te maak.

Die antie se koppie raas.
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29815 is 'n antwoord op boodskap #29525] Di, 11 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
PAT wrote:
>
>
> Lou sê:
>> Dit is amper net so stupid as Mugabe se oplossing vir die
> probleem ... .
>
> Gee dan n alternatief, niks in die wêreld is "all or nothing"
> nie, ten minste
> dit behoort nie so te wees nie.
>

Al wat jou oplossing sal veroorsaak is dat die boer vir vyf jaar sal
moet werk om sy eiendom oor te dra aan iemand anders en dan kan hy op
die plaas bly tot hy doodgaan. Bokker die feit dat sy familie al vier
geslagte op die plaas bly, hy dit graag aan sy kinders sal wil agterlaat
en hy dalk net 30 jaar oud is.

Ons sal ongelukkig die "have"'s en "have not"'s vir altyd met ons h^e.
Die law of the jungle of anargie waar ek vat wat ek wil hê kan nie werk
as jy 'n beskawing wil bou nie! Want volgende jaar het die kerel wat die
boer se plaas gesteel het (want dit is wat dit is), dit nou sy eiendom
gemaak en begin opbou en is hy ook 'n 'have'. Dan kom die volgende arm
ou en eis dit weer vir homself op. ens. ens. ens. Ad Nauseum. Soos
Terror Lekota dit aan Andrew Young verduidelik het.

Laat daar nou 'n paar agtergeblewene African-Americans of Hispanics by
jou huis opdaag en jou eiendom eis - en jy dra dit oor vyf jaar aan hom
oor. En die siklus sal aangaan ...

Daar is geen maklike oplossing nie want as die staat weier om sy burgers
te beskerm is anargie die uiteinde. Mugabe sal nog maai wat hy gesaai
het ... en dit was nou 'n maklike profesie!
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29830 is 'n antwoord op boodskap #29525] Wo, 12 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Die law of the jungle of anargie waar ek vat wat ek wil hê kan nie werk
>> as jy 'n beskawing wil bou nie! Want volgende jaar het die kerel wat die
>> boer se plaas gesteel het
>
> Nouja, dieselfde ding met die klomp Engelse grondgrypers wat aan dieeinde
> van vorige eeu in Afrika ingestap het, en boonop nog die naam
> Rhodes gegee het aan die grond wat hulle gegryp het. Ek dink Mugabe
> is reg om te vereis dat Engeland nou die music face en die Engelse se
> nasate vergoed en help om uit die gemors uit te kom. En gooi sommer
> in al die Rhodes Scholars wat deur die twintigste eeu geld gekry het om
> in Engeland te studeer, geld wat uit Afrikaanse bodem gesteel is. Vra
> hulle om ook klein kontribusies te maak.
>
> Gloudina

Ja Antie. Die ou redenasie vemoee is ook nie meer te lekker nie n'e.
Sjym.

As jy wil aankaring op die trant van die arme vat by die ryke - lekker
vir jou. Maar as iemand wat nou reeds in twee lande gekoloniseer het kan
jy mos beter insae gee. Toe jy uit SA getrek het, het jy al die geld wat
jy hier ten koste van die plaaslike bevolkign gemaak het hier gelos? En
die geld en hulpbronne wat jy nou in Kanada opgebruik? Is dit nie ook
maar die armes sin nie? Sien ek kan net so swak redeneer as jy.

Die boere wat op die plase bly het dit of by die regering of by ander
boere gekoop - so hulle was nie Rhodes se buddies nie. Wat meer is as
wat van sommige van die swart plass eienaars gesê kan word.

Maar vra bietjie vir Terror Lekota wat hy van jou idees dink.
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29831 is 'n antwoord op boodskap #29525] Wo, 12 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Zyl  is tans af-lyn  Johan van Zyl
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
A.S. Pris skryf in boodskap news:38f3664d.10939248@news.mweb.co.za...
| Also sprach @home.com
| -> Nouja, dieselfde ding met die klomp Engelse grondgrypers wat aan
dieeinde
| -> van vorige eeu in Afrika ingestap het, en boonop nog die naam
| -> Rhodes gegee het aan die grond wat hulle gegryp het. Ek dink Mugabe
| -> is reg om te vereis dat Engeland nou die music face en die Engelse se
| -> nasate vergoed en help om uit die gemors uit te kom. En gooi sommer
| -> in al die Rhodes Scholars wat deur die twintigste eeu geld gekry het
om
| -> in Engeland te studeer, geld wat uit Afrikaanse bodem gesteel is. Vra
| -> hulle om ook klein kontribusies te maak.
|
| Die antie se koppie raas.

