Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tante Gloudina
Re: Tante Gloudina [boodskap #29090] So, 20 Februarie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

reisiger wrote:

> Dit is nou genoeg :(
>

Wel, my liewe Draculla, dit word nou tyd dat ons
die kuber-polisie op jou sit. Ek se mos altyd, gee
'n man net genoeg tou, dan hang hy homself so
voor jou oge. Nou begin jy ander impersoneer.
Is jou eie karakterfondamente so swak dat jy
jouself in ander moet giet? Arme ding.

Tant Hessie met die mes in vir die ou papsak-drakietjie
Re: Tante Gloudina [boodskap #29091 is 'n antwoord op boodskap #29090] So, 20 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
NOG `n Bewys.......
Nou moet die Polisie ingeroep word....
Siestog, is jou MOOI uitlatings en voorgee nou skielik weer teen die
ou bedeling en dus word jy daarvan kwydgeskeld.

Nee man, vat dit soos hy kom. As jy stilgebly het en die geselskap
oorgelaat het vir grootmense sou daardie harde woorde nooit gebruik
gewees het nie.

Presies soos wat julle is man, Vlug eers, LOK dan uit, en wat dan.....
bel die Polieste.....

Gaan kla eerder oor misdaad in Suid Afrika waar jou comrades so
verkrag en vermoor en los mense uit wat net hulle sê sê omdat hulle
daartoe gedryf word.

Dracula, en vir jou ondersteun ek ook glad nie met daardie tale nie
hoor, so asseblief dink twee keer en koel af. Op die einde van die dag
is dit nie die moeite werd nie..

Frikkie

On Sun, 20 Feb 2000 14:52:02 GMT, @home.com wrote:

> reisiger wrote:
>
>> Dit is nou genoeg :(
>>
>
> Wel, my liewe Draculla, dit word nou tyd dat ons
> die kuber-polisie op jou sit. Ek se mos altyd, gee
> 'n man net genoeg tou, dan hang hy homself so
> voor jou oge. Nou begin jy ander impersoneer.
> Is jou eie karakterfondamente so swak dat jy
> jouself in ander moet giet? Arme ding.
>
> Tant Hessie met die mes in vir die ou papsak-drakietjie
>
Vorige onderwerp: re: poesje & kuttertje
Volgende onderwerp: Numeriese getalle reeks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:47:40 MGT 2024