Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SV: Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee
SV: Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee [boodskap #28648] So, 02 Januarie 2000 00:00
BENT LISLERUD[1]  is tans af-lyn  BENT LISLERUD[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Johan dat is nie vir my maklik nie na verklaarr nie in `n nieuwe taal..
( Johan det er på ingen måter enkelt for meg å foklare politikk på et annet
språk ) Maar onthou wat Jesus het na ryk mann en `n die kameel meedeel..

Johan skrev i meldingsnyheter:386ED427.5A599428@dot.com...
> Bent,
>
> Ook 'n gelukkige nuwe jaar vir jou en jou mense.
>
> Ek gaan net nie saam met jou sosialisme en 'n goeie ekenonmie nie. Vrye mark
> en kapitalisme het 'n groter kans om 'n goeie ekonomie daar te stel as die
> sosialisme.
> Waar ek nou woon is dit vir my duidelik dat die vrye mark en kapitalisme wat
> reg werk, mense toelaat om geld te genereer en hulle self maklik tot so punt
> te verreik waar hulle baie geld, energie en tyd kan spandeer aan die opheffing
> van sosioekonomiese agtergeblewenes.
>
> Groete, uit Minnesota, VSA, waar baie inwoners tweede of derde geslag
> Noorweegse immigrante is.
>
> Johan
>
> BENT LISLERUD wrote:
>
>> Hier is myne wunsche vir die niuwe jaarhoendred.
>>
>> 1. Dat alle mense in diesem weerd het `n goed ekonomie.
>>
>> 2. Dat alle mense is gluklig en aansteendieg.
>>
>> 3. Dat we het `n weerldreegeriung en die sosialisme will zu alle nasione
>> gekom.
>>
>> And remeber this, know noe is more wither than us norvegians, and wat that
>> we realy hat is apartheid.
>>
>> Eskuus my spelling
>>
>> Bent Lislerud
>
Vorige onderwerp: Wunsche vir die niuwe jaarhoendred van `n mann van Noorwee
Volgende onderwerp: Dankbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:14:36 MGT 2024