Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pik Joining the ANC
Pik Joining the ANC [boodskap #28728] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Oh those miserable boere - how their time is coming to pass.
>
> It really makes me chuckle to think that their 1000 year volk has been occupied by the blacks - and things will only get worse.
>
> What goes around comes around!
>
> Squirrel

Staan die arme vent so handewringend en yl.... siestog. In die verlede kon hy nog altyd nou en dan iets sinvol kwytraak, maar lyk my die is ook besig om met die 20ste eeu saam te verdwyn.

Is ook nou nie aldag wat iemand die boere 'n 1000jaar volk noem nie - seker maar 'n vingerfout hier in die tye wat die millenium (sies, dies nou 'n holrug woord) so belangrike rol speel.

Wonder ook wat hy bedoel as hy sê dinge kan net erger word. My ma sê sy hoop nie so nie - sy kry al swaar genoeg in SA waar dinge so bietjie bietjie verval. Nou wil die eekhoring vir ons vertel dinge gaan nog erger word!

Wat is die regte Afrikaans vir kom en gaan in die rondte? Ouens wat die gesegde moet maar net altyd beef dat die in-die-rondte-ganery natuurlik meer as een keer kan gebeur!!!
Re: Pik Joining the ANC [boodskap #28955 is 'n antwoord op boodskap #28728] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 7 Feb 2000 14:21:40 +0200, "Thys de Wet" wrote:
<< grys eekhorings (nalatenskap van cecil john rhodes>>

Serious?
Was dit die ou bose drol homself wat eekhorings daar aangebring het?
Re: Pik Joining the ANC [boodskap #28956 is 'n antwoord op boodskap #28728] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag hel tog!

Dis weer somer en die vervlakste eekhoring met sy stompstertstories is
alweer terug my sy ingelse 'aantoeraatjgs'!!!
Het geweet die somer was te lank!
Thys op Stellenbosch waar grys eekhorings (nalatenskap van cecil john rhodes
die pienke) nog in hol boomstompe woon. Die res van ons nie!

Sal hom sommer nou "filter" om sy stupid argumente te ignoreer
Squirrel wrote in message
...
> Now there's nothing worse than somebody having to eat humble pie.
Vorige onderwerp: Dooie NG
Volgende onderwerp: JIM REEVES afrikaanse songs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:14:29 MGT 2024