Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dit gaan beter in SA onder die nuwe regering , NOT!
Re: Dit gaan beter in SA onder die nuwe regering , NOT! [boodskap #29427] Ma, 20 Maart 2000 00:00
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Julian de Beer wrote in message ...

> Uit die Die Burger 20/03/00
>
> Cosatu kortsigtig

(snip, snip)

> Eenvoudige logika sê vir 'n mens... (snip, snip)

> Met 'n werkloosheidsituasie wat al krisis-afmetinge aangeneem het, getuig
> dit van algehele ekonomiese kortsigtigheid om aan te dring op maatreëls wat
> (dalk) sal keer dat dit vererger.

Wie verstaan watse punt hierdie ou probeer maak?

Of is daar 'n blinke [blinde?] kol in sy logika.

Swart Simon
Re: Dit gaan beter in SA onder die nuwe regering , NOT! [boodskap #29428 is 'n antwoord op boodskap #29427] Ma, 20 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
none-suppiled  is tans af-lyn  none-suppiled
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 20 Mar 2000 19:32:30 +1200, "Julian de Beer"
wrote:

mense hul werk verloor. Mense wat onder die ou bewind werk gehad het.>>[/color]

> Eenvoudige logika sê vir 'n mens dat arbeids- en ekonomiese beleid in 'n
> verkeerde rigting beweeg het >>

Of natuurlik dat SA die wereld-ekonomie betree hert en dat die
nywerheidswereld die nodige aanpassings moes doen soos uitgawes
besnoei.
Of dat maatskappye nou internasionaal begin meeding het en ook as
gevolg daarvan werkmag besnoei het.
Of dat die tegnologie in die afgelope 10 jaar so ontwikkel het dat
fabrieke minder arbeidsintensief is.
Of dat die staat uiteindelik na jare en jare se beloftes actually
begin het om sy werkmag te besnoei.
Of dat die goudprys gedaal het en dat goudmyne toegemaak het,
byvoorbeeld aan die Oos-Rand.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Verhoogde kliente verhoudinge in die VSA
Volgende onderwerp: Dit gaan beter in SA onder die nuwe regering , NOT!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 02:23:16 MGT 2024