Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ?
KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28597] So, 26 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Kobbe  is tans af-lyn  Kobbe
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
[Kobbe:] 'k Vind dat de we de stem van Zuid-Afrika hierover
ook mogen/moeten horen...
Hallo daar: lees even mee..!

Feico Nater schreef in berichtnieuws
mil96sgtqvuplcse49k9p3d6jlhegks6ja@4ax.com...
|
| Nog niet zo lang geleden werd er gediscussieerd over de
| vraag of het Arikaans als aparte taal moet worden
| beschouwd, of als een dialect van het Nederlands.
| Ik heb zojuist iets verrassend gehoord.
| Als een ambassadeur zijn post betrekt, dan biedt hij
| geloofsbrieven aan aan het staatshoofd van het
| ontvangende land. Deze brieven zijn gewoonlijk gesteld
| in de internationale diplomatieke taal, dus in het Frans.
| De geloofsbrieven van een Nederlandse ambassadeur zijn in
| het Frans of in het Nederlands. Nederlands wordt gebruikt
| door de ambassadeurs in België, Suriname, en Zuid-Afrika.
|
| Feico Nater
| http://members.home.nl/feiconater
| ======
| Nun weichen Frost und Dampf und schweben laue D�nst umher;
| der Erde Busen ist gelêst; erheitert ist die Luft.
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28598 is 'n antwoord op boodskap #28597] Ma, 27 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
petrus van eeden  is tans af-lyn  petrus van eeden
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Inderdaad

Afrikaans en Nederlands was tot onlangs toe nog dieselfde taal. Tussen 1910
en 1983 was die twee variëteite selfs grondwetlik sinonieme.

Tal van volkere het gepoog om eie kultuurtale in te voer, wat misluk het of
tans besig is om te misluk. Die poging van die Afrikaners was wel suksesvol.
Waarom? Is Afrikaans nie miskien tans besig om op die rotse te vaar nie. Ons
Afrikanerelite het vroeg die eeu voorspel dat indien ons Afrikaans gaan
invoer in die plek van Nederlands, dit binne 'n eeu sal blyk 'n mislukking
te wees. Ons nader tans hierdie punt en waarskynlik ook die uitkoms van
hierdie proffesie. Afrikaans (die kultuurtaal) is klein en klein taaltjies
het nie 'n toekoms nie. Ons moes gehou het by Nederlands as kultuurtaal en
Afrikaans as omgangstaal - 'n eeue oue resep wat vandag nog gebruik word in
lande soos België, Luxemburg, Switserland, ens. In hierdie lande geld 'n
harmonieuse verhouding tussen die omgangstaal en die kultuurtaal en is dit
twee kante van dieselfde munt. Ons het hierdie harmonieuse taalverhouding in
Suid-Afrika ook geken tussen Afrikaans en Nederlands.

Ons taalskeiding met Nederlands het vir ons geen voordele gebring nie,
inteendeel. Kom ons soek weer aansluiting by Nederlands en vul Afrikaans aan
waar hy nie kan bykom nie. Kom ons herstel die sinonimiteit tussen die
variëteite en red onsself van 'n dreigende Engelse oorspoeling.

Kom lees meer op : http://home.multiweb.nl/~ppve

Petrus

Kobbe heeft geschreven in bericht ...
> [Kobbe:] 'k Vind dat de we de stem van Zuid-Afrika hierover
> ook mogen/moeten horen...
> Hallo daar: lees even mee..!
>
> Feico Nater schreef in berichtnieuws
> mil96sgtqvuplcse49k9p3d6jlhegks6ja@4ax.com...
> |
> | Nog niet zo lang geleden werd er gediscussieerd over de
> | vraag of het Arikaans als aparte taal moet worden
> | beschouwd, of als een dialect van het Nederlands.
> | Ik heb zojuist iets verrassend gehoord.
> | Als een ambassadeur zijn post betrekt, dan biedt hij
> | geloofsbrieven aan aan het staatshoofd van het
> | ontvangende land. Deze brieven zijn gewoonlijk gesteld
> | in de internationale diplomatieke taal, dus in het Frans.
> | De geloofsbrieven van een Nederlandse ambassadeur zijn in
> | het Frans of in het Nederlands. Nederlands wordt gebruikt
> | door de ambassadeurs in België, Suriname, en Zuid-Afrika.
> |
> | Feico Nater
> | http://members.home.nl/feiconater
> | ======
> | Nun weichen Frost und Dampf und schweben laue D�nst umher;
> | der Erde Busen ist gelêst; erheitert ist die Luft.
>
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28602 is 'n antwoord op boodskap #28597] Di, 28 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
helmi  is tans af-lyn  helmi
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
petrus van eeden schreef in berichtnieuws
#wU22yDU$GA.275@net025s...
[...]

