Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Staan op, Staan op vir 40 miljoen Pilare se reg om te lewe
Staan op, Staan op vir 40 miljoen Pilare se reg om te lewe [boodskap #27833] Do, 04 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Where were you when we needed you, where were you ? Waar was U gewees ?

1-Spanje, 2-Frankryk, 3-Nederland, 4-Kaap die Goeie Hoop, 5-Adam Tas,
6-Britse anneksasie, 7-Groot Trek, 8-Transvaal en Vrystaat, 9-Britse
oorheersing, WW1, WW2, 10-1948, 11-Beweeg van apartheid na integrasie,
12-1994, vandag, hiv+ / vigs, 13-God's own Country! :)))

Na elke 3,6,9,12 is daar 'n 4,7,10,13 wat oorwinning meebring. Kyk na
die boonste, en verander gerus. Wie kan 'n Duisendjarige Vrederyk stop
(vra Johanna Brandt) ? Wat was die media se kommentaar daardie tyd ?

You are super much when you are Dutch. Especially for bringing us to
South Africa. Now, become 100 super EU and become much, much more. :)))

Re - my expression of consciousness is not as square as yours
Alleenlik gemik aan die paar ng bydraers wat so behep was met sonde en
hiv+ / vigs ignoreer het.

Re - anti-Afrikaners in die bek te ruk
Alleenlik gemik aan die paar ng bydraers wat oud Pres. PW Botha in die
tronk wou stop. Asof dit alles sou regmaak. Wat dan van hiv+ / vigs ?
Wat van die Pilare se siektes ? Hulle behuising ?

Re - criminals and little green men
Bhagwan Shree Rashneesh se bittere uitlating oor sy ondervinding oor
Rashneeshpuram, asook die feit dat hy, met al sy geestelike
ondervinding, kennis van godsdienste en filosofiee, en fantastiese
sosiale idees wereldwyd blokkeer was, en sy enigste uiteinde Poone,
Indie was. Verstaan Indie is 'n arm land. Rashneesh was die een persoon
wat iets kon doen. En hy was verbied om dit te doen. Miskien moes hy
vir Internet en Newsgroups gewag het ?

Re - kry die CIA en notch hom
Nou word die CIA ook inkrimineer! Wel, dan moet 'n mens maar anoniem
wegkruip. Dit is beter so. Wie dink hulle gaan Urine Terapie stop ?
Comte de St. Germain het voor die finale stemming van die VSA se
Konstitusie 'n deurslaggewende toespraak gelewer. Agterna is hy gesoek,
en het verdwyn. :) Die reisiger is 'n groot aanhanger van die Dwalende
Jood. :) Wie kan die Nuwe Suid Afrika stop? Wie kan keer dat die NSA
weer God's own Country word ?

Re - waar kry hy al die inlingting - ons kan niks kry - hy moet dit van
die Christelike bronne kry
Asof sekere mense sonder 'n verstand gebore is! Lees alles, onthou wat
nodig is, reis baie lande. Gaan besoek gerus Indie, en stel self
ondersoek in. Besoek Dharamsala en die Tibetane gerus. Praat gerus met
Pilare van alle kulture. Gaan kuier gerus vir Shri Sathya Sai Baba.
:))))

Dit blyk die ANC se doel met die WVK was om vir diegene wat gedink het
hulle is verhewe bo die regsproses te laat verstaan die lewe het
verander.

Waar was U gewees voor Desember 1997 ? Wie het Sabsy en andere voor
Desember 1997 reg gehelp ? Enige iemand kon die nege maande lange
postings voor die tyd stop gesit het. Hoe moes 'n mens voor die tyd
geweet het dit gaan nege maande lank duur ? Waar was U gewees ?

Desember 1997 - Wie het vir hiv+ / vigs op ng’s opgestaan? Sangomas,
Mense Regte, Indiers, ens. Wat het van ons geword? Gee ons nog vir
mekaar om? Het geweld aanvaar normaal geword? Is dit wat hier aangaan?
Is U tevrede met hierdie situasie ?

In Desember 1997 was die taktiek afbreek, slegpraat, vloek, skel en
verneder - geen geweld is gebruik. En toe Sabsy in 'n hoek gedryf is,
en indirek geweld geuiter het, was 'n filosofie van Stand Back / Staan
Terug gevolg. Geweld was ten alle koste vermy. En toe daar +- nege
maande later terug gekom is, is daar vir Sabsy opgestaan - wie het
gedink dit sou gebeur? - om die internet oorlog stop te sit en die
politiek normaal te laat voortgaan, om politieke partye kans te gee om
te herrangskik en vreedsame verkiesings te hou. Geweld was nog altyd
die uiterse laaste opsie - 'n geweldlose politieke spel is nog altyd
gespeel. Dit is die resep van oorleef vir diegene van Europese afkoms
in die NSA, wat 9 % van die bevolking vandag uitmaak. :)

Wie het vir Afrikaners / Afrikaanses en alle NSA Pilare voor Desember
1997 in hieride ng opgestaan ? Wie ? Leendert en Anoniemes is
uitgesluit.

Wonder of die vyande van ons Paradys in hulle wildste drome kon dink
die Europese nasate sou ooit vir hiv+ / vigs sou opstaan ? Kon
dieselfde nuke-bobbejaan vir Shri Sathya Sai Baba voor die tyd gaan
kuier het, en Urine Terapie boeke ingevoer het. Dit moes seker bitter
gewees het om dit alles na die tyd uit te vind. Vra onverskoning.

