Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid afrikaanse Polisie
Suid afrikaanse Polisie [boodskap #29752] So, 09 April 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is n gewese polisieman met 18 jaar diens.

Ekis tans besig om n boek te skryf oor komiese en snaakse voorvalle wat in
die mag gebeur het. Lede en gewese lede is welkom om vir my stories te
stuur.Hulle kan dit anoniem doen as hulle wil maar hulle name sal by die
stories geplaas word.

Stories kan gestuur word aan Posbus 1867 ,Bellville, Kaapstad, 7535 of dit
kan aan my gestuur word by die volgende email adres rhe...@iafrica.com

By voorbaat dank

Reenen van Niekerk
P.S
Dankie vir die lede wat die naam van die mag hoog hou. Hou so vol.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Vragmotor Staanplekke vir Afrika
Volgende onderwerp: Re - Perdry om gewig te verloor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:53:52 MGT 2024