Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mnet on Sky (UK only)
Re: Mnet on Sky (UK only) [boodskap #28978] Do, 10 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Jan van San Jose  is tans af-lyn  Jan van San Jose
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit mag dalk net wensdenkery wys. Hoeveel Suid-Afrikaners is daar in die UK
wat sou belangstel in MNET? Gegee die aantal, kan dit enigsins bekostigbaar
wees op 'n vlak waar dit winsgewend en lewensvatbaar sou wees vir SKY? Min
of meer die helfte van MNET se uitsaai is flieks ens wat jy in elk geval
"verniet" in die UK kan kry. Ek sou eerder SKY probeer kry om rugby en
krieket - bv. die Super 12 reeks uit te saai. Daar behoort baie meer te
wees wat dit sal waardeer as wat daar Suid-Afrikaners in die UK is wat wil
MNET hê...

"Darryn Fisher" skryf in boodskap news:87uc84$43l$1@gxsn.com...
> Dear Reader
>
> If you have received this email, you are ether a South African or you may
> have an interest in Mnet being broadcast in the UK via Sky.
>
> Yes that's right, we are setting up a petition to have Bskyb sit up and
> listen to us.
>
> At the moment Sky broadcasts a number of ethnic minority channels and there
> is no reason why we should be left out in the cold.
>
> To fill out the short petition form please visit www.mnetonsky.com and
> please forward this mail to anyone you feel may be interested, we need as
> many names as possible. Updates of numbers will be published on the site .
>
> Regards
>
> Darryn Fisher
>
Re: Mnet on Sky (UK only) [boodskap #29071 is 'n antwoord op boodskap #28978] Vr, 18 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal deur my neus betaal om SuperSport te kan kry. GEEN Super 12 op Sky
nie eks jammer...
Kan sien jy was nog nie te lank hier nie mnr. Grobbelaar:)

Net jammer die petisie se "submit) wil nie werk nie.
-C

Jan van San Jose wrote in message ...
> Dit mag dalk net wensdenkery wys. Hoeveel Suid-Afrikaners is daar in die UK
> wat sou belangstel in MNET? Gegee die aantal, kan dit enigsins bekostigbaar
> wees op 'n vlak waar dit winsgewend en lewensvatbaar sou wees vir SKY? Min
> of meer die helfte van MNET se uitsaai is flieks ens wat jy in elk geval
> "verniet" in die UK kan kry. Ek sou eerder SKY probeer kry om rugby en
> krieket - bv. die Super 12 reeks uit te saai. Daar behoort baie meer te
> wees wat dit sal waardeer as wat daar Suid-Afrikaners in die UK is wat wil
> MNET hê...
>
>
> "Darryn Fisher" wrote in message
> news:87uc84$43l$1@gxsn.com...
>> Dear Reader
>>
>> If you have received this email, you are ether a South African or you may
>> have an interest in Mnet being broadcast in the UK via Sky.
>>
>> Yes that's right, we are setting up a petition to have Bskyb sit up and
>> listen to us.
>>
>> At the moment Sky broadcasts a number of ethnic minority channels and there
>> is no reason why we should be left out in the cold.
>>
>> To fill out the short petition form please visit www.mnetonsky.com and
>> please forward this mail to anyone you feel may be interested, we need as
>> many names as possible. Updates of numbers will be published on the site .
>>
>> Regards
>>
>> Darryn Fisher
>>
>
Vorige onderwerp: Re - is jy psigies
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 17:21:41 MGT 2024