Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Remarq, ISP, Microsoft en Netscape
Dankie Remarq, ISP, Microsoft en Netscape [boodskap #28014] Wo, 17 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag bg. Oranisasies drievoudig gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan die Pilare van ons
Paradys, asook Pilare van ons Planeet. :) Hierdie super bydrae maak
lewe in die Nuwe Suid Afrika asook die Planeet 'n plesier om in te
leef. :) Veral vir die manier hie hierdie uitstekende programme en
dienste in mekaar skakel. :) En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Hierdie fantastiese dienste vorm 'n simfonie, sodat super dienste aan
Pilare van ons Paradys en Planeet hier gelewer kan word wat nog geglo
moet word om waar te kan wees. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer deur Produkte te Programmeer, asook super dienste te
Promoveer, sodat die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Dankie Remarq, ISP, Microsoft en Netscape [boodskap #28037 is 'n antwoord op boodskap #28014] Do, 18 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger hallusineer:



Hey ou pilaar aanbidder,

Kry vir jou werk man! Word self 'n pilaar!

Cheers
Lou
Re: Dankie Remarq, ISP, Microsoft en Netscape [boodskap #28047 is 'n antwoord op boodskap #28014] Vr, 19 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> In article , lou
> wrote:
>> reisiger hallusineer:
>>
>> Hey ou pilaar aanbidder,
>> Kry vir jou werk man! Word self 'n pilaar!
>>
>> Cheers
>> Lou
> Het alreeds een gekry - trek julle aandag van doellose GLoudina
> bytery
> af. :) Soek na nog 'n onwelriekende middel, soos Urine Terapie, om
> julle mee besig te hou. :)))
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

> Soek na nog 'n onwelriekende middel
> soos Urine Terapie en Vigs om julle mee besig te hou. :)))

Hierdie sin moet lees: Soek na nog 'n "onwelriekende" onderwerp, soos
Urine Terapie en Vigs, om julle mee besig te hou. :)))

Urine terapie is die Nuwe Suid Afrika se redding.

> Kry vir jou werk man! Word self 'n pilaar!

Alreeds 'n pilaar - een wat artikels pos vir genesing, vriend. :) My
Porsche het perfeksie nodig, onthou dit asb.

Re: Dankie Remarq, ISP, Microsoft en Netscape [boodskap #28048 is 'n antwoord op boodskap #28014] Vr, 19 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger hallusineer:
>
> Hey ou pilaar aanbidder,
> Kry vir jou werk man! Word self 'n pilaar!
>
> Cheers
> Lou

Het alreeds een gekry - trek julle aandag van doellose GLoudina bytery
af. :) Soek na nog 'n onwelriekende middel, soos Urine Terapie, om
julle mee besig te hou. :)))

Re: Dankie Remarq, ISP, Microsoft en Netscape [boodskap #28104 is 'n antwoord op boodskap #28014] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>> Het alreeds een gekry - trek julle aandag van doellose GLoudina
>> bytery
>> af. :) Soek na nog 'n onwelriekende middel, soos Urine Terapie, om
>> julle mee besig te hou. :)))

Ons Gloudina bytery het 'n doel - dis om haar op die regte pad te
probeer kry - jy daarenteen is so ver van die spoor af ...

>
>> Soek na nog 'n onwelriekende middel
>> soos Urine Terapie en Vigs om julle mee besig te hou. :)))
>
> Hierdie sin moet lees: Soek na nog 'n "onwelriekende" onderwerp, soos
> Urine Terapie en Vigs, om julle mee besig te hou. :)))

Daarom praat jy str*nt - want dit stink meer as pie pie?

>
> Urine terapie is die Nuwe Suid Afrika se redding.
>
>> Kry vir jou werk man! Word self 'n pilaar!
>
> Alreeds 'n pilaar - een wat artikels pos vir genesing, vriend. :) My
> Porsche het perfeksie nodig, onthou dit asb.
>

Vertel ons bietjie van jou sielkundige se mening oor jou pilaar (of is
dit penis) fantasi"ee? EN waar het jy die bedankings template gekry?
Hier is nog 'n paar groepe om te bedank - die AWB, die NIA, Euegene de
Kock en sy maters - BSB?, Koevoet, die bende stelsel in die Wes Kaap,
die Y2K bug en dan natuurlik ook vir GLOUDINA!!!

En verander jou droom van Porsche na Ferrari - dit is so na aan volmaak
as wat jy kan dink! Myne is in elk geval :)
Vorige onderwerp: fotografie en dichtkunst
Volgende onderwerp: Tyd vir bene rek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:32:47 MGT 2024