Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing
Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28235] Ma, 29 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die ANC, en Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en
politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer ("exchange controls"),
Deelname aan die ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid,
Sport en ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water
verskaffing, Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en
opleiding, Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings
vaardighede beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om
wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT,
Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en
Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme
om armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag Adriaan Snyman gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral vir sy boeke oor Siener van Rensburg.
Beginnende by die klein boekies, wat gegroei het tot waar dit vandag is
- in beide Afrikaans en Engels. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Insluitend Max du Preez, die Media en Boek Winkels waar hierdie
materiaal beskikbaar is. Hartlik geluk vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral vir die TV program wat produseer is, om
dit uit te saai, asook vir die verspreiding van die Siener boeke in die
boek winkels van ons Paradys. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Asook die volgende vriende: Die familie wat agter verby my geloop het
by die internet kafee, Oktober 1998. En die diamantgooiers in 'n
restaurant in Upington. Vir u vriendskap. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die onsekerheid
wat die Siener profesiee veroorsaak aan sekere lede van die gemeenskap.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Die volgende is belangrik om te verstaan: Siener het uitdruklik
gewaarsku dat indien hierdie materiaal openbaar word, dit sal verander
word. Hierdie is die resultaat daarvan. Verstaan hierdie bydrae kan ook
verander word omdat dit openbaar gemaak is.

Die volgende verkiesing kan in Julie 2004 gehou word. 'n Jaar voor dit,
gaan 'n Politieke Party gestig word, vir diegene wat in God glo.
Verstaan die reisiger is New Age. Die definisie hiervan moet nog
ontwikkel word. Daarvoor word Department 3 en Majestic 12, asook
Organisasies se hulp gevra. Asook die Publiek. Om die beginsels van
hierdie nuwe Politieke Party te definieer. Om aan God te glo is
voorvereiste om aan hierdie Politieke Party te behoort. Die besluit wat
geneem sal word, sal eers nodig wees in die toekoms, na die volgense
proses afgehandel is.

'n Ondersteunings en Genesings Kommando gaan gevorm word. Van lede wat
aan bg. definisie voldoen. Die Kommando gaan vertrek van Gauteng na
Kimberley, daarna na Upington. Ondersteuning sal verleen word op weg,
om die Persone van ons Paradys te help om op die been te kom, asook om
hulle besighede te bou. Dit is die emosionele deposito, wanneer hierdie
kommando van Prieska af terugkeer.

Van Upington gaan die Kommando na Prieska, d.m.v. enige roete,
insluitend deur Vanrhynsdorp. Sommige lede wat by hierdie Kommando
aansluit, kan dierek na Prieska reis, indien hulle wil. By Prieska word
die leier verkies, om rigting aan te dui na Gauteng. Die Regses sal aan
die regter kant van die pad wees, en die Liberales aan die linkerkant.
Lede kan enige tyd hulle keuse verander namate verder beweeg word.

Van Prieska sal die funksie van die Kommando wees om genesing en
ondrsteuning te bring aan mense, plase op te bou, asook besighede. En
kriminele aktiwiteite te hanteer, afhangende van die intensiteit
daarvan.

Belangrik om te weet die Kommando is veelrassig. 'n Bloukop diamant het
betekenis op die fisiese vlak ook. Bloukop beteken 'n hoof wat na vrede
en voorspoed smag. Diamant is die definisie van 'n persoon met 'n sterk
wil, determineerd, wat so sterk soos 'n diamant is. Dit is op enige
iemand van pas, ongeag ras, kleur, of geslag. Die Bosoorlog is geveg op
'n veelrassige basis. Verstaan Comrades glo ook aan God. Van hulle is
Christene, andere is Moslems, ens.

Die pad van Prieska lei na Kimberley. Daar sal genoeg voedsel wees. Dan
na Sweizer-Reyneke, en Wolmaransstad. Onthou u nog die verkiesing in
Wolmaransstad ? Ja - hy wat wil lewe sal moet groei, en hy wat lewe sal
groei. Die pad lei dan na Gauteng, en eindig in Kempton Park. Die roete
word as R29 op padkaarte aangeteken.

Dan kan die Kommando in verskeie groepe opdeel. Onder andere om na
Kaapstad en Durban te verterk. Wanneer hierdie proses klaar is, kan
Algemene Verkiesings gehou word. Kandidate sal nomineer word wat glo
aan bg. definisie. Daarna sal die nuwe Parlement gekies word by
dieselfde Konferensie Sentrum waar Kodesa plaasgevind het. Dit word
verwys as Vereeniging in Siener se profesiee. Dan sal die Nuwe Suid
Afrika weer God se eie Land wees - in die Parlement as 'n Politieke
Party. 'n Veelrassige Politieke Party. Daarna sal diegene in
Korrektiewe Dienste her-evalueer word. En miskien vrygelaat word,
bepalend aan meriete vir hulle gedrag daar.

