Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bejaarde Mishandeling
Bejaarde Mishandeling [boodskap #28903] Do, 03 Februarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Daar word op 11 Feb. 00 by die Burgersentrum in Amanzitoti die verhoor van
die "Mishandelaars" gehou julle bystand in die verband sal hoog op prys
gestel word. U wat nie daar kan wees vir die verhoor nie kan die boodskap na
so veel mense as moontlik gestuur word.
Daar word ook dringend gesoek na n "BIG SCREEN TV" vir die verhoor om die
videoband te vertoon.

Baie, Baie, DANKIE!
Bejaarde Mishandeling [boodskap #28948 is 'n antwoord op boodskap #28903] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit is GROOT GENOT om aan almal wat belangstel in die gebure wat op die TV
program Carte Blance wat op Sondag aand om 7 uur uitgesaai word, bekend
testel dat die volks vreemdes wat die bejaardes so mishandel en aangerand
het is daar van hulle wat van poging tot moord aan gekla word. Die persone
wat belang stel om die verhoor by te woon kan dit doen op die 11 Feb. 00 by
die Burgersentrum in Amanzimtoti.
Die persone wat dit kan maak vat maar n plakkaat of ses saam en gemaklike
skoene om so n bietjie te "toy-toy", die wat dit nie kan maak nie stuur die
boodskap na so veel mense as moontlik
Baie dankie!!!!!
Re: Bejaarde Mishandeling [boodskap #28949 is 'n antwoord op boodskap #28948] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Rocco Van Tonder & Associates skryf in boodskap news:389edfc6.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is GROOT GENOT om aan almal wat belangstel in die gebure wat op die TV
> program Carte Blance wat op Sondag aand om 7 uur uitgesaai word, bekend
> testel dat die volks vreemdes wat die bejaardes so mishandel en aangerand
> het is daar van hulle wat van poging tot moord aan gekla word. Die persone
> wat belang stel om die verhoor by te woon kan dit doen op die 11 Feb. 00 by
> die Burgersentrum in Amanzimtoti.
> Die persone wat dit kan maak vat maar n plakkaat of ses saam en gemaklike
> skoene om so n bietjie te "toy-toy", die wat dit nie kan maak nie stuur die
> boodskap na so veel mense as moontlik
> Baie dankie!!!!!
>
Vorige onderwerp: De Suid Afrikaanse Lugmag
Volgende onderwerp: Afrikaners in Engeland, lees die
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:45:06 MGT 2024