Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die wat belang stel
Vir die wat belang stel [boodskap #26414] Vr, 17 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die Kaapse Hogeregs Hof hof sit weer Dinsdag om uitslag te gee oor my
gunsteling onderwerp.
Suid Afrika se immigrasie beleid ten opsigte van SA burgers wat getroud is
met buitelanders.

En natuurlik ook die R 10 020.00 adminitratiewe fooi. Hopelik is daar
hierdie keer nie weer iets fout met die transkripsie goeters nie.

Kaapstad, Hof nommer 7, Dinsdag 21 ste September , 9:30 AM Afrika Tyd......

Dog ek se maar net waar ek gaan wees.
Re: Vir die wat belang stel [boodskap #26580 is 'n antwoord op boodskap #26414] Di, 21 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dawood vs. Binnelandse Sake

Plebs 1 Binnelandse Sake 0

Dit beteken ons het die saak gewen, ek sif nog deur al die
papierwerk......maar die regter het gese dat hulle op verkeie plekke verskil
van die konstitusie en dat hulle 3 maande het om hul huis in orde te kry.

Voorwaarts na die Konstititionele Hof

Francois de Wet

Francois de Wet wrote in message ...
> Die Kaapse Hogeregs Hof hof sit weer Dinsdag om uitslag te gee oor my
> gunsteling onderwerp.
> Suid Afrika se immigrasie beleid ten opsigte van SA burgers wat getroud is
> met buitelanders.
>
> En natuurlik ook die R 10 020.00 adminitratiewe fooi. Hopelik is daar
> hierdie keer nie weer iets fout met die transkripsie goeters nie.
>
> Kaapstad, Hof nommer 7, Dinsdag 21 ste September , 9:30 AM Afrika Tyd......
>
> Dog ek se maar net waar ek gaan wees.
>
Re: Vir die wat belang stel [boodskap #26653 is 'n antwoord op boodskap #26414] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Veels geluk! (Dit werk, hê?)

Dankie ! Net te blerrie stadig na my sin.
>
>> Voorwaarts na die Konstititionele Hof
>
>
> Slegs as Binnelandse Sake nog nie opgegee het nie.
>
Daar is 'n moratorium op deportasies totdat alles gesort is. Hulle baklei
nou van die agtervoet af, die gays het hulle ook aan die gorrel beet.

Francois
Re: Vir die wat belang stel [boodskap #26654 is 'n antwoord op boodskap #26414] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Francois de Wet wrote in message ...
> Dawood vs. Binnelandse Sake
>
> Plebs 1 Binnelandse Sake 0

Veels geluk! (Dit werk, hê?)

> Dit beteken ons het die saak gewen, ek sif nog deur al die
> papierwerk......maar die regter het gese dat hulle op verkeie plekke verskil
> van die konstitusie en dat hulle 3 maande het om hul huis in orde te kry.

>
> Voorwaarts na die Konstititionele Hof

Slegs as Binnelandse Sake nog nie opgegee het nie.
Vorige onderwerp: Kwarantyn - oor swak beriggewing
Volgende onderwerp: Tempe Moorde - die berig spreek vanself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:33:49 MGT 2024