Wanneer die Kommando na Kimberley verterk, sal 'n lugbrug plaasvind om
diegene wat na Australie wil verhuis, te ondersteun. Miskien Indonesie
ook. Diegene wat vertrek, is welkom om hulle besittings saam te neem,
asook fondse na ander banke oor te dra, ens. Genoeg tyd sal beskikbaar
wees om huise te verkoop, ens. Daar is hard gewerk om besittings en
eiendomme te bekom. Hulle verdien dit om hulle besittings saam te neem.
Geen probleem. Die Nuwe Suid Afrika het vriende oorsee nodig. Diegene
wat hulle huise agterlaat, om later na terug te keer, is welkom. Na
hierdie proses, is die toelatings voorwaardes as volg: Sorg dat u
rekord skoon is. Vir diegene van inheemse afkoms - vanaf Mei 1994 - die
eerste Demokratiese Verkiesing. Diegene van Europese afkoms - van
geboorte af - u is deur die apartheid stelsel bevoordeel.

Diegene wat in die Volkstaat wil bly, word aangeraai om eiendom met
eerlike geld daar te gaan koop. Plase gekoop in die Noord Wes Kaap en
op hierdie roete kan handig te pas kom in die toekoms.

Madiba en sy gade, asook die President van die NSA, Thabo Mbeki, en sy
gade, asook lede van die ANC wat uitnemende rolle gespeel het van Mei
1994 af, sal keurige diplomatieke poste toegeken word - om
internsionale verhoudinge te behou, asook leiers einskappe wat
ontwikkel is in die verlede verder te kan ontwikkel. Die VSA in
ingesluit. Die ANC kan self kies wie kry watter pos. Demokrasie werk
uitnemend. Dit is die geskenk vir hulle ondersteuning om resultate te
lewer. Om vrede te behou, 'n gesonde ekonomie te handhaaf, asook
handeling geneem vir advies hier weergegee, veral miv+ / vigs. Asook om
die ekonomie en wet en orde te handhaaf tot en met die 3e Demokratiese
Verkiesing. 'n Vreedsame, demokratiese oplossing is van uiterste
belang, om na die belange van die publiek om te sien, terwyl hierdie
proses in aangang is. Verstaan hierdie proses kan miskien eers in 2006
voltooi word.

Hierdie inligting word openbaar om twee doele te dien: Om die ANC en
die Regering te laat behoue bly, om die stabiliteit van die ekonomie te
laat verseker terwyl die proses in aangang is. Asook om te sorg dat
alle fasiliteite - bankwese, voedsel, winkels, paaie, werksgeleendhede,
ens. beskikbaar bly. 'n Wen-wen situasie vir almal.

Dit is die "onaangename" nuus wat die Regering gaan ontvang.

Wanneer 'n mens profesiee ken, kan dit verander word om 'n beter
toekoms vir almal te skep. Baie Organisasies kan dit lees, en die
toekoms verander.

En die Media sal vra, nadat die volgende Parlement met welslae gekies
is: Hoe op dees Aarde het julle dit reggekry - goeie ekonomie,
werkskepping, ens. En die antwoord sal wees: Om saam te werk vir 'n
beter toekoms. :) Om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms. :)
Om Vrymesselaars te ondersteun. :) Om alle Parlementariers te
ondersteun. :) Asook om inklusief te dink. :)

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die ANC en
die Regering besit die kennis voor die tyd. :) Die ANC sal baie
belangrike vriende van die Nuwe Suid Afrika bly. :) Die ANC kan
voortgaan om die ekonomie te ontwikkel, in die menige gebiede wat hulle
alreeds resultate gelwer is. :) Die Afrika Renaissance kan voortgaan
met meer stoom. :) Resultate kan vir miv+ / vigs pasiente gelewer word.
:) Siener is verander na 'n veelrassige samestelling, met vredevolle
uitkoms. :) Vertroue sal groei vir die volgende Millenium. :) Enige
persoon sal toegelaat word in die Nuwe SA, so lank as wat hulle rekord
skoon is. :) En die harde werk om die Reenboog nasie te bou, sal behoue
bly. :) Diegene wat ons verlaat vir Australie en elders, sal ons
vriende bly. :)

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28247 is 'n antwoord op boodskap #28235] Di, 30 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

reisiger wrote:

> En die diamantgooiers in 'n
> restaurant in Upington.