Sê my @home.com, het jy jou huis verkoop toe jy Kanada toe is, of het jy dit
vir een van oorspronklike inwoners gegee, en die geld van Engeland ge-eis?

Wonder maar net....

--
Johan
Down
Under
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29854 is 'n antwoord op boodskap #29525] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Gloudina wat sal jy doen as die goverment van Kanada vandag vir jou se ons
> wil jou huis he en ons niks vir jou daarvoor gaan betaal nie en jy met niks
> moet uitloop nie.

> Ek sal dit wardeer as jy my kan antwoord
>
>

As die regering van Kanada vir my vertel dat hulle die woonstel-blok
waarin ek bly aan Eerste Nasies sal moet gee omdat
die Hof dit so besluit het, sal ek geen ander opsie he as om
te verskuif nie. Dit gebeur baie in verskillende dele van Kanada,
veral deesdae nadat die hoogste hof in die land gese het dat
dit nie streng nodig is om op papier te bewys dat die land aan
jou behoort nie.Weet jy ook dat in Australie die setlaars in
Queensland op kroongrond ook uitgevind het dat hulle nie
alleenreg op daardie grond het nie, maar die grond met die
Eerste Nasies van Australia deel? Dinge begin nou uitmasel,
ou Niekerk.

Gloudina
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29855 is 'n antwoord op boodskap #29525] Do, 13 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Gloudina wat sal jy doen as die goverment van Kanada vandag vir jou se ons
> wil jou huis he en ons niks vir jou daarvoor gaan betaal nie en jy met niks
> moet uitloop nie.

> Ek sal dit wardeer as jy my kan antwoord
>
>

As die regering van Kanada vir my vertel dat hulle die woonstel-blok
waarin ek bly aan Eerste Nasies sal moet gee omdat
die Hof dit so besluit het, sal ek geen ander opsie he as om
te verskuif nie. Dit gebeur baie in verskillende dele van Kanada,
veral deesdae nadat die hoogste hof in die land gese het dat
dit nie streng nodig is om op papier te bewys dat die land aan
jou behoort nie.Weet jy ook dat in Australie die setlaars in
Queensland op kroongrond ook uitgevind het dat hulle nie
alleenreg op daardie grond het nie, maar die grond met die
Eerste Nasies van Australia deel? Dinge begin nou uitmasel,
ou Niekerk.

Gloudina
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29875 is 'n antwoord op boodskap #29525] Vr, 14 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Ek wonder net of die persone wat nou oorsee sit en se dit is reg dat n man
> se plaas net gevat kan word waarvoor hy jare hard gewerk het omdat dit jare
> terug deur Engeland beset was,
>
> Gloudina wat sal jy doen as die goverment van Kanada vandag vir jou se ons
> wil jou huis he en ons niks vir jou daarvoor gaan betaal nie en jy met niks
> moet uitloop nie.

Verkeerd gestel Reenen - eerder wat sal sy doen as iemand instap, teen
die wette van die land, teen 'n hoogeregshof uitspraak en jou
grond/woonstel/huis oorneem?

Wet jou sy het dan geen antwoord nie.
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29876 is 'n antwoord op boodskap #29525] Vr, 14 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lou wrote:

> Verkeerd gestel Reenen - eerder wat sal sy doen as iemand instap, teen
> die wette van die land, teen 'n hoogeregshof uitspraak en jou
> grond/woonstel/huis oorneem?
>
> Wet jou sy het dan geen antwoord nie.

Dit hang alles af wie instap. As dit menseis wat, nadat hulle al dekades vir reg
en
geregtigheid gewag het, die reg in hulle eie
hande neem, dan sou ek die feit in die
gesig moet staar. Ek sou in alle geval dit
sien aankom het.
Hier in Kanada het ons sulke gevalle.
Na dekades van vra dat 'n sekere stuk
grond aan hulle gegee moet word, omdat
dit graftes van hulle voorvaders bevat, het
'n groep van 'n Eerste Nasie die grond
beset toe hulle hoor dat iemand 'n golf-baan
daar gaan ontwikkel. Die huidige harde-
koejawel Konserwatiewe regering van
Ontario het die polisie beveel om streng
op te tree en in die proses is een van die
lede van die besetgroep doodgeskiet. Die
Harris-regering het daarvoor diep in die sop
gesit. Ons ken dus ook die probleme Lou,
en soms loop die bloed ook.

