Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Advies om: Pad veiligheid te verhoog gedurende fees seisoen
Advies om: Pad veiligheid te verhoog gedurende fees seisoen [boodskap #28545] Ma, 20 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en politieke
stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie,
Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning,
Publieke administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou,
industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en
onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan
die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf,
Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil graag Brandstof Vervaardigers en Verskaffers, asook Verkeers
Personeel gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
:) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om groter pad bewustheid, asook
kommunikasie tussen Verkeers Personeel en pad gebruikers te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor 'n belofte word aan pad gebruikers gemaak, gedurende die fees
seisoen: Indien pad veiligheid verhoog, kan die brandstof prys verlaag
word, aan die einde van die fees seisoen. Die verlaging sal slegs
geskied op 'n pro-rata basis, baseer op die verhoging in pad veiligheid
gedurende die fees seisoen.

'n Barometer vergelyking kan gebruik word om verlede jaar, asook
hierdie jaar, en die potensieele vermindering in die brandstof prys te
vertoon. Dit kan d.m.v. die Media op 'n gereelde basis weergegee word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Pad
veiligheid sal verhoog. :) Pad bewustheid sal verhoog. :) Vrolikheids
gees kan verhoog word. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Advies om: Pad veiligheid te verhoog gedurende fees seisoen [boodskap #28578 is 'n antwoord op boodskap #28545] Do, 23 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet,
> gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
> toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet.
> Veral in die volgende aspekte van ons samelewing: Beleid en
> politieke
> stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie,
> Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning,
> Publieke administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou,
> industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep
> en
> onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar
> aan
> die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf,
> Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
> telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
> vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
> armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
> samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen
> individuele
> en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
> onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
> ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
> word
> inniglik waardeer.
> Wil graag Brandstof Vervaardigers en Verskaffers, asook Verkeers
> Personeel gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
> asook vir
> die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet. Veral om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie
> meer.
> :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om groter pad bewustheid,
> asook
> kommunikasie tussen Verkeers Personeel en pad gebruikers te
> verhoog.
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier
> word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg
> om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
> Stel voor 'n belofte word aan pad gebruikers gemaak, gedurende die
> fees
> seisoen: Indien pad veiligheid verhoog, kan die brandstof prys
> verlaag
> word, aan die einde van die fees seisoen. Die verlaging sal slegs
> geskied op 'n pro-rata basis, baseer op die verhoging in pad
> veiligheid
> gedurende die fees seisoen.
> 'n Barometer vergelyking kan gebruik word om verlede jaar, asook
> hierdie jaar, en die potensieele vermindering in die brandstof
> prys te
> vertoon. Dit kan d.m.v. die Media op 'n gereelde basis weergegee
> word.
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Pad
> veiligheid sal verhoog. :) Pad bewustheid sal verhoog. :)
> Vrolikheids
> gees kan verhoog word. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep
> word. :)
> Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
> grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
> Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
> Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
> Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle
> wil. :)
> Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar
> almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
> Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike
> handelinge
> bewys die bestaan van God. :)
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van
> lewe,
> asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
> Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die
> beste
> van 'n veranderende situasie kan maak. :)
> Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
> Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
> My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
> Perfeksie nodig. :)
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
> asook
> Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
> Peil. :)
> P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
> word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word
> wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor.
> Vergewe asb.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Hierdie bydrae verwys slegs na die verhoging van die brandstof prys
a.g.v. die Kersfees / Nuwe Jaar fees tydperk.

Vorige onderwerp: Gesoek - Ou Vriende
Volgende onderwerp: Re: The Globe and Mail, December 20, 1899
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 06:32:09 MGT 2024