> Ons taalskeiding met Nederlands het vir ons geen voordele gebring nie,
> inteendeel. Kom ons soek weer aansluiting by Nederlands en vul Afrikaans aan
> waar hy nie kan bykom nie. Kom ons herstel die sinonimiteit tussen die
> variëteite en red onsself van 'n dreigende Engelse oorspoeling.

Betekent 'oorspoeling' 'overspoeling?

Ik heb aansluiting gezocht en ingetekend op de 'Afrikaanse Poslys', maar of ik
jullie van een dreigende Engelse 'oorspoeling' kan redden, lijkt me een
waanzinnige droom. ;)

Dag vriendeling;-)

Helmi,
gaat haar mond spoelen en neemt meteen haar oren mee. ;)
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28606 is 'n antwoord op boodskap #28597] Wo, 29 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter Kleiweg  is tans af-lyn  Peter Kleiweg
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Junior Lid
lou skriver...

> Ag nee wat Petrus! Jy hap nou bubbles! Daar is maar geen
> manier wat jy die Afrikaanse en Nederlandse Taalstrome weer
> nader aan mekaar kan bring/dwing nie. Soos iemand vroeer
> opgemerk het - ons is te ver op die Engelse pad en geen
> afrikaans sprekende wat by sy volle verstand is sal Nederlands
> wil of kan leer nie. Jou 'tussen 1910 en 1983' stelling is ook
> heeltemal onwaar!

Afrikaans en Nederlands zijn misschien niet meer te verenigen.
Maar momenteel zijn ze onnodig van elkaar geïsoleerd. In
Nederland is vrijwel geen boek in het Afrikaans te krijgen. Een
literair tijdschrift dat een aflevering gewijd had aan
Afrikaanse literatuur had alles in het Nederlands "vertaald".
Een beetje propaganda voor het Afrikaans in Nederlands kan geen
kwaad. De Hilversumse gewoonte om alles wat buiten het Gooi
gesproken wordt te moeten ondertitelen is ook zo'n uiting van
minachting voor de variatie van het Nederlands.

Hoe is de positie van het Nederlands in Zuid-Afrika? Lezen
Afrikaanstaligen ook Nederlandse boeken?

Deens, Noors en Zweeds worden ook opgevat als drie afzonderlijke
talen. Toch wordt er (relatief) weinig moeite gedaan deze talen
naar elkaar te vertalen, omdat de meeste Denen, Noren en Zweden
het gewend zijn elkaars taal te horen en te lezen. Het verschil
tussen Afrikaans en Nederlands is minder groot dan het verschil
tussen Deens en Zweeds.

Als Nederlander kan ik het Afrikaans goed volgen (beter dan
sommige Vlaamse streektalen) ...

> Jou klip het eintlik die hele bos gemis. :)

... behalve dit dan.

--
Kwelpeertige
e-mail: verander .invalid in .nl
http://www.let.rug.nl/~kleiweg/
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28607 is 'n antwoord op boodskap #28597] Wo, 29 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
helmi  is tans af-lyn  helmi
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
lou liet mij even 'naar bubbles hap' in belletjesbericht
3869AE77.5B77@hotmail.dinges.com...
> petrus van eeden wrote:
[...]
>> Ons taalskeiding met Nederlands het vir ons geen voordele gebring nie,
>> inteendeel. Kom ons soek weer aansluiting by Nederlands en vul Afrikaans aan
>> waar hy nie kan bykom nie. Kom ons herstel die sinonimiteit tussen die
>> variëteite en red onsself van 'n dreigende Engelse oorspoeling.
>>
> Ag nee wat Petrus! Jy hap nou bubbles! /

:DDD

> Daar is maar geen manier wat jy
> die Afrikaanse en Nederlandse Taalstrome weer nader aan mekaar kan
> bring/dwing nie. Soos iemand vroeer opgemerk het - ons is te ver op die
> Engelse pad en geen afrikaans sprekende wat by sy volle verstand is sal
> Nederlands wil of kan leer nie. Jou 'tussen 1910 en 1983' stelling is
> ook heeltemal onwaar!

