Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hey Mr Australia!
Re: Hey Mr Australia! [boodskap #28707] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Johan van Zyl  is tans af-lyn  Johan van Zyl
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ag toggie, hoor nou hoe gaan die outjie af, wonner wie het 'n klip in jou
pram gegooi?

waar het ek enigsins genoem dat ek enige "clubs" bywoon? ek noem 'n paar
dinge te
beantwoording van 'n vraag, op 'n beskaafte manier, en ek kry so 'n
antwoord?

Vir jou informasie, vandat ek in Australia geariveer het, twee jaar gelede
was ek nog
net by een braai, twee weke na ek hier geariveer het. Dit was die eerste en
die laaste.
Ek kan glad nie die "mindset" annvaar nie.

Ek en my vrou (toevalig is sy 'n skot, en het nog nooit in haar lewe
potjie-kos ge-eet
nie, en kan glad nie koek sisters bak nie) het altwee suksesvolle beroepe,
en is
gewild onder ons australiese medewerkers.

Dit is egter mense soos jy, kort van humeur en altyd op hul pertjie voor
hulle
seker maak van hulle feite, wat die ex-SA 'n slegte naam gee. (ek vermoet
dat die meeste pad buffels ex-SA's is)

"Language of the opressors" ???

Dit is duidelik dat dat jy nie 'n idee het waarvan jy praat nie, daar is
meer anders
kleuriges in SA wat afrikaans praat as wat daar blankes is. En as jy jou
gaan
verseker van jou feite, sal jy agterkom dat dit oorspronklik die engelse was
"apartheid toegepas het. Die NP regering het slegs uitgebrei daarop (en moet
nou nie
hierin lees dat ek apartheid goed praat nie)

Melbourne is seker een van die mees "Multicultural Cities" in die wêreld. Jy
ontmoet
hier mense van reg oor die wêreld, enige ras of nasie. Dit is 'n fantastiese
stad.

Ek is 'n Suid Afrikaner, en trots daarop, ek sal my taal praat waar ek wil
en waneer ek
wil, en geen mens sal my stop nie.

en dan skuil jy Anon.....

Noslen Alednam skryf in boodskap news:200001141128.LAA32038@berlin.neuropa.net...
> Listen up you arsehole - it's types like you who give the English ex-SAfricans a bad name in Australia.
>
> You are like a fish out of water - always running back to your colonial
style SAfrican club where you and your vrou can exchange potjiekos and
koeksuster recipes.
>
> You long for the Apartheid era where you were once boss. In Australia you
are nothing and you want to know why the locals don't like you - it's
because your boere arrogance doesn't work on them.
>
> I'll give you sometghing for nothing - the dutchmen in Perth don't dare
speak the language of the opressors for they will be chased out of town.
Most of them can't make it here and head back to their volksraad and
broederbond where they can fantasise about opressing black people.
>
> Do all emigrants to Australia a favour and go back to your vaderland - you're not wanted in Australia unless you change your ways.
>
> Noslen Alednam
>
Re: Hey Mr Australia! [boodskap #28711 is 'n antwoord op boodskap #28707] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Johan van Zyl(Australia) wrote:

> En as jy jou gaan
> verseker van jou feite, sal jy agterkom dat dit oorspronklik die engelse was
> "apartheid toegepas het. Die NP regering het slegs uitgebrei daarop (en moet
> nou nie hierin lees dat ek apartheid goed praat nie)
>
>
>

Dis hierdie soort gepraat wat die Afrikaners, waar hulle ook versprei is,in 'n
skisofreniese staat sal laat. Totdat die Afrikaners soos 'n man sal
erken dat wat in SA na 1948 aangegaan het 'n skending van menseregte
was, sal die skandvlek maar altyd erens deurwys. As 'n Duitser argumenteer
dat wat Hitler gedoen het, net maar 'n uitbreiding was van die haat teen die
Jode wat daar in alle geval in Europa was, dan sou hy so skisofrenies wees
soos jy hier is. Ek dink dat te min mense die ontwikkeling van die apartheids-
doktrines, en die wette wat daarop gevolg het, bestudeer. Lees die details van
die lewe van Geoffrey Cronje (1907-1992), een van die intellektuele vaders
van apartheid. Hy skryf " 'n Tuiste vir die Nageslag" en "Afrika sonder die
Asiaat" en "Voogdyskap en Apartheid." Hy begin sy studentelewe deur lid
te word van die pro-nazi "Dietse Studentebond.
Baie Afrikaners speel teveel op die een snaar van die ramkietjie: dis altyd
die Engelse se skuld. Eers huil almal oor die onregte wat aan die voorvaders
gedoen is in die Boere-oorlog. Nou, na die apartheids-interlude, kan hulle
nie meer daardie deuntjie speel nie. Nou blameer hulle die Engelse vir
apartheid. En siedaar, hulle dink die ou handjies is skoon. Maar kyk maar
onder die naels. Die bloed is nog daar. Totdat eerlikheid en oopheid en
liefde vir jou naaste die hande skoon was.

