Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Urine terapie en vigs
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26186 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> Net as dit by piepie en cisterns in die Bybel kom???

Maak 'n fout hier om vir Gloudina te skryf. Sal enigiets
letterliks opneem as dit betrekking het tot genesing.

Intellektueel beteken "cisterns" om uit jou eie bronne van
inligting te haal, en bereikbar naslaanwerk om jou.

Emosioneel beteken dit om nie emosioneel ge"charge" te word
wanneer andere jou verkeerd bewys. Glo niks, vind alles
self uit. Wees soekend soos 'n kind wat niks weet nie.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26187 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan ) wrote:
> On Fri, 10 Sep 1999 14:02:51 -0700, reisiger
> wrote:
> |Sal die lewe vir jou beter maak, en pad gee. Nie vir jou
> |kwaad nie, maar dink dit is beter om later terug te kom as
> |jy afgekoel het.
> |
> Moet jouself asseblief nie so hoog aanskryf nie ... jou
> teenwoordigheid het niks met my lewenskwaliteit te doen nie ("heaven
> forbid!!!!").
>
> Jy is welkom hier soos enige ander ou...
>
> Of ek jou altyd glo, of enigsinds nou meer glo, dis 'n ander saak.....
> ....so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!
>
> =|:^)
>
> Johan
>

Het probleme met Remarq gekry. Gedink 'n mens het die
Internet Polisie kwaad gemaak. Bestaan hulle, of is dit net
'n storie. Waar kan 'n mens inligting oor hulle opspoor. 'n
Paar url's sal wardeer word.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26238 is 'n antwoord op boodskap #25906] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja want jy moet hulle so toeknyp om van die stank af te bly dat jy sommer
die spiere in jou oog wat die lens/retina ens. beheer, reg 'oefen'
Neewat dankie. Nie vir my nie. Moet nou eers 'n draai gaan loop. Skoon 'n
blaasvol gekry oor al hierrie piepie stories.!!

> Washine eyes with urine thrice daily makes them bright and
> healthy eye-sight improves and in many cases use of
> spectacles becomes unnecassary.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26240 is 'n antwoord op boodskap #25906] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> Nou wonder ek, van die bestandele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
>> woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
>> 'n dubbele dosis.
>
> Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge in te neem. Genghis Khanen sy
> Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel gegee aan 'n
> paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan gekry deur die urine van die
> eerste ouens te drink.
>
> Gloudina

Kan ek jou glo Gloudina?
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26458 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> @sympatico.ca wrote:
>>
>> lou wrote:
>>
>>> Nou wonder ek, van die bestandele wat dagga
> hallusinogenies (hmm nuwe
>>> woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei,
> Ou Reisiger kry dalk
>>> 'n dubbele dosis.
>>
>> Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge
> in te neem. Genghis Khanen sy
>> Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel
> gegee aan 'n
>> paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan
> gekry deur die urine van die
>> eerste ouens te drink.
>>
>> Gloudina
> Kan ek jou glo Gloudina?

'n Mens beter stilbly as jy te veel van die waarheid weet.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26460 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de
Wet" wrote:
> Ja want jy moet hulle so toeknyp om van die stank af
> te bly dat jy sommer
> die spiere in jou oog wat die lens/retina ens. beheer,
> reg 'oefen'
> Neewat dankie. Nie vir my nie. Moet nou eers 'n draai
> gaan loop. Skoon 'n
> blaasvol gekry oor al hierrie piepie stories.!!
>> Washine eyes with urine thrice daily makes them
> bright and
>> healthy eye-sight improves and in many cases use of
>> spectacles becomes unnecassary.

Nog lank nie die einde nie. Is self blaasvol vir die
situasie in die hospitale. Daar was nie geld nie. Wel, nou
is daar.

Oor whiskey: Hoekom moet ons iets invoer as dit plaaslik
vervaardig word, en 'n mens kan dit lekker laat smaak,
asook die kleur kan verander as dit nie aanvaarbaar is nie.
Dit is baie makliker en goedkoper. Dan kan ons die geld wat
ons spaar, op "technological goodies" spandeer. Kan maar
aanhou whiskey en mediese toerusting en medisyne invoer,
geen probleem nie.

Vorige onderwerp: Re: Omega
Volgende onderwerp: Opperman oor Wupperthal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:49:06 MGT 2024