Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Vragmotor Staanplekke vir Afrika
Toekoms Advies vir: Vragmotor Staanplekke vir Afrika [boodskap #29751] So, 09 April 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
die effektiewe beleids bestuur aangaande die verskaffing van
hulp bystand, en brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Vragmotor bestuuders, Vragmotor Staanplekke en
personeel, en Firmas wat vragmotors gebruik om goedere te
vervoer, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral vir die deursettings vermoë en
vasberadenheid. Asook om menige goedere te vervoer na en van
SAOG lidlande. Veral vir die lang afstande wat gereis word. En
vir die lang ure wat gewerk word. Asook vragmotor staanplekke
personeel, om menige dienste aan vragmotor bestuurders te lewer,
veral sekuriteits personeel, wanneer daar oornag word.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag Verskaffers van Ru Olie en Brandstof in ons
Paradys, en elders op die Planeet, veral Midde Oosterse Ru Olie
Verskaffers en Sasol, gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir die aanhoudende verskaffing
van Ru Olie, petroleum produkte en brandstof om die ekonomie van
Lande op die Planeet te verhoog. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet
te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van Vragmotor Bestuurders te verhoog in ons Paradys, en in SAOG
lidlande. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met vragmotor bestuurders en
staanplek personeel, asook Firmas wat hierdie vervoer stelsel
gebruik, in ons Paradys, en elders op die Planeet. Asook die
ontwerpers van vragmotor staanplekke, veral die staanplek in
Windhoek. Asook, om die Windhoek staanplek, en andere, te
gebruik as basis om die ontwerp te verhoog van staanplekke in
ons Paradys, en in SAOG lidlande.

Hoogstens aageraai, om die sekuriteit te verhoog wanneer
bestuurders rus by staanplekke. 'n Inboek stelsel vir vragmotors
kan ook implementeer word, in 'n hoë sekuriteits gebied, wanneer
vragmotor bestuurders besluit om te rus by staanplekke. Vir
sekuriteits personeel om volledige verantwoordelikheid te neem
vir die vragmotor, en goedere, indien dit nie alreeds so is.

Fasiliteite vir manlike en vroulike vragmotor bestuurders kan
ook verhoog word. Asook klere wassery fasiliteite. 'n Mediese
sentrum, asook nood mediese fasiliteite en personeel kan ook
verhoog word by vragmotor staanplekke. Afhangende van die
benodigdhede van die industrie, en die keuse van vragmotor
bestuurders, o.a.

Fasiliteite by vragmotor staanplekke kan dan verhoog word in ons
Paradys, en in SAOG lidlande, baseer op die model gekies deur
vragmotor bestuurders, en firmas wat vragmotors gebruik om
goedere te vervoer. Die aantal vragmotor staanplekke kan ook
verhoog word, omtrent 100-200 km tussen staanplekke, word
aanbeveel. Veral voor en na hoof sentra in ons Paradys, en in
SAOG lidlande. Asook om padkaarte te verhoog by staanplekke. Wat
aandui waar staanplekke is, en die afstand tussen staanplekke.
Insluitend die moontlike tydsduur om die volgende bestemming te
bereik. Asook die fasiliteite beskikbaar by elke staanplek.

Verhoogde beheer meganismes en prosedure kan ook verhoog word,
indien moontlik, indien nodig, om vragmotor bestuurders te
ondersteun. Vir alle eenhede waarvoor die bestuurder
verantwoordelik is. Kajuit fasiliteite kan ook verhoog word, om
met die hoof beheer toring te kommunikeer, indien dit nie
alreeds die geval is.

Firmas wat hierdie manier van vervoer gebruik, kan ook uitgenooi
word om 'n gedeelte van hierdie projek te borg, indien hulle
wil. Om die sekuriteit van goedere, vragmotors en vragmotor
bestuurders asemrowend te verhoog.

Ook kan betaling van vragmotor bestuurders wat in SAOG lidlande
diens doen, verhoog word, indien nodig, indien moontlik, indien
dit nie alreeds die geval is. Om meer vragmotor bestuurders na
hierdie industrie te lok.

Wanneer hierdie stelsel werk in ons Paradys, en in SAOG
lidlande, kan dit elders op die Planeet implementeer word,
indien nodig.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Meer
effektiewe vragmotor staanplekke. :) Aantal vragmotor
bestuurders kan asemrowend verhoog word, veral om goedere na
en van SAOG lidlande te vervoer. :) Verhoogde sekuriteit stelsel
kan vrede en voorspoed van vragmotor bestuurders en firmas wat
hieraan deelneem, asemrowend verhoog. :) Vervoer kan asemrowend
verhoog word. :) Werk verskaffings geleendhede kan asemrowend
verhoog word in ons Paradys, en in SAOG lidlande. :) Ekonomiee,
en potensiële ekonomiee kan asemrowend stimuleer word. :) Vrede
en voorspoed kan asemrowend verhoog word. :) Gemeenskaplike
belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en
Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :)
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Re: oorseese strontgatte
Volgende onderwerp: Suid afrikaanse Polisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:35:30 MGT 2024