Wat doen diamantgooiers? En wat doendiamantgooiers in Upington?

Gloudina
Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28248 is 'n antwoord op boodskap #28235] Di, 30 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

reisiger wrote:

> 'n Ondersteunings en Genesings Kommando gaan gevorm word. Van lede wat
> aan bg. definisie voldoen. Die Kommando gaan vertrek van Gauteng na
> Kimberley, daarna na Upington.
>
> Van Upington gaan die Kommando na Prieska, d.m.v. enige roete,
> insluitend deur Vanrhynsdorp. Sommige lede wat by hierdie Kommando
> aansluit, kan dierek na Prieska reis, indien hulle wil. By Prieska word
> die leier verkies, om rigting aan te dui na Gauteng. Die Regses sal aan
> die regter kant van die pad wees, en die Liberales aan die linkerkant.
> Lede kan enige tyd hulle keuse verander namate verder beweeg word.
>
> Van Prieska sal die funksie van die Kommando wees om genesing en
> ondrsteuning te bring aan mense, plase op te bou, asook besighede. En
> kriminele aktiwiteite te hanteer, afhangende van die intensiteit
> daarvan.
>
> Belangrik om te weet die Kommando is veelrassig. 'n Bloukop diamant het
> betekenis op die fisiese vlak ook. Bloukop beteken 'n hoof wat na vrede
> en voorspoed smag.

> Die pad van Prieska lei na Kimberley. Daar sal genoeg voedsel wees. Dan
> na Sweizer-Reyneke, en Wolmaransstad. Onthou u nog die verkiesing in
> Wolmaransstad ? Ja - hy wat wil lewe sal moet groei, en hy wat lewe sal
> groei. Die pad lei dan na Gauteng, en eindig in Kempton Park. Die roete
> word as R29 op padkaarte aangeteken.

Is hierdie gebaseer op Siener van Rensburg se voorspellings?

Gloudina

>
Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28256 is 'n antwoord op boodskap #28235] Wo, 01 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina

Ek dink dis sommer so uit reisiger se regterduim se agterkant uitgesuig.
Die grootste klomp twak wat die man darem alles kan kwytraak.
Drie maal tog-so-jammer-lat-hy-lewe-regs-vannie-lewe-lekker-pad-af

Thys

"pad-af" = so effens die pad byster geraak. Baie direk nie, dierek nie!
@home.com wrote in message ...
>
> Is hierdie gebaseer op Siener van Rensburg se voorspellings?
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28266 is 'n antwoord op boodskap #28235] Do, 02 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de Wet"
wrote:
> Nee Gloudina
> Ek dink dis sommer so uit reisiger se regterduim se agterkant
> uitgesuig.
> Die grootste klomp twak wat die man darem alles kan kwytraak.
> Drie maal tog-so-jammer-lat-hy-lewe-regs-vannie-lewe-lekker-pad-af
> Thys
> "pad-af" = so effens die pad byster geraak. Baie direk nie,
> dierek nie!
> @home.com wrote in message
> ...
>>
>> Is hierdie gebaseer op Siener van Rensburg se voorspellings?
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>>
>>
>>
>>

Wat is dit wat jy wil hê ?

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28267 is 'n antwoord op boodskap #28235] Do, 02 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @home.com wrote:
> reisiger wrote:
>> 'n Ondersteunings en Genesings Kommando gaan gevorm word. Van
> lede wat
>> aan bg. definisie voldoen. Die Kommando gaan vertrek van Gauteng
> na
>> Kimberley, daarna na Upington.
>>
>> Van Upington gaan die Kommando na Prieska, d.m.v. enige roete,
>> insluitend deur Vanrhynsdorp. Sommige lede wat by hierdie
> Kommando
>> aansluit, kan dierek na Prieska reis, indien hulle wil. By
> Prieska word
>> die leier verkies, om rigting aan te dui na Gauteng. Die Regses
> sal aan
>> die regter kant van die pad wees, en die Liberales aan die
> linkerkant.
>> Lede kan enige tyd hulle keuse verander namate verder beweeg
> word.
>>
>> Van Prieska sal die funksie van die Kommando wees om genesing en
>> ondrsteuning te bring aan mense, plase op te bou, asook
> besighede. En
>> kriminele aktiwiteite te hanteer, afhangende van die intensiteit
>> daarvan.
>>
>> Belangrik om te weet die Kommando is veelrassig. 'n Bloukop
> diamant het
>> betekenis op die fisiese vlak ook. Bloukop beteken 'n hoof wat
> na vrede
>> en voorspoed smag.
>> Die pad van Prieska lei na Kimberley. Daar sal genoeg voedsel
> wees. Dan
>> na Sweizer-Reyneke, en Wolmaransstad. Onthou u nog die
> verkiesing in
>> Wolmaransstad ? Ja - hy wat wil lewe sal moet groei, en hy wat
> lewe sal
>> groei. Die pad lei dan na Gauteng, en eindig in Kempton Park.
> Die roete
>> word as R29 op padkaarte aangeteken.
> Is hierdie gebaseer op Siener van Rensburg se voorspellings?
> Gloudina
>>
>>

