Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Holle aanklagte
Holle aanklagte [boodskap #27891] So, 07 November 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
Leendert van Oostrum wrote:
> In article ,
> "Bees" wrote:
>> Leendert van Oostrum wrote in message
>> news:7v668a$kgf$1@kendy.up.ac.za...
>>
>>> (Weet jy, na hierdie gesprekke met jou voel ek minder as ooit
>> beswaard oor
>>> "apartheid". Jy demonstreer net aanmekaar hoe hol die aanklagte
>> was en
>>> hoeveel leuens dit geverg het om die persepsies te skep wat jy
>> so krampagtig
>>> probeer aan die lewe hou deur skeltaal en inhoudlose
>> veroordeling.)
>>>
>>
>> Leendert
>>
>> Interresantheidsonthalwe, watter aanklagte teen apartheid was
>> hol?
>>
>> Groete
>> Bees
>
> Miskien is jy _nou_ gereed om te vertel van die "derderangse" onderwys
> wat swart kinders in Suid-Afrika gekry het?
>
> Of was dit ook maar 'n hol aanklag?
>
> Vriendelike groete, Leendert
>

Lyk my jou klag oor "derderangse onderwys" was toe inderdaad 'n
holletjie, nie waar nie, Bees?

Vriendelike groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Buitlandse belegings in gedrang
Volgende onderwerp: Staan op, Staan op vir 40 miljoen Pilare se reg om te lewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 13:23:49 MGT 2024