Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee
Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee [boodskap #28646] So, 02 Januarie 2000 00:00
BENT LISLERUD[1]  is tans af-lyn  BENT LISLERUD[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hier is myne wunsche vir die niuwe jaarhoendred.

1. Dat alle mense in diesem weerd het `n goed ekonomie.

2. Dat alle mense is gluklig en aansteendieg.

3. Dat we het `n weerldreegeriung en die sosialisme will zu alle nasione
gekom.

And remeber this, know noe is more wither than us norvegians, and wat that
we realy hat is apartheid.

Eskuus my spelling

Bent Lislerud
Re: Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee [boodskap #28647 is 'n antwoord op boodskap #28646] So, 02 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bent,

Ook 'n gelukkige nuwe jaar vir jou en jou mense.

Ek gaan net nie saam met jou sosialisme en 'n goeie ekenonmie nie. Vrye mark
en kapitalisme het 'n groter kans om 'n goeie ekonomie daar te stel as die
sosialisme.
Waar ek nou woon is dit vir my duidelik dat die vrye mark en kapitalisme wat
reg werk, mense toelaat om geld te genereer en hulle self maklik tot so punt
te verreik waar hulle baie geld, energie en tyd kan spandeer aan die opheffing
van sosioekonomiese agtergeblewenes.

Groete, uit Minnesota, VSA, waar baie inwoners tweede of derde geslag
Noorweegse immigrante is.

Johan

BENT LISLERUD wrote:

> Hier is myne wunsche vir die niuwe jaarhoendred.
>
> 1. Dat alle mense in diesem weerd het `n goed ekonomie.
>
> 2. Dat alle mense is gluklig en aansteendieg.
>
> 3. Dat we het `n weerldreegeriung en die sosialisme will zu alle nasione
> gekom.
>
> And remeber this, know noe is more wither than us norvegians, and wat that
> we realy hat is apartheid.
>
> Eskuus my spelling
>
> Bent Lislerud
Vorige onderwerp: Re: SV: Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee
Volgende onderwerp: SV: Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 18:22:57 MGT 2024