Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tempe-man 'moes 200 geskiet het'
Tempe-man 'moes 200 geskiet het' [boodskap #27071] Wo, 06 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die stukkie uit die volksblad uitgehaal van 2/10/99.

Ek wil nou net weet is dit nie rassisties of het ek dit verkeerd waar
kom Lekotta daaraan dat dit nie is nie.

Tempe-man 'moes 200 geskiet het'

UMTATA. - "Hy moes nie net agt wittes doodgemaak het nie, hy moes 200
doodgemaak het; dit sou nog beter gewees het," sê mev. Angelina
Tshise, tante van lt. Sibusisu Madubela, die Tempe-skieter.

Haar harde woorde word telkens beaam deur Madubela (28) se ma, tantes,
neefs, niggies en susters in die armoedige eenvertrek-huisie in
Mazizini, net buite dié stad.

Hulle meen hy het sy lewe opgeoffer in die stryd teen die verdrukking
van swart soldate van 1 Suid-Afrikaanse Infanteriebataljon in
Bloemfontein.

"Ons begrawe 'n soldaat, 'n held. Sy dood was 'n oorwinning vir die
struggle. Hy het sy lewe gegee om sy makkers te red," sê Tshise.

Nog 'n vrou maak haar stem hard in die vertrek waar drie kerse vir
Madubela se nagwaak brand. "Sibusisu het altyd gesê die struggle is
nie verby nie, dit moet voortgaan. Ek bedoel die gewapende stryd.

"Ons voel niks vir die mense wat hy doodgeskiet het nie. Hoekom moet
ons iets voel vir die wittes? Swartes word nog verdruk en die regering
vir wie ons gestem het, help hulle."

Madubela se ma, Tiny (59), sit kiertsregop en met 'n strak gesig teen
die muur. Van tyd tot tyd maak sy die kwaai stemme met 'n tongklap
stil. Sy en haar familie is stoere PAC-ondersteuners en hulle is trots
op haar "skaam, briljante seun".

Van kleins af wou hy net soldaat wees. In 1990 het hy stilweg verdwyn
om na Tanzanié te gaan vir militêre opleiding. Vir vier jaar het hulle
nie geweet of hy lewend of dood is nie. Met sy terugkeer in 1994 het
hy hom soos duisende ander by die "nuwe" weermag aangesluit.

"Maar die wittes wou hom en sy makkers nooit aanvaar nie. Hulle het
hom en sy vorige opleiding as minderwaardig beskou en sy wit juniors
het sy rang geminag."

Die naweek voor die menseslagting van 12 September, toe hy tuis was
vir sy pa se begrafnis, het hy "buite homself" geraak toe sy eenheid
hom gebel het om te sê hulle gaan sy salaris nie betaal nie omdat hy
afwesig was sonder verlof.

"Skaam seun wat hy was, het hy my as sy ma dadelik van sy frustrasie
kom vertel."

Sy gesin het die Saterdag voor die skietery die laaste keer van hom
gehoor. "Hy is die enigste broodwinner in 'n familie van 15 en ons het
gebel om te hoor wanneer hy die maand se geld stuur. Hy het gesê hy
onderhandel nog met sy seniors," sê sy ma.

Die familie is woedend omdat nóg die weermag, nóg die regering met
hulle in verbinding was sedert Madubela se dood. Niemand het aan hulle
gesê hoe hy gesterf het nie. Hulle het onder meer gehoor dat hy
homself geskiet het. Hulle is trots dat hy deur die PAC begrawe gaan
word. "Ons wil nie wit soldate op sy begrafnis hê nie," sê Tshise.

Mnr. Gilbert Seneke, adjunk-sekretaris-generaal van die PAC in
Oos-Kaap, het gister gesê die PAC sal Madubela met volle militêre
eerbewys begrawe. "Ons sal die uniform van die struggle dra en beplan
om 'n saluut af te vuur. Baie soldate van basisse benewens Tempe sal
in burgerlike drag vandag se begrafnis bywoon."