Gloudina
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29900 is 'n antwoord op boodskap #29525] So, 16 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina se oorspronklike pos oor Zimbabwe vir die wat dit nie gesien het
nie. Wel ek dink dat daar
bloed op haar sleutelbord is.

Julian

> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit
boeretoegelaat
> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly. As ek nou 'n swart
> inwoner van Zimbabwe was, het ek al lankal 'n vryheidsoorlog teen
> daardie wit boere begin. Een setlaar op sy tabakplaas (wat die
> wereld se longe verbrand) een koeel.
>
> Gloudina

16 April 2000 10:43 AM - (SA)
White farmer abducted, killed in Zimbabwe

Harare - A white farmer was abducted from a village police station, beaten
and killed on Saturday as Zimbabwe's crisis over a black invasion of
white-owned farms threatened to spiral out of control.

Farmer John Osborne told Reuters from a hospital bed on Sunday he was with
Dave Stevens when their kidnappers, who claimed to be veterans of the former
Rhodesia's 1970s liberation war, shot and killed the young father of
two-year-old twins.

"The war veterans are running rampant," said Osborne, who was pale and had a
black eye.

"They beat Dave very badly and shot him," Osborne added.

Farming sources said five or six men, including Osborne and Stevens,
responded to a distress call from a neighbour on Saturday afternoon. Two
were reported to have escaped from the custody of the veterans but two were
still missing early on Sunday.

It was the first killing of a white farmer since supporters of President
Robert Mugabe began an illegal land grab in February to reclaim farmlands
they say the British stole from their ancestors.

Farmers have been beaten and their wives forced to sing and dance for
invaders as thousands of black peasants, encouraged by Mugabe and government
ministers, have seized at least 500 farms.

But the country's 4,500 white farmers have so far kept a low profile and
avoided provocative statements, believing the seizures to be linked to
parliamentary elections due in May.

Farming sources in the Marondera district about 120 km (75 miles) east of
Harare said white families had started to flee to the cities.

Vice President John Msika called on Thursday for an end to the invasions
following passage of a constitutional amendment giving Mugabe the right to
seize land without compensation.

VETERAN LEADER WONT STOP SEIZURES

But war veterans leader Chenjerai "Hitler" Hunzvi refused on Saturday to
call off his followers, saying only Mugabe could order an end to the
occupations.

"Dr Hunzvi has no power to withdraw the war veterans from their motherland,"
said Hunzvi, a doctor trained in Poland during the war against white rule,
which ended in 1980. He adopted Hitler as a nom de guerre during the
liberation fight.

"Even if I had the power, it would be against my conscience. I didn't send
them there and I cannot and I will not withdraw them," he told cheering
supporters, many armed with axes, at the ruling party headquarters in
Harare.

Mugabe, 76 and in power for 20 years on Tuesday, was due back from an
economic summit in Cuba on Sunday. His presidential term ends in 2002, but
his ruling ZANU-PF party faces elections, possibly in May and not later than
August.

Political analysts said it would take an unequivocal statement from Mugabe
and tough action by police, who have so far refused to act against the war
veterans, to prevent a slide into anarchy.

Marjo Hardy, wife of one of the abducted farmers, told Reuters at her
father's home in Harare that five men went to the police station to inquire
about a missing colleague.

She said she became worried and called the police station.

"They told me they were not aware of any such situation happening, and I
gave them the names of all the (farmers) present," she said, fighting back
tears.

"They said no, they'd never heard of any of them and there's no such thing
going on. What's basically happened is that the (farmers) were abducted from
the police station," she said.

FARMERS TOLD TO LEAVE

Hardy's father, Wynand Breytenbach, said the war veterans on Saturday
ordered all the white farmers to pack a few belongings and to leave
immediately.

"Starting at sundown tonight (Saturday) and continuing tomorrow, everyone
was advised to take what you can, the barest necessities, and just get out,"
he said.

Osborne said he, Stevens and a third man had sought refuge in a police
station, but the war veterans entered, handcuffed the three and took them
away without the police doing anything to stop the abduction.

"The police just stood by," he said.

He said they were taken to a farm where they were beaten and thrown into a
back room. Later, he and Stevens were taken away by car to a another place
where they were further beaten.

Osborne said a woman recognised him and explained that he had helped
subsistence farmers to work their communal lands.