Als het Engelse pad ons leidt naar uitdrukkingen als hierboven, dan ben ik
bereid een stukje dat pad op te gaan om het halverwege te verlaten en een
Nederlands of Afrikaans zijpaadje in te slaan.
Met wat 'oppoetswerk' maken we er een eigen, nieuwe uitdrukking van:

"Naar belletjes happen" - Van Dale (14): 'fantaseren, ijlen'. ?

> Jou klip het eintlik die hele bos gemis. :)

Je slaat eigenlijk de hele plank (het hele bos) mis?

Dag vriendeling;-)

Helmi,
ziet het Afrikaans als een verrijking van het Nederlands.
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28608 is 'n antwoord op boodskap #28597] Wo, 29 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
petrus van eeden wrote:
>
> Inderdaad
>
> Afrikaans en Nederlands was tot onlangs toe nog dieselfde taal. Tussen 1910
> en 1983 was die twee variëteite selfs grondwetlik sinonieme.
>
> Tal van volkere het gepoog om eie kultuurtale in te voer, wat misluk het of
> tans besig is om te misluk. Die poging van die Afrikaners was wel suksesvol.
> Waarom? Is Afrikaans nie miskien tans besig om op die rotse te vaar nie. Ons
> Afrikanerelite het vroeg die eeu voorspel dat indien ons Afrikaans gaan
> invoer in die plek van Nederlands, dit binne 'n eeu sal blyk 'n mislukking
> te wees. Ons nader tans hierdie punt en waarskynlik ook die uitkoms van
> hierdie proffesie. Afrikaans (die kultuurtaal) is klein en klein taaltjies
> het nie 'n toekoms nie. Ons moes gehou het by Nederlands as kultuurtaal en
> Afrikaans as omgangstaal - 'n eeue oue resep wat vandag nog gebruik word in
> lande soos België, Luxemburg, Switserland, ens. In hierdie lande geld 'n
> harmonieuse verhouding tussen die omgangstaal en die kultuurtaal en is dit
> twee kante van dieselfde munt. Ons het hierdie harmonieuse taalverhouding in
> Suid-Afrika ook geken tussen Afrikaans en Nederlands.
>
> Ons taalskeiding met Nederlands het vir ons geen voordele gebring nie,
> inteendeel. Kom ons soek weer aansluiting by Nederlands en vul Afrikaans aan
> waar hy nie kan bykom nie. Kom ons herstel die sinonimiteit tussen die
> variëteite en red onsself van 'n dreigende Engelse oorspoeling.
>

Ag nee wat Petrus! Jy hap nou bubbles! Daar is maar geen manier wat jy
die Afrikaanse en Nederlandse Taalstrome weer nader aan mekaar kan
bring/dwing nie. Soos iemand vroeer opgemerk het - ons is te ver op die
Engelse pad en geen afrikaans sprekende wat by sy volle verstand is sal
Nederlands wil of kan leer nie. Jou 'tussen 1910 en 1983' stelling is
ook heeltemal onwaar!

Jou klip het eintlik die hele bos gemis. :)
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28609 is 'n antwoord op boodskap #28597] Do, 30 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Helmi wrote:
>
> lou liet mij even 'naar bubbles hap' in belletjesbericht
> 3869AE77.5B77@hotmail.dinges.com...
>> petrus van eeden wrote:
> [...]
>>> Ons taalskeiding met Nederlands het vir ons geen voordele gebring nie,
>>> inteendeel. Kom ons soek weer aansluiting by Nederlands en vul Afrikaans aan
>>> waar hy nie kan bykom nie. Kom ons herstel die sinonimiteit tussen die
>>> variëteite en red onsself van 'n dreigende Engelse oorspoeling.
>>>
>> Ag nee wat Petrus! Jy hap nou bubbles! /
>
> :DDD
>
>> Daar is maar geen manier wat jy
>> die Afrikaanse en Nederlandse Taalstrome weer nader aan mekaar kan
>> bring/dwing nie. Soos iemand vroeer opgemerk het - ons is te ver op die
>> Engelse pad en geen afrikaans sprekende wat by sy volle verstand is sal
>> Nederlands wil of kan leer nie. Jou 'tussen 1910 en 1983' stelling is
>> ook heeltemal onwaar!
>
> Als het Engelse pad ons leidt naar uitdrukkingen als hierboven, dan ben ik
> bereid een stukje dat pad op te gaan om het halverwege te verlaten en een
> Nederlands of Afrikaans zijpaadje in te slaan.