Dit is Siener voorspellings verander volgens my interpretasie daarvan.
Siener werk d.m.v. simbolisme. Lesers moet eers sy simbolisme verstaan,
dan kan hulle Siener verstaan. Die reisiger werk al langer as 15 jaar
met profesieë en simbole. Die feit van die saak is - as profesieë bekend
gemaak word, kan dit verander word, om 'n beter toekoms te skep. Is al
vir jare daarmee besig.

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28277 is 'n antwoord op boodskap #28235] Vr, 03 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
> Wat is dit wat jy wil hê ?
>

'n Miljoen $ om mee te begin ...
Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28278 is 'n antwoord op boodskap #28235] Vr, 03 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
>
> Dit is Siener voorspellings verander volgens my interpretasie daarvan.
> Siener werk d.m.v. simbolisme. Lesers moet eers sy simbolisme verstaan,
> dan kan hulle Siener verstaan. Die reisiger werk al langer as 15 jaar
> met profesië en simbole. Die feit van die saak is - as profesië bekend
> gemaak word, kan dit verander word, om 'n beter toekoms te skep.

Tjorts man! As jy 'n profesie kan verander dan was die voorspelling
duidelik verkeerd! Kom ons gaan verder - dink jy nie dat as die
voorspeller so goed was hy sou voorsien dat iemand sy voorspelling sou
vertolk en dit wou verander, en dat omdat hy dit weet hy dus sy profesie
sal verander? And round and round and round we go ...
Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28530 is 'n antwoord op boodskap #28235] So, 19 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> In article , reisiger
> wrote:
>> Die Afrika Renaissance kan
>> voortgaan
>> met meer stoom. :)
> Hierdie sin moet lees:
> Die Afrika Renaissance moet voortgaan, ten alle koste, terwyl
> hierdie
> proses besig is.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

In die begin was Siener net vir Afrikaners bedoel - Links en Regs. Nou
het dit verander. Die gees van Siener bly dieselfde. En het op beide
Linkses en Regses betrekking.

Die reisiger funksioneer op die beginsel van: Love all Serve all. 'n
Mens staan op twee bene - links en regs. Kyk deur twee oë - linker en
regter een, ens. Die middelpad van matigheid voor oë word gevolg.

Genl. Smuts, die vader van die New Age in Suid Afrika (outeur van
"Holism in Evolusion:) het na WW II sy belofte (van plase) verbreek. En
het die Verkiesing in 1948 verloor. En in eensaamheid gesterf. Dit is
'n duidelike waarskuwing aan die reisiger - verwerp die Regses, en
hulle sal jou later verwerp.

Die reisiger beplan om aan die Kommando deel te neem. En met 'n
Landrover die pad van Gauteng af na Kimberley, dan Upington en Prieska
te volg, deur Van Rhynsdorp. Dieselde tyd sal die Afrika Renaissance
d.m.v. 'n "laptop" en selfoon ondersteun word, asook om verwikkelings
van hierdie proses, in beide tale te pos.

Op die oomblik werk die reisiger om 'n beter Siener te ontwikkel. Aan
die einde van die dag sal dit 'n baie pragtige Siener wees.

Oor die radio gehoor perdry is 'n interessante manier om gewig te
verloor. :) Werk dit ? Het iemand dit al probeer ?

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28540 is 'n antwoord op boodskap #28235] Ma, 20 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> Tjorts man! As jy 'n profesie kan verander dan was die voorspelling
> duidelik verkeerd! Kom ons gaan verder - dink jy nie dat as die
> voorspeller so goed was hy sou voorsien dat iemand sy voorspelling
> sou
> vertolk en dit wou verander, en dat omdat hy dit weet hy dus sy
> profesie
> sal verander? And round and round and round we go ...

Siener het baie belangrike inligting deurgegee. En het self gesê dat as
sy profesiee openbaar gemaak word, dit kan verander word. Die reisiger
werk met NSA en wereld profesiee, om dit te verander en 'n beter lewe
op die planeet te skep. Die toekoms is in 'n mens se hande - jy kan
maak daarmee net wat jy wil. Dit sluit in om profesiee te verander.

