Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moet op "ek" ook 'n dakkie?
Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29496] Sa, 25 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
'n Vriend het vir my gesê, dat op "ek" ook 'n dakkie (accent circonflex)
geskryf moet word. Ek dink nie, dat hy reg is. Hy sê, dat ook op "ek" 'n
dakkie geskryf word, omdat hy dink dat die e in "ek" lank uitgespreek word.

Wat denk julle?

--

Hans Kamp (Win2000)
in...@hanskamp.com
www.hanskamp.com
ICQ=65694322
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29512 is 'n antwoord op boodskap #29496] So, 26 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou n goeie geval van hoe moeilik dit is om uitsprake te
verduidelik. Ek het in die Kaap grootgeword, van my familie in
Pretoria. As ons dan bymekaar uitkom, het ons altyd goedig vir
mekaar gespot - hulle uitsprook was so, en hulle het gepraat
van "ak is n ofrikoner" - ons weer het gesê "iek praat
afrikaans" Moeilik om na te maak.

Maar die mooiste uitspraak vir my was daardie ou van lank
gelede, ene Jan Spies, ek dink hy was oorspronklik van Namibië,
maar sy aksent had ook n goeie skoot Namakwaland ingehad.

-p-

As "ek" in die noorde van SA soos "acron" uitgespreek word,
dan weet ek of nie hoe om Acron uit te spreek nie, of ek het nie
in
die noorde van SA grootgeword nie. Verduidelik meer.
Gloudina

----------
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29513 is 'n antwoord op boodskap #29496] So, 26 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"PAT" skryf in boodskap news:01bf96bd$fb2737e0$3281aec7@ms660966.mindspring.com...
>
>
> Dis nou n goeie geval van hoe moeilik dit is om uitsprake te
> verduidelik. Ek het in die Kaap grootgeword, van my familie in
> Pretoria. As ons dan bymekaar uitkom, het ons altyd goedig vir
> mekaar gespot - hulle uitsprook was so, en hulle het gepraat
> van "ak is n ofrikoner" - ons weer het gesê "iek praat
> afrikaans" Moeilik om na te maak.

Ek weet dat daar 'n beskrywing is van die uitspraak. Evan Kirshenbaum het
dit uitgewerk in

http://www.hpl.hp.com/personal/Evan_Kirshenbaum/IPA/faq.html

Dit is geskryf in Engels. Vir my dit is baie interessant, maar ek is g'n
professionele vertaler nie. Dis slegs wat ek graag doen.

--

Hans Kamp (Win2000)
in...@hanskamp.com
www.hanskamp.com
ICQ=65694322
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29530 is 'n antwoord op boodskap #29496] Ma, 27 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ai, Gloudina, hoekom kan jy maar nie altyd so beskaaf wees nie???

skryf in boodskap news:38DCE081.D2C3A23E@home.com...
PAT wrote:

> Ons "denk" nie Hans, maar "dink" wel. Jou vriend is verkeerd.
> Daar is geen
> kappie op die e van ek nie. Dit word in Suid-AFrika op twee
> maniere uitgespreek, in die
> Noordelike gedeeltes is dit "ek" soos die eerste twee letters in
> die stad Akron. In die Kaap spreek mens dit uit soos die e in
> Wellington, minder gerond. Ek hoop dit help, vra gerus meer,
> dis moeilik om uitsprake te beskryf, maar ook nogal n uitdaging
> (challenge).
>
> groete
>
> Pat
>
> NS Weet iemand wat n goeie woord is vir 'devastated"? Ek wil
> al sê "oorbluf" or "verslae" maar dit klink stowwerig.
>

Pat, wat van "verpletter." Alhoewel "verpletter" vir my 'n bietjie
meer drasties klink as "devastated." Ek dink jou "verslae" is
nog die beste kandidaat. Ons Bosman en Van der Merwe praat
net van "verwoes," en dit is nie hier van toepassing nie.
As "ek" in die noorde van SA soos "acron" uitgespreek word,
dan weet ek of nie hoe om Acron uit te spreek nie, of ek het nie in
die noorde van SA grootgeword nie. Verduidelik meer.
Gloudina
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29555 is 'n antwoord op boodskap #29496] Di, 28 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Maarten Jansonius  is tans af-lyn  Maarten Jansonius
Boodskappe: 29
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Willem-Jan Markerink schreef:
>
> In article ,
> "Hans Kamp" wrote:
>> 'n Vriend het vir my gesê, dat op "ek" ook 'n dakkie (accent circonflex)
>> geskryf moet word. Ek dink nie, dat hy reg is. Hy sê, dat ook op "ek" 'n
>> dakkie geskryf word, omdat hy dink dat die e in "ek" lank uitgespreek
> word.
>
> Zelfs het dakkie op 'gesê' werkt in jouw huidige editor-settings
> niet....;-))

Hans gebruikt de Unicode (UTF-8) code voor de e^ terwijl jij de
gebruikelijke ISO-8859-1 (Western) code gebruikt.
Wissel maar eens van code met je nieuwslezer, dan wordt plotseling ê
zichtbaar als dakje en ê als een blokje.

