Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opperman oor Wupperthal
Opperman oor Wupperthal [boodskap #26140] Vr, 10 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Op die groot saaidag van die heelal
het reeds 'n entjie duskant Wupperthal…
‘n sakkie van die Heer se beste
saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
Re: Opperman oor Wupperthal [boodskap #26197 is 'n antwoord op boodskap #26140] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca
wrote:
> Op die groot saaidag van die heelal
> het reeds =91n entjie duskant Wupperthal=85
> =91n sakkie van die Heer se beste
> saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
>
>
>

Pragtige bydrae, Gloudina. Urine en vigs het 80 postings,
en Gloudina beswadder 30. Gee hulle iets om mee besig te
hou.

En hier kom d.m.v. Sai Baba urine terapie advies wat almal
laat sidder en beef het, want nou is daar genesing vir
almal. Mos veronderstel om die genesings pad te loop.
Toe was dit eintlik net 'n storm in 'n teekoppie. Die mense
ken 'n mens so al teen die tyd.

'n Akkerboom se saad het dieselfde potensiaal as die
akkerboom. Al wat nodig is, is om die saad te plant. Sal
volgende keer 'n beter saad soek.

Re: Opperman oor Wupperthal [boodskap #26285 is 'n antwoord op boodskap #26140] Di, 14 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
>
> In article , @sympatico.ca
> wrote:
>> Op die groot saaidag van die heelal
>> het reeds =91n entjie duskant Wupperthal=85
>> =91n sakkie van die Heer se beste
>> saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
>>
>
> Pragtige bydrae, Gloudina. Urine en vigs het 80 postings,
> en Gloudina beswadder 30. Gee hulle iets om mee besig te
> hou.
>

Mooi Gloudina - een keer het jy nie gelieg in 'n pos nie!!!
Re: Opperman oor Wupperthal [boodskap #26463 is 'n antwoord op boodskap #26140] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>>
>> In article ,
> @sympatico.ca
>> wrote:
>>> Op die groot saaidag van die heelal
>>> het reeds =91n entjie duskant Wupperthal=85
>>> =91n sakkie van die Heer se beste
>>> saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.
>>>
>>>
>>>
>>
>> Pragtige bydrae, Gloudina. Urine en vigs het 80
> postings,
>> en Gloudina beswadder 30. Gee hulle iets om mee
> besig te
>> hou.
>>
> Mooi Gloudina - een keer het jy nie gelieg in 'n pos
> nie!!!

As iets mooi is, kan 'n mens dit mooier maak, maar as iets
nie pluis is nie, het dit aandag nodig. Die enigste
probleem is dat die grootte van die teekoppie net so groot
is soos die aarde self. Die planeet het genesing nodig. 'n
Kompliseerde vraag het gewoonlik 'n eenoudige antwoord.

Vorige onderwerp: Urine terapie en vigs
Volgende onderwerp: Wees asb. geduldig, U oproep sal beantwood word
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 14:01:19 MGT 2024