Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gideon se 300
Re: Gideon se 300 [boodskap #27070] Wo, 06 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Frikkie,
Natuurlik is dit 'n rassistiese voorval ! Maar net sekere ouens is
"rassisties" waar dit die ander ouens se "human rights" aantas. Ons probeer
saamwerk - miskien werk dit! Maar as ons moet saam-veg wil ek nie die heen
en weer geskiet sien nie. Jy weet mos wat die een omie in die
Boere-Oorlog aan die ander gevra het: "Jan, sê nou maar die Engelse ontwerp
iets wat 'n man agter 'n miershoop kan raakskiet?" Jan:"Ou Koos, dan gaan
sit ons maar voor die miershoop." Voorts: 'n Wyse man het op 'n kol voor al
die verskiesings gepraat van 'n "White Backlash" Hy kom, Boeta, hy kom!!!
Ons boerevolkie(s) is net te oordentlik vir die groot
besluit. In 1921 het die opstande ook begin met 'n aanval op 'n koerant.
Manie Maritz,
die stoeier, het die ouens daar by die voordeur opdraend gegee. Ook Lenin se
opstand het
klein begin - met die omgooi van 'n broodwa. In die Franse Revolusie is nog
'n broodwa omgegooi. In 1938 toe prof. Malherbe by die UV geskors is, het
die Vishuis-manne ook 'n broodlorrie omgekeer voordat hulle die proffie gaan
haal het en skouerhoog terug gedra het na sy "werkplek". Praat van 1938 -
met die Ossewa-Trek wou die stadsvaders nie toelaat dat osse die waens deur
die stad trek nie. Van ons boeremeisies (vrouens, dames en dogters !)was
bereid om dit te doen en so het hulle die boerseuns "gedwing" om die waens
deur die stad te trek. (Gaan kyk maar na die foto's in die argiewe.) Ek kan
ten ene male net nie glo dat ons ou volkie so slap en "gehoorsaam" geword
het nie. Maar laat die ouens aanhou met byt. As ons net weer wil besef dat
ons 'n volk is. Die ethos van die Afrikaner lê lank reeds nie meer in
Partypolitiek opgesluit nie. Ons moet net weer arm genoeg word - nog net so
'n rukkie sukkel en ons kinders sien meelsakke dra, Een van die dae dra ons
weer "dunce" kepse
omdat ons nie wil of kan Engelspraat nie. 'n Goeie vriend van my, Gotlieb
Meyer, het gesê:
Gee my 'n bul wat die hare van krul!! Ons moet vasstaan dat ons wapens nie
gekonfiskeer word nie. Maak soos die Italianers - stig weer die carbonai,
dril met houtgewere. Sit af die TV-gemors waar Jonas altyd die generaal of
die regter of die "hero" is. Die werklikheid weerspreek hierdie
wanvoorstellings - veral in die magtige VSA wat deesdae ons dinkwerk vir ons
doen.

Knie-werk en geloof is al wat ons gaan red.
Word wakker.- Asseblief!!

Barrie
Re: Gideon se 300 [boodskap #27221 is 'n antwoord op boodskap #27070] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Barrie"
wrote:
> Die ethos van die Afrikaner lê lank reeds nie meer
> in
> Partypolitiek opgesluit nie.

Dink inklusief, en dinge sal reg gekry word wat nie gedink moontlik is
nie. Partypolitiek vir my is die enigste uitweg - vreedsame
naasbestaan. Lees gerus "Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter
toekoms". Dit is hoe dit deesdae werk. Wat wil jy verander hê? Bring
oplossings tafel toe, en die saak sal verder geneem word. Dit werk,
pragtig.

Kyk na die effektebeurs. "Skisofrene effektebeurs" is verander na 'n
groeiende goudprys van oor die $ 300. !!!

Hartlik baie dankie media, dat julle dit uitgewys het. Moet vinnig
reageer. :)))

Ons moet net weer arm genoeg word -
> nog net so
> 'n rukkie sukkel en ons kinders sien meelsakke dra, Een van die
> dae dra ons
> weer "dunce" kepse
> omdat ons nie wil of kan Engelspraat nie. 'n Goeie vriend van my,
> Gotlieb
> Meyer, het gesê:
> Gee my 'n bul wat die hare van krul!! Ons moet vasstaan dat ons
> wapens nie
> gekonfiskeer word nie. Maak soos die Italianers - stig weer die
> carbonai,
> dril met houtgewere. Sit af die TV-gemors waar Jonas altyd die
> generaal of
> die regter of die "hero" is. Die werklikheid weerspreek hierdie
> wanvoorstellings - veral in die magtige VSA wat deesdae ons
> dinkwerk vir ons
> doen.
> Knie-werk en geloof is al wat ons gaan red.
> Word wakker.- Asseblief!!
> Barrie

Vorige onderwerp: Re: Hoe lyk Kennedy Se Laptop
Volgende onderwerp: Tempe-man 'moes 200 geskiet het'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:30:27 MGT 2024