Die polisie sal 'n wakende oog oor die begrafnis hou. Hulle sal egter
na gelang van omstandighede besluit of dit wenslik is om
begrafnisgangers te ontwapen al dan nie.

"Ons wil nie onnodig konfrontasie veroorsaak nie," het sr.supt.
Marinda Mills, woordvoerder van die polisie in Oos-Kaap, gesê.
Re: Tempe-man 'moes 200 geskiet het' [boodskap #27072 is 'n antwoord op boodskap #27071] Wo, 06 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
As jy 'n blanke boer is Frikkie mag jy niks oor Afrika se "kroonwild" se
nie, maar as jy kroonwild self is , is dit 'n ander storie. En dan kry jy
nog mense wat sit en dink alles sal regkom. Bog man. Jy kan met 'n baie
klein aantal saamwerk , die grootste gross het nog te veel bos in om aanvaar
te word in die moderne samelewing.

Krokkie

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Ek het die stukkie uit die volksblad uitgehaal van 2/10/99.
>
> Ek wil nou net weet is dit nie rassisties of het ek dit verkeerd waar
> kom Lekotta daaraan dat dit nie is nie.
>
>
>
> Tempe-man 'moes 200 geskiet het'
>
>
>
>
> UMTATA. - "Hy moes nie net agt wittes doodgemaak het nie, hy moes 200
> doodgemaak het; dit sou nog beter gewees het," sê mev. Angelina
> Tshise, tante van lt. Sibusisu Madubela, die Tempe-skieter.
>
> Haar harde woorde word telkens beaam deur Madubela (28) se ma, tantes,
> neefs, niggies en susters in die armoedige eenvertrek-huisie in
> Mazizini, net buite dié stad.
>
> Hulle meen hy het sy lewe opgeoffer in die stryd teen die verdrukking
> van swart soldate van 1 Suid-Afrikaanse Infanteriebataljon in
> Bloemfontein.
>
> "Ons begrawe 'n soldaat, 'n held. Sy dood was 'n oorwinning vir die
> struggle. Hy het sy lewe gegee om sy makkers te red," sê Tshise.
>
> Nog 'n vrou maak haar stem hard in die vertrek waar drie kerse vir
> Madubela se nagwaak brand. "Sibusisu het altyd gesê die struggle is
> nie verby nie, dit moet voortgaan. Ek bedoel die gewapende stryd.
>
> "Ons voel niks vir die mense wat hy doodgeskiet het nie. Hoekom moet
> ons iets voel vir die wittes? Swartes word nog verdruk en die regering
> vir wie ons gestem het, help hulle."
>
> Madubela se ma, Tiny (59), sit kiertsregop en met 'n strak gesig teen
> die muur. Van tyd tot tyd maak sy die kwaai stemme met 'n tongklap
> stil. Sy en haar familie is stoere PAC-ondersteuners en hulle is trots
> op haar "skaam, briljante seun".
>
> Van kleins af wou hy net soldaat wees. In 1990 het hy stilweg verdwyn
> om na Tanzanié te gaan vir militêre opleiding. Vir vier jaar het hulle
> nie geweet of hy lewend of dood is nie. Met sy terugkeer in 1994 het
> hy hom soos duisende ander by die "nuwe" weermag aangesluit.
>
> "Maar die wittes wou hom en sy makkers nooit aanvaar nie. Hulle het
> hom en sy vorige opleiding as minderwaardig beskou en sy wit juniors
> het sy rang geminag."
>
> Die naweek voor die menseslagting van 12 September, toe hy tuis was
> vir sy pa se begrafnis, het hy "buite homself" geraak toe sy eenheid
> hom gebel het om te sê hulle gaan sy salaris nie betaal nie omdat hy
> afwesig was sonder verlof.
>
> "Skaam seun wat hy was, het hy my as sy ma dadelik van sy frustrasie
