Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » JIM REEVES afrikaanse songs
JIM REEVES afrikaanse songs [boodskap #28904] Do, 03 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Nuusgroep,

Ons soek nou enig iemand wat vir my die JIM REEVES CD *Jy is my liefling* sal

koop in Suid Afrika. Ek het twee bestellings vir die CD hier in my CD shop.

Dit skyn in Nederland nie te bestel te wees nie. Die CD maatskappy het vir my

vertel dat dese CD slegs vir die binnelandse markt in Suid afrika bedoel is.

Ons betaal U natuurlik vooraf en ook die lugposkoste sal word voldaan.

Maak twee in Nederland wonende ou Suid Afrikaanse mense baie gelukkig asseblief.

Bair dankies van Patrick (van Nederland) ekskuus vir spellingsfoute
Re: JIM REEVES afrikaanse songs [boodskap #28941 is 'n antwoord op boodskap #28904] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Maarten Jansonius  is tans af-lyn  Maarten Jansonius
Boodskappe: 29
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Loes & Patrick schreef:
>
> Hallo Nuusgroep,
> Ons soek nou enig iemand wat vir my die JIM REEVES CD *Jy is my liefling* sal
> koop in Suid Afrika. Ek het twee bestellings vir die CD hier in my CD shop.
> Dit skyn in Nederland nie te bestel te wees nie. Die CD maatskappy het vir my
> vertel dat dese CD slegs vir die binnelandse markt in Suid afrika bedoel is.
> Ons betaal U natuurlik vooraf en ook die lugposkoste sal word voldaan.
> Maak twee in Nederland wonende ou Suid Afrikaanse mense baie gelukkig asseblief.
> Bair dankies van Patrick (van Nederland) ekskuus vir spellingsfoute

Bestel 'm gewoon op internet:
http://www.albany.net/~coollz/jimone-world.htm
Omdat hij op de online-winkel ( http://www.oneworld.co.za ) niet
vermeld staat
moet je een e-mailtje sturen.

Ik hoef je niet te vertellen dat er een hoop sites zijn over Jim Reeves
op Internet.
In het Nederlands: http://go.to/jimreeves
Engels: http://www.albany.net/~coollz/jim.htm

> Jy is My Liefling
>
> Jy is my liefling en ek is so bly
> hierdie tyd is verby en jy wag nou vir my.
> Daar by jou woning sien ek weer die lig
> en ek weet jy, my liefling, is terug.
>
> As die maan opkom oor die velde
> en die sterretjies skyn in die lug
> dan voel ek so lief vir die wêreld -
> O ek weet my liefling is nou terug.
>
> Jy is my liefling en ek kom vanaand
> met die pad deur die land, deur die hek by die rant.
> Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
> en jy hoor nou die draf van my perd.

groeten,
Maarten Jansonius

.
.
.
.
.
.
.
.

.
.
.
Vorige onderwerp: Pik Joining the ANC
Volgende onderwerp: gesoek *BAGASIE*
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:17:44 MGT 2024