Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms advies om: ANC se suksesse in die NSA te bemark
Toekoms advies om: ANC se suksesse in die NSA te bemark [boodskap #28603] Di, 28 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die ANC, veral Madiba en sy vrou, asook die President van die
Nuwe Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Vir die Persone
van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om te verseker dat
gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook voordelige industriƫle en
ander verhoudinge onderhou word. En vir die leierskap en ondersteuning
wat gelewer word om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika skyn soos goud in
die oggend son. Asook die ondersteuning wat verleen word aan die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, om hulle doelwitte
te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om Media dekking van die ANC se
suksesse wat bereik is, te vergroot. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te
verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Sal aanbeveel om 'n dokumentere TV program te maak. Om te illustreer
hoe oplossings aangewend is om 'n beter lewe vir almal in ons Paradys
te skep. Voorbeelde wat uitgewys kan word, is miv+ / vigs navorsing
d.m.v. urine terapie asook Afrika Renaissance - wys na kaart van
Afrika. En nog baie meer. Stel voor dit word beklemtoon dat die ANC
advies van enige iemand verwelkom, wat die ANC wil ondersteun om 'n
beter toekoms vir almal te help skep.

Sal voorstel die beste persone vir die Media bemarkings geleendheid van
die Eeu, is Madiba, President Mbeki, en vooraanstaande lede van die ANC.

Hierdie dokumentere program kan die basis vorm van 'n wereld reeks wat
die SABC later maak: Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms. (Meer
hieroor later.) Om die geheim internasionaal te deel hoe die Reenboog
nasie die Regering van ons Paradys ondersteun, om die Nuwe Suid Afrika
te laat skyn soos goud in die oggend son. Asook hoe vrede en voorspoed
bereik word, tot voordeel van almal in ons Paradys.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Meer persone
kan deelneem om advies te lewer om die gehalte van lewe in die Nuwe SA,
asook Sadek te verhoog. :) Die ANC se resep vir sukses kan met almal
gedeel word. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Toekoms advies om: ANC se suksesse in die NSA te bemark [boodskap #28610 is 'n antwoord op boodskap #28603] Do, 30 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Om te
> illustreer
> hoe oplossings aangewend is om 'n beter lewe vir almal in ons
> Paradys
> te skep.

Bg moet lees:

Om te illustreer hoe advies van die Publiek implementeer is om die
vrede en voorspoed van Persone van ons Paradys te verhoog.

> Om die geheim internasionaal te deel hoe die
> Reenboog
> nasie die Regering van ons Paradys ondersteun, om die Nuwe Suid
> Afrika
> te laat skyn soos goud in die oggend son. Asook hoe vrede en
> voorspoed
> bereik word, tot voordeel van almal in ons Paradys.

Bg moet lees:

Om te deel hoe die Reenboog nasie die Regering van ons Paradys
ondersteun, om die Nuwe Suid Afrika te laat skyn soos goud in die
oggend son. Asook hoe vrede en voorspoed vergroot word, tot voordeel
van almal in ons Paradys.

Vorige onderwerp: "Begraafplaas, Mamre" deur DANIEL HUGO
Volgende onderwerp: Re: Reisiger maak nie sin nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:21:14 MGT 2024