> kom vertel."
>
> Sy gesin het die Saterdag voor die skietery die laaste keer van hom
> gehoor. "Hy is die enigste broodwinner in 'n familie van 15 en ons het
> gebel om te hoor wanneer hy die maand se geld stuur. Hy het gesê hy
> onderhandel nog met sy seniors," sê sy ma.
>
> Die familie is woedend omdat nóg die weermag, nóg die regering met
> hulle in verbinding was sedert Madubela se dood. Niemand het aan hulle
> gesê hoe hy gesterf het nie. Hulle het onder meer gehoor dat hy
> homself geskiet het. Hulle is trots dat hy deur die PAC begrawe gaan
> word. "Ons wil nie wit soldate op sy begrafnis hê nie," sê Tshise.
>
> Mnr. Gilbert Seneke, adjunk-sekretaris-generaal van die PAC in
> Oos-Kaap, het gister gesê die PAC sal Madubela met volle militêre
> eerbewys begrawe. "Ons sal die uniform van die struggle dra en beplan
> om 'n saluut af te vuur. Baie soldate van basisse benewens Tempe sal
> in burgerlike drag vandag se begrafnis bywoon."
>
> Die polisie sal 'n wakende oog oor die begrafnis hou. Hulle sal egter
> na gelang van omstandighede besluit of dit wenslik is om
> begrafnisgangers te ontwapen al dan nie.
>
> "Ons wil nie onnodig konfrontasie veroorsaak nie," het sr.supt.
> Marinda Mills, woordvoerder van die polisie in Oos-Kaap, gesê.
>
Re: Tempe-man 'moes 200 geskiet het' [boodskap #27220 is 'n antwoord op boodskap #27071] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Krokkie"
wrote:
> As jy 'n blanke boer is Frikkie mag jy niks oor Afrika se "kroonwild" se
> nie, maar as jy kroonwild self is , is dit 'n ander storie. En dan kry jy
> nog mense wat sit en dink alles sal regkom. Bog man. Jy kan met 'n baie
> klein aantal saamwerk , die grootste gross het nog te veel bos in om aanvaar
> te word in die moderne samelewing.
> Krokkie
> Frikkie Potgieter wrote in message
> ...
>> Ek het die stukkie uit die volksblad uitgehaal van 2/10/99.
>>
>> Ek wil nou net weet is dit nie rassisties of het ek dit verkeerd waar
>> kom Lekotta daaraan dat dit nie is nie.
>>
>>
>>
>> Tempe-man 'moes 200 geskiet het'
>>
>>
>>
>>
>> UMTATA. - "Hy moes nie net agt wittes doodgemaak het nie, hy moes 200
>> doodgemaak het; dit sou nog beter gewees het," sê mev. Angelina
>> Tshise, tante van lt. Sibusisu Madubela, die Tempe-skieter.
>>
>> Haar harde woorde word telkens beaam deur Madubela (28) se ma, tantes,
>> neefs, niggies en susters in die armoedige eenvertrek-huisie in
>> Mazizini, net buite dié stad.
>>
>> Hulle meen hy het sy lewe opgeoffer in die stryd teen die verdrukking
>> van swart soldate van 1 Suid-Afrikaanse Infanteriebataljon in Bloemfontein.
>>
>> "Ons begrawe 'n soldaat, 'n held. Sy dood was 'n oorwinning vir die
>> struggle. Hy het sy lewe gegee om sy makkers te red," sê Tshise.
>>
>> Nog 'n vrou maak haar stem hard in die vertrek waar drie kerse vir
>> Madubela se nagwaak brand. "Sibusisu het altyd gesê die struggle is
>> nie verby nie, dit moet voortgaan. Ek bedoel die gewapende stryd.
>>
>> "Ons voel niks vir die mense wat hy doodgeskiet het nie. Hoekom moet
>> ons iets voel vir die wittes? Swartes word nog verdruk en die regering
