Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vrymesselary in perspektief
Re: Vrymesselary in perspektief [boodskap #27150] Do, 07 Oktober 1999 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote in message
news:2750ac20.78d40237@usw->

> Wil graag hierdie pragtige Organisasie bedank, in die openbaar, vir
> alles wat hulle vir my as persoon, en vir die land en planeet gedoen
> het. Dink maar aan rekenaars, die geld stelsel, industrie, opleiding,
> mediese en pensioen fondse, bou van wooneenhede, ens. Veral vir die
> belangrike rol wat hulle vandag nog, en in die toekoms gaan
speel.

Liewe genade reisiger

Geld, industrie en rekenaars....... Dit is waansinnig om voor te
gee dat een enkele organisasie 'n leidende rol in die
ontwikkeling van al die goed gespeel het.

Jou onsamehangende gebrabbel het my altyd laat wonder. Nie meer
nie.

Bees
Vorige onderwerp: Re: Die Hollandse Huid
Volgende onderwerp: Vrymesselary in perspektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 03:54:16 MGT 2024