He was then pushed to one side and watched as Stevens was beaten and then
shot dead.

Farmers said Stevens was an active member of the opposition Movement for
Democratic Change, which poses the first real challenge to Mugabe's ZANU-PF
since independence 20 years ago.

Mugabe warned at a rally recently that supporters of the MDC could lose
their lives, but an aide explained later this was meant metaphorically and
was not a call to kill.

Mugabe also has said whites opposed to the redistribution of the land they
control should leave the country. - Reuters
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29953 is 'n antwoord op boodskap #29900] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Julian de Beer wrote:
>
> Gloudina se oorspronklike pos oor Zimbabwe vir die wat dit nie gesien het
> nie. Wel ek dink dat daar
> bloed op haar sleutelbord is.
>
> Julian
>
>> Dit was nog altyd vir my 'n misterie hoekom hierdie 4, 000 wit
> boeretoegelaat
>> word om soos plakkers op die grond van die miljoene en
>> miljoene swart inwoners van Zimbabwe te bly. As ek nou 'n swart
>> inwoner van Zimbabwe was, het ek al lankal 'n vryheidsoorlog teen
>> daardie wit boere begin. Een setlaar op sy tabakplaas (wat die
>> wereld se longe verbrand) een koeel.
>>
>> Gloudina

Gloudina??
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29954 is 'n antwoord op boodskap #29525] Di, 18 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Verkeerd gestel Reenen - eerder wat sal sy doen as iemand instap, teen
>> die wette van die land, teen 'n hoogeregshof uitspraak en jou
>> grond/woonstel/huis oorneem?
>>
>> Wet jou sy het dan geen antwoord nie.
>
> Dit hang alles af wie instap. As dit menseis wat, nadat hulle al dekades vir reg
> en
> geregtigheid gewag het, die reg in hulle eie
> hande neem, dan sou ek die feit in die
> gesig moet staar. Ek sou in alle geval dit
> sien aankom het.
> Hier in Kanada het ons sulke gevalle.
> Na dekades van vra dat 'n sekere stuk
> grond aan hulle gegee moet word, omdat
> dit graftes van hulle voorvaders bevat, het
> 'n groep van 'n Eerste Nasie die grond
> beset toe hulle hoor dat iemand 'n golf-baan
> daar gaan ontwikkel. Die huidige harde-
> koejawel Konserwatiewe regering van
> Ontario het die polisie beveel om streng
> op te tree en in die proses is een van die
> lede van die besetgroep doodgeskiet. Die
> Harris-regering het daarvoor diep in die sop
> gesit. Ons ken dus ook die probleme Lou,
> en soms loop die bloed ook.
>