Tenminste probeer die Afrikaans nog nuwe Afrikaanse woorde skep terwyl
die Nederlands maar doodgewoon inval en die Engelse woorde gebruik. SO
ek weet nie so mooi van wi edie meeste deur Engels beinvloed word.
Watter uitdrukking verwys jy spesifiek na?
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28618 is 'n antwoord op boodskap #28597] Vr, 31 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
helmi  is tans af-lyn  helmi
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
lou schreef in berichtnieuws
386B030D.3492@hotmail.dinges.com...
> Helmi wrote:
>> lou liet mij even 'naar bubbles hap' in belletjesbericht
>> 3869AE77.5B77@hotmail.dinges.com...
>>> petrus van eeden wrote:
>> [...]
>>>> Ons taalskeiding met Nederlands het vir ons geen voordele gebring nie,
>>>> inteendeel. Kom ons soek weer aansluiting by Nederlands en vul Afrikaans aan
>>>> waar hy nie kan bykom nie. Kom ons herstel die sinonimiteit tussen die
>>>> variëteite en red onsself van 'n dreigende Engelse oorspoeling.
>>>>
>>> Ag nee wat Petrus! Jy hap nou bubbles! /
>>
>> :DDD
>>
>>> Daar is maar geen manier wat jy
>>> die Afrikaanse en Nederlandse Taalstrome weer nader aan mekaar kan
>>> bring/dwing nie. Soos iemand vroeer opgemerk het - ons is te ver op die
>>> Engelse pad en geen afrikaans sprekende wat by sy volle verstand is sal
>>> Nederlands wil of kan leer nie. Jou 'tussen 1910 en 1983' stelling is
>>> ook heeltemal onwaar!
>>
>> Als het Engelse pad ons leidt naar uitdrukkingen als hierboven, dan ben ik
>> bereid een stukje dat pad op te gaan om het halverwege te verlaten en een
>> Nederlands of Afrikaans zijpaadje in te slaan.
>
> Tenminste probeer die Afrikaans nog nuwe Afrikaanse woorde skep terwyl
> die Nederlands maar doodgewoon inval en die Engelse woorde gebruik. SO
> ek weet nie so mooi van wi edie meeste deur Engels beinvloed word.
> Watter uitdrukking verwys jy spesifiek na?

'Jy hap nou bubbles' - Dít is de uitdrukking waarnaar ik verwees. Zie je dan
niet (meer) dat 'bubbles' een Engels woord is?
(Betekent het zoiets als: 'Jij kletst uit je nek?')

Ik denk dat beide talen (Afrikaans en Nederlands) te veel door het Engels
beïnvloed worden.

Dag vriendeling;-)

Helmi,
hapt pas 'bubbles' in een bubbelbad. ;)
Re: KRUISPOS(T): Afrikaans tóch een Nederlands dialect ? [boodskap #28756 is 'n antwoord op boodskap #28597] Ma, 17 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Peter Kleiweg skryf in boodskap news:Pine.LNX.4.10.9912291003320.338-100000@kleigh.nl...

> Hoe is de positie van het Nederlands in Zuid-Afrika? Lezen
> Afrikaanstaligen ook Nederlandse boeken?

net op skool en net as jy gedwing word... maar dis nie omdat afferkaanders
nie wil nederlands lees nie... dis net omlat afferkaanders lui is ek eerder
televisie wil kyk as lees... en as hulle wil lees wil hulle nie sukkel
nie... en nederlands is nouwel naby afferkaans... maar hy lees tog effe
moeilik.

> Deens, Noors en Zweeds worden ook opgevat als drie afzonderlijke
> talen. Toch wordt er (relatief) weinig moeite gedaan deze talen
> naar elkaar te vertalen, omdat de meeste Denen, Noren en Zweden
> het gewend zijn elkaars taal te horen en te lezen. Het verschil
> tussen Afrikaans en Nederlands is minder groot dan het verschil
> tussen Deens en Zweeds.

welwaar... maar afferkaans het slegs engels as sy voeder, wyl neerlands
midde-in europa sit en van alle kante af beinvloed worre. die taalstyl is
ook anders, veral waar dit gaan oor wat aanvaarbaar is al dan nie. in
afferkaans is ons baje taalsuiwer... neerlands on the other hand voel dat
suiwerheid nie leg in etimologie van woorde nie maar in styl en grammatika.

>> Jou klip het eintlik die hele bos gemis. :)
>
> ... behalve dit dan.

'n mens gooi 'n klip in 'n bos om sodoende te sien wat daar uitvlieg... dis
'n spreekwoord... dink metafories :)

samuel murray
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: IFP groei na GP
Volgende onderwerp: Re: gekke woorden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:38:43 MGT 2024