Wie is bereid om die eerste keer deur te breek ? En die emosionele pyn
te aanvaar as eerste straf ? En dan gebed en genesing van Christene van
baie Kerkgroepe, asook New Agers en Boeddhiste te ontvang ? Sabsy reken
iemand het mal geword. Miskien is hy reg, miskien nie.

Julle sondes is julle vergewe. That was then - this is now. Kan sien
julle ogies is besig om oop te gaan.

'n Apologie so groot soos die Planeet self word aangeteken vir die
stigting van nege maande se gemors. Het eers in September 1998 in die
publiek gehoor daar is 'n oorlog op die internet aan die gang.

Groot is hulle wat bereid is om vir die Dalai Lama te luister en te
vergewe. Hartlik baie dankie. Hulle sal grootliks beloon word - om
Pilare regoor die hele Planeet te help. En om op te staan en andere te
help om die tweede myl aan te durf op die pad na genesing en
rekonsiliasie.

God laat weet: Stuur My een regverdige persoon, en Ek sal Nineve spaar.
David Patient is daardie persoon vir hiv+ / vigs in die NSA. Vandaar is
na Puttaparthi gegaan, en later is Urine Terapie hiernatoe gebring. God
dank vir David Patient. Hy is die held van die NSA. :))))

Die punt van die saak is dat die reisiger een van min persone is wat in
hierdie unieke situasie geplaas is, en ondersteun word vanuit baie
oorde, om te kan help en die pad aan te dui, en andere dan te kan
ondersteun. God dank vir 'n lewenstaak wat uitendelik materialiseer
het. :)))

Plaas die Lig bo die bed sodat dat dit kan skyn, en die hele vertrek
verlig - Verskaf inligting sodat Pilare regoor die hele Planeet kan
besef wat aangaan, en kan meehelp om geloof, hoop en liefde te
versterk, deur die Nuwe Suid Afrika en alle Pilare te kan ondersteun.
:)))

Super eerlike Doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Goddelike handelinge bewys die
bestaan van God. :)

Staan op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe, asof dit U
laaste geleendheid sal wees. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Onbaatsugtige diens
waarborg die beste geluk. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Staan op, Staan op vir 40 miljoen Pilare se reg om te lewe [boodskap #27899 is 'n antwoord op boodskap #27833] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Kan sien julle ogies is besig om oop te gaan.

'n Apologie so groot soos die Planeet self word aangeteken vir hierdie
belediging. Trek dit in totaal terug. Vergewe asb.

Re: Staan op, Staan op vir 40 miljoen Pilare se reg om te lewe [boodskap #27900 is 'n antwoord op boodskap #27833] Ma, 08 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Re - my expression of consciousness is not as square as yours
> Alleenlik gemik aan die paar ng bydraers wat so behep was met
> sonde en
> hiv+ / vigs ignoreer het.

Jammer bg. rede is verkeerd. Die stelling is 'n infame leuen. Wat weet
'n mens van hoe andere hulle bewussyn gebruik ? 'n Aanname was hier
gemaak. Teken 'n apologie so groot soos die planeet aan.

> Re - anti-Afrikaners in die bek te ruk
> Alleenlik gemik aan die paar ng bydraers wat oud Pres. PW Botha in
> die
> tronk wou stop. Asof dit alles sou regmaak. Wat dan van hiv+ /
> vigs ?
> Wat van die Pilare se siektes ? Hulle behuising ?

Jammer dit was die verkeerde rede. Teken 'n goort apologie aan. Dit was
onder druk so geskrywe. Die perdekar, waarop almal sit, was op 'n pad
wat gelei het oor die "kranse". A.g.v. hiv+ / vigs was dit nodig om die
perde - nie mense nie - in die bekke te ruk en keer dat die perdekar
met ons almal saam oor die afgrond gaan. Vigs is 'n siekte wat alle
pilare kan aandoen, ongeag ras, vel, geslag, godsdiens, ens.

> Re - criminals and little green men

Die Voorbeeld 2000 jaar gelede het baie duidelik verkonding: Gee aan
God wat God toekom, en gee aan die Regering wat die Regering toekom.
Slegs a.g.v. belasting wat betaal word, kan die totale infra-struktuur
behoue bly.

> Re - kry die CIA en notch hom
> Nou word die CIA ook inkrimineer!

Die CIA is alleenlik 'n Inligtings Organisasie. Teken 'n apologie so
groot soos die Planeet aan, vir hieride indirekte beskuldiging.

> In Desember 1997 was die taktiek afbreek, slegpraat, vloek, skel en
> verneder - geen geweld is gebruik.

Vra groot onverskoning vir hierdie gedrag. Kon nie anders nie - my kop
het gebars.

> En toe Sabsy in 'n hoek gedryf is

Wel, dit was my skuld.

> Plaas die Lig bo die bed sodat dat dit kan skyn, en die hele
> vertrek
> verlig - Verskaf inligting sodat Pilare regoor die hele Planeet kan
> besef wat aangaan, en kan meehelp om geloof, hoop en liefde te
> versterk, deur die Nuwe Suid Afrika en alle Pilare te kan
> ondersteun.

Dit is die tegniek wat van urine terapie af gevolg is, min of meer
daardie tyd.

Vorige onderwerp: Holle aanklagte
Volgende onderwerp: Oor en weer gekruisde pos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 23:25:23 MGT 2024