Weereens antwoord jy nie die vraag nie ...
Re: Zimbabwe en setlaars [boodskap #29984 is 'n antwoord op boodskap #29525] Wo, 19 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Navsec  is tans af-lyn  Navsec
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
My twee sent werd. In zimbabwe was daar reeds so n opstand gedurende die
sewentigs. Is dit net ek wat dit onthou? Baie lede van die SAW en SAP het
daar gaan sterf en vir wat. n Paar jaar later het die Zimbabwiese regering
blanke boere aangemoedig om weer in Zim te kom boer en wat gebeur nou? Ek
wil nie spoke opjaag nie maar die SA grondwet het ook so n oulike klousule
in wat die regering ook die mag kan gee om dieselfde hier te doen. Vir die
sogenaamde Gloudina kan ek net een ding se: elke mens is geregtig op n
opinie, maar sommige opinies word gehanteer met die minagting wat dit
verdien. SA is beter af met mense soos jy wat die land verlaat het, ek glo
nie jy word veel gemis nie.
AapStert wrote in message ...
> skryf in boodskap news:38E3EE88.BA97C32B@home.com...
>> Dries Venter wrote:
>>
>>> Moet ek nou maar finaal aanneem dat jy moord voorstaan? Of dat dit jou
> nie
>>> sal pla solank dit wittes is wat vermoor word nie?
>>
>> Nee, ou Dries, ek staan nie moord voor nie. Maar ek kan verstaan
>> as 'n onderdrukte en onterfde meerderheid later uit desperasie
>> so 'n slagkreet begin gebruik om die wittes wat so vol bravado is
>> bietjie skrik te maak. En ek verseker jou dat die getal wittes wat
>> in die afgelope dekades as gevolg van hierdie slagspreuk dood is,
>> minimaal is teenoor die duisende wat doodgemaak is deur die
>> bendes van veral P.W. Botha.
>> En, ou Dries, hoekom lewer jy nie repliek op daardie pos van
>> my oor wat Sampie Terblanche ('n Afrikaner) gese het oor die
>> stand van die landbou en swart boere in die twintigste eeu nie,
>> soos gerapporteer deur Antjie Krog (ook 'n Afrikaner.) Ek
>> (ook 'n Afrikaner) vra vir jou ('n Afrikaner), wat daarvan, Dries?
>>
>> Gloudina
>>
>
> Jammer vir die woorde maar VOK JOU, jou sluwe landsverlater. Jy sit op jou
> lekker agterstewe met jou "righteous" boudjies stewig op Kanadese grond wat
> met wit hande en wit arbeid opgebou is en nou gee jy raad en advies aan
> alles wat 'n derde wereld land is wat probeer om probleme op te los.
>
> Ja, swart mense kan boer en swart mense kan werk, ja hulle maak ook goeie
> vriende, maar om jouself enigsins te vereenselwig met dinge wat hier gebeur
> raak nou eenvoudig net een te veel. Soos jy aangaan is alles wat wit is
> stront. Maar it kan nie waar wees nie, kan dit, want jy sit in 'n wit land
> met 'n wit regering en permanente Internet. Dus miskien is jou probleem net
> met wit afrikaans sprekende mense, nie waar nie Gloudina? Ons almal het jou
> so vertrap, nie waar nie Gloudina? Ja, ons het jou en joune sinne familie
> uitgemoor en geplunder. Nie waar nie Gloudina?
>
> As "one settler, one bullet" net die waarheid was was alles okay. Ongelukkig
> lyk dit meer na "one white, 6 bullets". Is dit nie snaaks dat ons apartheids
> regering met sy verskriklike benadelende tronke tog toegelaat het dat Madiba
> sy "fair share" van boeke en leesstof gekry het in sy kramp selletjie op
> Robin Eiland nie? Is dit nie snaaks hoe ons Verskriklike Appartheids tronke
> toelaat dat sogenaamde swart skuim opleiding en studie geleenthede binne die
> tronk benut nie. Sjoe maar ons is maar kak, nie waar nie?
>
> Almal weet Mugabe is besig om Zim links en regs op te vok maar is net te
> bang om dit in sy damn gesig te se. Die ou is net eenvoudig SHIFTY. Dit het
> niks te doen met die feit dat hy swart is nie, hy is net eenvoudig SHIFTY.
>
> Almal weet die is die "last kicks of the dying donkey" wat Mugabe dryf tot
> sulke blatante taktieke soos opsweep van sy handjie vol volgelinge. Maar nou
> ja Gloudina. Die feit van die saak is, maak nie saak of dit wit of swart
> boere was nie, Zim het hulle nodig. En om te se dat 1/3 van Zim aan witmense
> behoort is toevallig die waarheid.
>
> As ons almal so kwansuis verby ras kyk, hoekom is dit dan so 'n moerse
> issue?
> Kom ek vertel jou 'n geheimpie. As daai boere almal swart was sou daar nie
> 'n oog gelig gewees het nie. Baie van daardie boere wat hul plase verloor is
> Zimbabwies gebore. Hulle is net jammerlik wit. Nie een van hulle pos die
> geld wat hulle maak oor na Brittanje nie. Al daai geld bly in Zim.
>
> Maar nou is daai kraantjie ook toe. Maar who cares? His Majesty Mugabe het
> nog sy presidensiele palleis en sy familie het amal plase wat nie bewerk
> word nie.
>
> Zimbabwe is nou net eenvoudig armer, meer mense gaan honger slaap as die
> oestyd verby is omdat niks geoes gaan word nie en die Mugabe volgelinge gaan
> net so sleg daaraan af wees. Net jammer hulle is te dom om dit te erken.
>
> Hoe snaaks is dit nie dat meeste van hulle nie boerdery kennis het nie.
> Hulle kry hulle grond "terug" maar gebruik dit nie. Wie sou nou nee se vir
> 'n stukkie "free soil" as His Majesty Mugabe dit so mildelik uitdeel nie.
>
> Maar nou ja, lekker slaap Gloudina, die redder van die 3de wereld, wat
> regeer vanaf haar computer in Kanada.
>
Vorige onderwerp: Waar's Ferdi Grilling..?
Volgende onderwerp: Zimbabwe en buiten landers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 18:10:06 MGT 2024