Ik heb gezien dat velen die hier posten e^ tikken in plaats van ê. Wil je
makkelijk accenten zoals ê en ë, maar bijvoorbeeld ook é als in café, kunnen
tikken, stel dan de windows-toetsenbordindeling in op US-international.
Je kunt dan ê maken door eenvoudig ^e te tikken, de computer maakt hier
dan zelf ê van.
Ook kun je ë maken door "e te tikken, é door 'e te tikken, ñ door ~n te
tikken en à door `a te tikken.
Wil je nu juist dat een van de accenten NIET gecombineerd wordt met de
letter(klinker) die erna staat, tik dan een extra spatie. Dit vergt wat
gewenning, maar bij het schrijven van Nederlands loont het in elk
geval... ik weet niet precies hoeveel ê's en ë's er worden geschreven in
het Afrikaans maar het helpt in elk geval om hoër en hoer uitelkaar te
houden :)
Overigens kun je ook twéé talen opgeven in Windows, bijvoorbeeld Engels
met de US-101 indeling en daarnaast Afrikaans met de US-international
indeling. Je kunt dan van taal (en toetsenbordfunctie) wisselen via een
blauw blokje in de "systray".
Ik schrijf dit alles mede omdat ik zelf nogal enthousiast ben over de
US-international toetsenbordindeling, terwijl deze in Nederland helemaal
niet zo bekend is.

groeten,
Maarten Jansonius.
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29778 is 'n antwoord op boodskap #29496] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JHV  is tans af-lyn  JHV
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Van leestekens gepraat, hoe doen ek dit?
kan iemand my help asb.

Byvoorbaat dankie
blo...@earthlink.net
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29779 is 'n antwoord op boodskap #29496] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie de Villiers  is tans af-lyn  Tobie de Villiers
Boodskappe: 50
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
JHV wrote in message
> Van leestekens gepraat, hoe doen ek dit?
> kan iemand my help asb.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
alt 136 = ê
" 147 = ô
" 137 = ë
" 130 = é
" 753 = ±
" 248 = ° (grade)

--
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29780 is 'n antwoord op boodskap #29496] So, 09 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gary Bartholomew  is tans af-lyn  Gary Bartholomew
Boodskappe: 106
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Senior Lid
JHV wrote in message news:TJXH4.9032$p4.296007@newsread2.prod.itd.earthlink.net.. .
> Van leestekens gepraat, hoe doen ek dit?
> kan iemand my help asb.
>
> Byvoorbaat dankie
> blo...@earthlink.net
>
>
Control Panel -> Keyboard -> American English -> "Properties" button ->
"American International"

Daarna as 'n mens eers 'n ^ tik, en daarna onmiddelik 'n e, dan kry 'n mens
'n ê. Om " te tik moet 'n mens eers " tik, en dan die "spacebar", anders
doen dit vreemde dinge. Een van daai vreemde dinge is handig: tik " en dan
onmiddellik daarna e, dan kry jy ë.

Moontlik is my rigtings na "American International" nie heeltemal korrek
nie, maar soek "American INTERNATIONAL" en as jou hom kry sal jy daarna
regkom.
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29799 is 'n antwoord op boodskap #29496] Ma, 10 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JHV  is tans af-lyn  JHV
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Baie dankie Gary en Tobie, ek gaan dit probeer toepas
JHV
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #29877 is 'n antwoord op boodskap #29496] Vr, 14 April 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:
> JHV wrote in message
>> Van leestekens gepraat, hoe doen ek dit?
>> kan iemand my help asb.
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> alt 136 = ê
> " 147 = ô
> " 137 = ë
> " 130 = é
> " 753 = ±
> " 248 = ° (grade)
>

Let op dat er vaak (altijd?) verschil zit tussen de rij cijfer-toetsen
bovenaan, en het numerieke vierkant rechts op het
toetsenbord....bovenstaande werkt bij mij alleen in het numerieke deel,
niet met de bovenste toetsen (althans in W3.1).

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Moet op "ek" ook 'n dakkie? [boodskap #30070 is 'n antwoord op boodskap #29496] So, 23 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gebruik jou alt sleutel + numeriese syfers (regs op die sleutelbord) bv
alt + 136 = ê en alt + 137 gee ë alt + 133= à en é is alt + 130.

Hope ander teken. Eksperimenteer maar.

Groetnis

Dave Du Plessis

JHV wrote in message
news:TJXH4.9032$p4.296007@newsread2.prod.itd.earthlink.net.. .
> Van leestekens gepraat, hoe doen ek dit?
> kan iemand my help asb.
>
> Byvoorbaat dankie
> blo...@earthlink.net
>
Vorige onderwerp: "villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik" deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: Re: Leswin Laubscher = bantoe?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:35:22 MGT 2024