Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesoek - Ou Vriende
Gesoek - Ou Vriende [boodskap #28575] Wo, 22 Desember 1999 00:00
Kondor  is tans af-lyn  Kondor
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Goeie dag.

Ek probeer om ou vriende by mekaar uit te bring (hierdie is nie 'n opsporing vir die ontvanger of iets dergliks nie, maar presies wat ek sê wat dit is).

Persoon #1: Cornelius Nel.
Gebore ± 1933 te Langlaagte.
Skool: Langlaagte Afrikaans Medium.
Getroud in ± 1953 met 'n dame vanuit Keetmanshoop (SWA).
Was werksaam op die spoorweë as 'n kelner.
Verhuis in 1951/2 na Crosby.

Indien enige iemand weet waar Mnr of Mev Nel gekontak kan word, laat my asb weet by (011) 231-9612.

Persoon #2: Martin Carstens.
Was in die SA Lugmag vanaf 1956 tot na 1962.
Martin se PF# het begin met 1841? (18411of 18413)

Indien enige iemand weet waar Martin gekontak kan word, laat my asb weet by (011) 231-9612.

Die persone wat gesoek word, kan my direk skakel na-ure by 083-655-0908 of per e-pos kontak. (Markus)
---****---___---****---
Vorige onderwerp: de nacht met de witte poedel
Volgende onderwerp: Advies om: Pad veiligheid te verhoog gedurende fees seisoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 08:48:33 MGT 2024