Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie vir die Voorbeeld van 2000 jaar gelede
Dankie vir die Voorbeeld van 2000 jaar gelede [boodskap #28804] Vr, 21 Januarie 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
En wie sou kon glo dat hierdie kind
wat lag en speel en sing,
vir al sy maatjies in die buurt
en vir ons die lig sou bring ?
En wie sou kon droom dat hierdie kind
Die wonder sou laat gebeur ?
(urine terapie vir miv+/vigs, en sekere bydraes daarna)
En o, ek glo, ek hoop, ek weet dit gewis
Hierdie kind kom weer.

Vanuit: Hierdie Kind, gesing deur Jan de Wet.

Beskou die reisiger as iemand wat poog om ondersteuning te lewer aan
andere, om 'n beter weg voor te berei, vir Iemand wat gaan kom, wat
veel groter as die reisiger is.

Eintlik is die reisiger New Age. En hy werk op 'n sosio-politieke vlak.
Om as dienskneg van Departement 3 en Majestic 12 op te tree.
Departement 3 bestaan uit: Jesus Christus, Bhagwan Shree Rashneesh en
Shri Satya Sai Baba. Majestic 12 bestaan uit die 12 Apostels van Jesus
Christus.

Asook en veral, om aan die Department 3 Organisasie in Brittanje, en
die Majestic 12 Organisasie in die VSA, 'n beter diens te lewer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: PAC lede om Politieke Party te kies
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: UCDP lede om Politieke Party te kies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 16:30:21 MGT 2024