Tant Hessie
Re: Hey Mr Australia! [boodskap #28714 is 'n antwoord op boodskap #28707] Vr, 14 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Johan van Zyl(Australia) skryf in boodskap news:JlEf4.22437$lv5.81361@news-server.bigpond.net.au...
> Ag toggie, hoor nou hoe gaan die outjie af, wonner wie het 'n klip in jou
> pram gegooi?
> [knip ]

Johan, moet jou nie eers verwerdig om die ou te antwoord of om jou self te
verdedig nie. Hy is net 'n lafaard met 'n minderwaardigheidskompleks.

Hy is heelwaarskynlik ons goeie "troll" vriend Squirrel. Sy pos is anoniem
en sy naam Noslen Alednam (Nelson Mandela) sê baie.

Hennie Louw
Re: Hey Mr Australia! [boodskap #28732 is 'n antwoord op boodskap #28707] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan van Zyl  is tans af-lyn  Johan van Zyl
Boodskappe: 14
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
hehehehe, dit is amper soos om 'n eensydige debat te voer......

Johan
Down
Under

HL skryf in boodskap news:85nh1j$1sif$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Johan van Zyl(Australia) wrote in message
> news:JlEf4.22437$lv5.81361@news-server.bigpond.net.au...
>> Ag toggie, hoor nou hoe gaan die outjie af, wonner wie het 'n klip in jou
>> pram gegooi?
>> [knip ]
>
> Johan, moet jou nie eers verwerdig om die ou te antwoord of om jou self te
> verdedig nie. Hy is net 'n lafaard met 'n minderwaardigheidskompleks.
>
> Hy is heelwaarskynlik ons goeie "troll" vriend Squirrel. Sy pos is anoniem
> en sy naam Noslen Alednam (Nelson Mandela) sê baie.
>
> Hennie Louw
>
Re: Hey Mr Australia! [boodskap #28737 is 'n antwoord op boodskap #28707] Sa, 15 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Baie interessant Snotlem.

Dit wil my voorkom asof jy baie goed Afrikaans verstaan en kan lees - die
"taal van die opressors"...

Noslen Alednam wrote in message
...
> Listen up you arsehole - it's types like you who give the English ex-SAfricans a bad name in Australia.
>
> You are like a fish out of water - always running back to your colonial
style SAfrican club where you and your vrou can exchange potjiekos and
koeksuster recipes.
>
> You long for the Apartheid era where you were once boss. In Australia you
are nothing and you want to know why the locals don't like you - it's
because your boere arrogance doesn't work on them.
>
> I'll give you sometghing for nothing - the dutchmen in Perth don't dare
speak the language of the opressors for they will be chased out of town.
Most of them can't make it here and head back to their volksraad and
broederbond where they can fantasise about opressing black people.
>
> Do all emigrants to Australia a favour and go back to your vaderland - you're not wanted in Australia unless you change your ways.
>
> Noslen Alednam
>
Re: Hey Mr Australia! [boodskap #28750 is 'n antwoord op boodskap #28707] So, 16 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Aussies  is tans af-lyn  Aussies
Boodskappe: 40
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
"
>> I'll give you sometghing for nothing - the dutchmen in Perth don't dare
> speak the language of the opressors for they will be chased out of town.
> Most of them can't make it here and head back to their volksraad and
> broederbond where they can fantasise about opressing black people.

Jy praat loutere nonsens!
Indien jy praat van "Dutchmen" as verwysend na Hollanders praat jy ook
deur jou neus. Ek is 'n Ausssie-burger, praat Afrikaans en is deel
van'n groeiende Afrkiaans-sprekende gemeenskap. Die is 'n nuusgroep,
kry jou feite oor Australië en sy Afrikaans-sprekendes reg voor jy
weer so 'n gek van jouself maak!
"The True Blue Sandgroper"
Vorige onderwerp: Jan van Perth
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: IFP groei na GP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:25:43 MGT 2024