Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tyd vir bene rek
Tyd vir bene rek [boodskap #28073] So, 21 November 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger

Ek dink jy is nou bietjie padvoos. Miskien is dit tyd vir stop en
bietjie rus. So 'n paar maande.

Hierdie "dankies" van jou raak nou regtig vervelig. Jy moet
omtrent nog net vir FARC en die KKK dankie sê. (En dalk die
Vereninging van Hongaarse Een-oog Jugglers.) Wat is jou punt?

Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.

Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?

Groete
Bees
Re: Tyd vir bene rek [boodskap #28094 is 'n antwoord op boodskap #28073] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote:
>
> Reisiger
>
> Ek dink jy is nou bietjie padvoos. Miskien is dit tyd vir stop en
> bietjie rus. So 'n paar maande.
>
> Hierdie "dankies" van jou raak nou regtig vervelig. Jy moet
> omtrent nog net vir FARC en die KKK dankie sê. (En dalk die
> Vereninging van Hongaarse Een-oog Jugglers.) Wat is jou punt?
>
> Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.
>
> Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?
>
> Groete
> Bees

Nee ek vir een is nou redelik gatvol vir die knaap! Ek wens een van die
Pilare van die beskawing wil op sy kop om neuk!
Re: Tyd vir bene rek [boodskap #28095 is 'n antwoord op boodskap #28073] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Wil graag vir Reisiger drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die
toekoms.

Maar vat nou jou goed en gaan reis elders.

Jan van Perth.
Re: Tyd vir bene rek [boodskap #28097 is 'n antwoord op boodskap #28073] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bees wrote:

> Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.
>
> Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?
>
>

Te oordele na die laaste dosyn poste of so, bereik Reisigerpresies wat
hy wil bereik. Is dit nou nie tyd dat julle begin
om aktiewe liewers as om reaktiewe poste te plaas nie.
Ek vra weer, Bees. Vertel ons van jou vakansie.

Gloudina
Re: Tyd vir bene rek [boodskap #28099 is 'n antwoord op boodskap #28073] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam met Bees! Is al deur al die 'reise na nêrens' van reisiger!
Die "Swerfjare van Poppie Nogwena" het ten minste 'n stelling gemaak.
Waarheen reis jy reisiger?

Kry 'n lewe kêrel, en kruip tog nou uit die
'asksuus-lat-ek-lewe-probeer-om-my-tog-te-vergewe-soos-ek-hi er-staan-en-bewe
' mentaliteit.

Ontwaak en staan op! Jou koffie is al lankal koud, en jou ekskuse ook!

>> Bees heet gebrul van smaak soos 'n simba leeu:
> Reisiger
>
> Ek dink jy is nou bietjie padvoos. Miskien is dit tyd vir stop en
> bietjie rus. So 'n paar maande.

Padvoos is nog heel sagkens! Plein betotteld met sy pilaartjies en goete!
Ja o genade tog! Asseblief sommer 'n hele paar maande...

Thys oppie 'Bos
Re: Tyd vir bene rek [boodskap #28100 is 'n antwoord op boodskap #28073] Ma, 22 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Bees wrote:
>
>> Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.
>>
>> Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?
>>
>
> Te oordele na die laaste dosyn poste of so, bereik Reisigerpresies wat
> hy wil bereik.

En dit is om die hele nuusgroep af te urine terapie?

Hoekom vertel jy ons nei wat die k^erel wil bereik nie ?
Vorige onderwerp: Dankie Remarq, ISP, Microsoft en Netscape
Volgende onderwerp: Dankie MI5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:11:28 MGT 2024