Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leuens as rhetoriese tegniek
Leuens as rhetoriese tegniek [boodskap #27671] Ma, 25 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...

Rhodes se grootste aanhanger skryf:

>
> Om my van "Empire-sentimente" te beskuldig, is weer deel van jouaanhoudende
> metode om almal wat nie met jou enge standpunte saam-
> stem nie, af te rakel as iets slegs. Dit pas in by die neerbuigende
> manier waarmee jy van mense uit ander dele van die land praat.

Gee assebleif 'n voorbeeld van die "neerbuigende manier waarop [ek] van
mense uit ander dele van die land praat", Gloudina.

As jy dit nie doen, nie, bevestig jy natuurlik bloot dat jy lieg.

> Net omdat jy uit 'n sosiale sfeer kom wat bevolk is met Nederlanders
> wat in die ou republieke hulle nes wou kom skop het,

Hierdie stelling is erg neerbuigend, weet jy?

> en heelwaar-
> skynlik ander families wat afstammelinge van die Voortrekkers
> was en dus militant teenoor die swart bevolking van die oostelike
> dele van die land was, en teen die "uitlanders," maak nog nie dat
> ander mense in dieselfde atmosfeer van antipatie grootgeword het
> as wat jy blykbaar voel dis jou roeping in die lewe om te verkondig
> nie.

Gee asseblief 'n voorbeeld van die "atmosfeer van antipatie" wat ek
verkondig, Gloudina.

As jy dit nie doen nie, erken jy natuurlik dat jou stelling hierbo bloot
leuenagtig is, né!

Wat my egter nog meer interesseer, is die stelling: "...families wat
afstammelinge van die Voortrekkers was en dus militant teenoor die swart
bevolking van die oostelike dele van die land was..." Voortrekkers en hul
afstammelinge was dus, volgens Gloudina, "...militant teenoor die swart
bevolking van die oostelike dele van die land ..."

Vir my lyk hierdie stelling na die ergste vorm van negatiewe stereotipering.

Gestel ons neem aan, byvoorbeeld, dat eerste ministers van die Nasional
party (in Gloudina se terme) "militant teenoor die swart bevolking van die
oostelike dele van die land was".

Dan kry ons die volgende:

Malan - uit die Wes-Kaap, gebore en geto�. Strydom - Tranvaal. Verwoerd -
Stellenbosch was die plek in die wêreld waar hy die langste gewoon het.
Vorster - Kaap (Stellenbosch). Botha - Kapenaar gebore en getoë en -

FW de Klerk - Transvaal (PUK)

Daarby kan ons nog byvoeg Andries Treurnicht - Piketberger by Stellenbosch
en UK geswot, Kaapse predikant.

_As_ hierdie mense "militant teenoor die swart bevolking van die oostelike
dele van die land was" soos Gloudina dit bedoel, moet ons ook opmerk dat vyf
uit die sewe uit die Wes-Kaap kom. En dat een van die twee Transvalers 'n
Nobelprys gekry het vir sy _gebrek_ aan "militant" -heid.

Nee, wat, Gloudina. Dis baie duidelik dat jou selfkonsep as Kapenaar erg
onrealisties is.

Hoe het jy dit reggekry om so 'n ou smetsak vol vooroordele te word?
Re: Leuens as rhetoriese tegniek [boodskap #27704 is 'n antwoord op boodskap #27671] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hennie Louw  is tans af-lyn  Hennie Louw
Boodskappe: 31
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
STADIG, stadig manne, hier is Namakwalanders ook op die Ng. Wat van ons
snoek, kreef, diamante en manne soos Tolla v/d Merwe, Nico Nel ens. ?!

Nee, lou. Jy verstaan nie die Namakwaland nie. Die verkeer op die hoofpad
> tussen Kaapstad en Windhoek is die enigste ding wat van September tot Julie
> daar gebeur. En droogtejare (vier uit vyf) is dit ook die enigste ding wat
> in Augustus gebeur.
>
> Gloudina is reg. Vir Namakwalanders is Kaapstad die oorsprong en die
> eindpunt van alles. Hulle dink geld is die enigste verskil tussen
> Transvalers wat kom blomme kyk en trekswaels uit die Siberiese Steppe.
>
Re: Leuens as rhetoriese tegniek [boodskap #27705 is 'n antwoord op boodskap #27671] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar - ek het vergeet van die kgief :-)

HL wrote in message ...
> STADIG, stadig manne, hier is Namakwalanders ook op die Ng. Wat van ons
> snoek, kreef, diamante en manne soos Tolla v/d Merwe, Nico Nel ens. ?!
>
> Nee, lou. Jy verstaan nie die Namakwaland nie. Die verkeer op die hoofpad
>> tussen Kaapstad en Windhoek is die enigste ding wat van September tot
> Julie
>> daar gebeur. En droogtejare (vier uit vyf) is dit ook die enigste ding wat
>> in Augustus gebeur.
>>
>> Gloudina is reg. Vir Namakwalanders is Kaapstad die oorsprong en die
>> eindpunt van alles. Hulle dink geld is die enigste verskil tussen
>> Transvalers wat kom blomme kyk en trekswaels uit die Siberiese Steppe.
>>
>
Re: Leuens as rhetoriese tegniek [boodskap #27706 is 'n antwoord op boodskap #27671] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote in message ...
> Leendert van Oostrum wrote:
>>
>> Nee, wat, Gloudina. Dis baie duidelik dat jou selfkonsep as Kapenaar erg
>> onrealisties is.
>>
>> Hoe het jy dit reggekry om so 'n ou smetsak vol vooroordele te word?
>
>
> Die ander ding wat die ou dier vergeet is dat die Kaap(Lees weskaap en
> Bo-land) Namakwaland en die Noord Kaap total verskillende streke is.

Nee, lou. Jy verstaan nie die Namakwaland nie. Die verkeer op die hoofpad
tussen Kaapstad en Windhoek is die enigste ding wat van September tot Julie
daar gebeur. En droogtejare (vier uit vyf) is dit ook die enigste ding wat
in Augustus gebeur.

Gloudina is reg. Vir Namakwalanders is Kaapstad die oorsprong en die
eindpunt van alles. Hulle dink geld is die enigste verskil tussen
Transvalers wat kom blomme kyk en trekswaels uit die Siberiese Steppe.
Re: Leuens as rhetoriese tegniek [boodskap #27708 is 'n antwoord op boodskap #27671] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Nee, wat, Gloudina. Dis baie duidelik dat jou selfkonsep as Kapenaar erg
> onrealisties is.
>
> Hoe het jy dit reggekry om so 'n ou smetsak vol vooroordele te word?

Die ander ding wat die ou dier vergeet is dat die Kaap(Lees weskaap en
Bo-land) Namakwaland en die Noord Kaap total verskillende streke is.
Vorige onderwerp: die doringboom - was hy werklik geknak?
Volgende onderwerp: Regstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:34:26 MGT 2024