Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners in Engeland, lees die
Afrikaners in Engeland, lees die [boodskap #28844 is 'n antwoord op boodskap #28845] Wo, 26 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Adam Heunis  is tans af-lyn  Adam Heunis
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek kom Engeland toe in Maart en is op soek na werk.

Help, asb

Attie
Re: Afrikaners in Engeland, lees die [boodskap #28845 is 'n antwoord op boodskap #28844] Wo, 26 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Attie

Soek vir my ook asb.

Hei ou bul, as jy oud genoeg is om 'n TNT op te tel dan het genoeg tussen
die ore om 'n bestaan te maak hier.

-Charlie
Adam Heunis wrote in message ...
> Ek kom Engeland toe in Maart en is op soek na werk.
>
> Help, asb
>
> Attie
>
Re: Afrikaners in Engeland, lees die [boodskap #28855 is 'n antwoord op boodskap #28845] Do, 27 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Charlie:

Askies my ignorante toestand, maar wat is TNT? Toer Na
Towerland?
Twenty Nearsighted Tourists? Toe Nou Tokkie?

Pat

Charles van der Wath wrote in
article ...
> Attie
>
> Soek vir my ook asb.
>
> Hei ou bul, as jy oud genoeg is om 'n TNT op te tel dan het genoeg tussen
> die ore om 'n bestaan te maak hier.
>
> -Charlie
> Adam Heunis wrote in message ...
>> Ek kom Engeland toe in Maart en is op soek na werk.
>>
>> Help, asb
>>
>> Attie
>>
>
Re: Afrikaners in Engeland, lees die [boodskap #28957 is 'n antwoord op boodskap #28845] Ma, 07 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
AFRiKA[1]  is tans af-lyn  AFRiKA[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Vergeet van Engeland, kom na *NEDERLAND* !!!

grroeten uit TAALhemel.
Michiel

On Wed, 26 Jan 2000 11:23:52 +0200, "Adam Heunis"
wrote:

> Ek kom Engeland toe in Maart en is op soek na werk.
>
> Help, asb
>
> Attie
>
Vorige onderwerp: Bejaarde Mishandeling
Volgende onderwerp: Ons lus vir Engels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:07:04 MGT 2024