A.g.v. meedeel van hierdie inligting bly die Regering behoue. Dit is
fantasties.

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28552 is 'n antwoord op boodskap #28235] Di, 21 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , lou
> wrote:
>> Tjorts man! As jy 'n profesie kan verander dan was die voorspelling
>> duidelik verkeerd! Kom ons gaan verder - dink jy nie dat as die
>> voorspeller so goed was hy sou voorsien dat iemand sy voorspelling
>> sou
>> vertolk en dit wou verander, en dat omdat hy dit weet hy dus sy
>> profesie
>> sal verander? And round and round and round we go ...
>
> Siener het baie belangrike inligting deurgegee. En het self gesê dat as
> sy profesiee openbaar gemaak word, dit kan verander word. Die reisiger
> werk met NSA en wereld profesiee, om dit te verander en 'n beter lewe
> op die planeet te skep. Die toekoms is in 'n mens se hande - jy kan
> maak daarmee net wat jy wil. Dit sluit in om profesiee te verander.
>

Nee wat ou reisger - ek stuur myself nou nie veel aan die Nostardamusse
en Sieners van die wêreld nie maar daar is duidelik 'n logiese fout in
jou redenasie.

Kom ek maak 'n voorspelling - in Junie 2000 sal daar 'n katastrofiese
oorlog in die Balkan state uitbreek deurdat die bervrydingsleer vir
Tjetsni"e (sorry die spelling is bietjie vaag in my kristal bal) 'n
gesteelde Russies kernbom daar sal ontplof. Maar aangesien ek dit nou
bekend gemaak het sal dit dus nie gebeur nie?

Maar van my eintlike voorspelling oor die uitbreek van lugverspreidende
Vigs/Griep in Venezuela en die asteroide wat die aarde in 200X sal tref
sal ek eerder nie nou verder vertel nie. Sorg maar net dat jy nie na
Januarie 2003 nie in die Noordelike halfrond is nie. Ik heb gezeg.
Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #29043 is 'n antwoord op boodskap #28235] Do, 17 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> In article , reisiger
> wrote:
>
>> Die Afrika Renaissance kan
>> voortgaan
>> met meer stoom. :)
>
>
> Hierdie sin moet lees:
>
> Die Afrika Renaissance moet voortgaan, ten alle koste, terwyl hierdie
> proses besig is.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
>

Verlenging aan die bydrae oor die 3e demokratiese verkiesing :

Dit kan verwag word dat om omtrent een miljoen, of meer persone
die Nuwe Suid Afrika kan verlaat na Lande regoor die Planeet,
o.a. VSA, Portugal, Spanje, Frankryk, Griekeland, Australie en
Nieu-Seeland. Dit kan verwag word dat tussen 100,000 en 300,000
- tot soveel as 400,000 kan terugkeer na die Nuwe Suid Afrika.

Wil graag voorstel om behuising en werk verskaffings geleendhede
te verhoog in die bg. Lande. Veral in die Sentraal VSA, langs
die Rocky gebergtes, asook State soos Montana en Texas. Asook in
lande soos Australie en Nieu-Seeland.

Die reisiger wil graag bekend maak dat sy pad na en van Prieska
dieselfde gaan wees as toe hy 'n tyd gelede daar was. Die pad
van Upington na Prieska gaan 'n grondpad of twee insluit.
Hierdie rit was vir die reisiger 'n toekoms rit. En die vriende
wat hy ontmoet het, kan toekomstige vriende wees.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir
almal en Almal vir een. :)

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #29073 is 'n antwoord op boodskap #28235] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Enige persoon kan terug keer na Suid Afrika - Een keer 'n Suid
Afrikaner, altyd 'n Suid Afrikaner.

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #29074 is 'n antwoord op boodskap #28235] Sa, 19 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Verlenging aan die bydrae oor die 3e demokratiese verkiesing :
>
> Dit kan verwag word dat om omtrent een miljoen, of meer persone
> die Nuwe Suid Afrika kan verlaat na Lande regoor die Planeet,
> o.a. VSA, Portugal, Spanje, Frankryk, Griekeland, Australie en
> Nieu-Seeland. Dit kan verwag word dat tussen 100,000 en 300,000
> - tot soveel as 400,000 kan terugkeer na die Nuwe Suid Afrika.

Bg. proses kan beskou word as 'n gelykmatige proses. Dit kan
afhang van verskeie faktore. Miskien, maar hoogs onwaaskynlik,
van die definisie van God van die Politieke Party wat gestig
gaan word.

Vorige onderwerp: Re: Mnet on Sky (UK only)
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Zimbabwiese Regering en Presidentskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:21:34 MGT 2024