>> vir wie ons gestem het, help hulle."
>>
>> Madubela se ma, Tiny (59), sit kiertsregop en met 'n strak gesig teen
>> die muur. Van tyd tot tyd maak sy die kwaai stemme met 'n tongklap
>> stil. Sy en haar familie is stoere PAC-ondersteuners en hulle is trots
>> op haar "skaam, briljante seun".
>>
>> Van kleins af wou hy net soldaat wees. In 1990 het hy stilweg verdwyn
>> om na Tanzanié te gaan vir militêre opleiding. Vir vier jaar het hulle
>> nie geweet of hy lewend of dood is nie. Met sy terugkeer in 1994 het
>> hy hom soos duisende ander by die "nuwe" weermag aangesluit.
>>
>> "Maar die wittes wou hom en sy makkers nooit aanvaar nie. Hulle het
>> hom en sy vorige opleiding as minderwaardig beskou en sy wit juniors
>> het sy rang geminag."
>>
>> Die naweek voor die menseslagting van 12 September, toe hy tuis was
>> vir sy pa se begrafnis, het hy "buite homself" geraak toe sy eenheid
>> hom gebel het om te sê hulle gaan sy salaris nie betaal nie omdat hy
>> afwesig was sonder verlof.
>>
>> "Skaam seun wat hy was, het hy my as sy ma dadelik van sy frustrasie
>> kom vertel."
>>
>> Sy gesin het die Saterdag voor die skietery die laaste keer van hom
>> gehoor. "Hy is die enigste broodwinner in 'n familie van 15 en ons het
>> gebel om te hoor wanneer hy die maand se geld stuur. Hy het gesê hy
>> onderhandel nog met sy seniors," sê sy ma.
>>
>> Die familie is woedend omdat nóg die weermag, nóg die regering met
>> hulle in verbinding was sedert Madubela se dood. Niemand het aan hulle
>> gesê hoe hy gesterf het nie. Hulle het onder meer gehoor dat hy
>> homself geskiet het. Hulle is trots dat hy deur die PAC begrawe gaan
>> word. "Ons wil nie wit soldate op sy begrafnis hê nie," sê Tshise.
>>
>> Mnr. Gilbert Seneke, adjunk-sekretaris-generaal van die PAC in
>> Oos-Kaap, het gister gesê die PAC sal Madubela met volle militêre
>> eerbewys begrawe. "Ons sal die uniform van die struggle dra en beplan
>> om 'n saluut af te vuur. Baie soldate van basisse benewens Tempe sal
>> in burgerlike drag vandag se begrafnis bywoon."
>>
>> Die polisie sal 'n wakende oog oor die begrafnis hou. Hulle sal egter
>> na gelang van omstandighede besluit of dit wenslik is om
>> begrafnisgangers te ontwapen al dan nie.
>>
>> "Ons wil nie onnodig konfrontasie veroorsaak nie," het sr.supt.
>> Marinda Mills, woordvoerder van die polisie in Oos-Kaap, gesê.
>>

Een insident. Hoeveel weermag troepe is daar? En polisie en sekuriteits
personeel, verteenwoordigend in verskillende firmas, oor die hele land?

Daar is derduisende mense wat elke dag, vir jare, gesonde
multi-kulturele verhoudinge gebou het, en nog steeds bou, vir 'n beter
huidige en toekomstige lewe in die land.

Wil graag van hulle hoor, in alle aspekte van die media. Byvoorbaat
baie dankie.

Die sterk helde en heldinne van ons land, wat ons daagliks beskerm, oor
alle groepe heen. Hulle is ook daar, Ondersteun hulle. Soos vir jare al
gedoen is, en nog steeds in die toekoms gedoen gaan word.

Vorige onderwerp: Re: Gideon se 300
Volgende onderwerp: Vrymesselary in perspektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:10:31 MGT 2024