Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Urine terapie en vigs
Urine terapie en vigs [boodskap #25906] So, 05 September 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die bespreking oor urine in die VSA wat met die bottel
uitgegooi word, het my laat terug dink aan Sai Baba, en die
urine terapie boeke vanuit 'n boekwinkel wat oorkant die
ashram aangekoop is.

Hier volg 'n paar aanhalings

Shivambu Geeta. Which can bestow upon you a new life. Deur
Dr. G.K. Thakkar. (The last resort, or the first choice)

The importance of Urine Therapy dates back to 5000 years
ago, when Lord Shankar had narrated the benefits of it to
his wife Parvati in 107 shoklas in Damar Tantra wherein he
had termed Urine as Shivambu. Shiv means pious, beneficial,
holy and Ambu means water. Therefore Shivambu means Holy
Water. References to Urine Therapy is also found in almost
all the volumes of Ayurveda.

By putting urine drops in the nostrils and or by drinking
it through the nose, instant relief can be obtained in
sinusitis and other nasal problems and especially instant
relief is obtained in common cold.

It can be safely and beneficialy used as conditioner for
hair, shaving cream, antiseptic lotion for cuts and wounds,
eye wash for all eye troubles, aphrodisiac in impotency. It
not only makes the complexion fair but one can also get rid
of old age wrinkles on face and body.

Oor vigs:

..when I had visited the USA in 1989 I had met several
aids patients who had been immensely benefited from Urine
Therapy treatment. The simple scientific principle working
behind the efficacy of Urine Therapy in curing this dreaded
disease is that because of the presence of anibodies in our
urine, its drinking builds up the immunity of the patient
which is the basic and urgent need of the aids patient. I
fail to understand as to how the brilliant scientists can't
understand this simple phenomenon.

Terug in Afrikaans...

Het al na myself verwys as mal, en blameer nie andere as
hulle dieselfde doen nie, of my aanraai na 'n gestig toe
nie. Baie in die alledaagse lewe het dit al gedoen, en by
die tyd is ek al gewoond daaraan. Julle het vry wil tot
julle opinies, want julle gun my die reg tot my eie
opinies. Daarvoor respekteer ek almal hier, al is dit
partykeer moeilik. Die emosies is nie altyd so balanseerd
nie.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25907 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 05 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger, jy is altyd welkom om deel te neem, en ek respekteer
jou idees en gedagtes. Moet nie jou steur aan diegene wat
jou kritiseer nie, hulle is nie op dieselfde vlak as jy nie, en
is onverdraagsaam.

Ek het nou al so baie gehoor van Sai Baba van vriende van my wat
nie in die VSA woon nie. Hier is sy naam glad nie bekend nie,
ek wonder net hoekom dit so is. Die Dalai Llama is baie geliefd
hier, seker omdat sekere
van Hollywood se entertainers hom die kollig gee.

Ek het in my prille jeug nogal die boeke van Lobsang Rampa
geniet (The Third eye) maar mens hoor niks van hom ook nie. Vir
my is dit n gebalanseerde mens wat kennis neem van alle
ideoloeë, maar wat sy ware noord ken en behou.

Dit dan n paar Sondaggedagtes van Pat

reisiger wrote in article
...
fail to understand as to how the brilliant scientists can't
> understand this simple phenomenon.
>
> Terug in Afrikaans...
>
> Het al na myself verwys as mal, en blameer nie andere as
> hulle dieselfde doen nie, of my aanraai na 'n gestig toe
> nie. Baie in die alledaagse lewe het dit al gedoen, en by
> die tyd is ek al gewoond daaraan. Julle het vry wil tot
> julle opinies, want julle gun my die reg tot my eie
> opinies. Daarvoor respekteer ek almal hier, al is dit
> partykeer moeilik. Die emosies is nie altyd so balanseerd
> nie.
>
>
>
>
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25945 is 'n antwoord op boodskap #25906] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 6 Sep 1999 14:00:48 -0400, "Kwarantyn" wrote:
|Maar drink?
|
|Nee dankie.
|
|Die wat _dit_ doen klink my gevaarlik na-aan kwalifiseer vir losies in 'n
|kamer met opgestopte mure.
|
Dit kan net vreeslik kwaad doen, want dit bestaan dan juis uit stowwe
wat jou niere identifiseer het is toksies vir jou liggaam. Seker 'n
baie vinnige resep vir nierversaking.....
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25946 is 'n antwoord op boodskap #25906] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sit nou al lank en lees al die stories. Moet tog stok in die vuur goei. Hier
in SA is die manne maar skrikkerig om te kan erken dat daar enigsins met hulle
skeed. Sal liewer die vrou hospitaal toe neem en dan terloops noem dat iets
skeed, as om dit te erken. Ek sukkel vreeslik met jig (Gout of soos my broer
in Namibia sou sê "kgout"). Na 'n lang studie kom ek agter dat dit maar net is
as gevolg van 'n te hoë urine suur in die bloedstroom. Na ek so gekla het het
'n paar SA oomies my agtertoe toe geneem sagies in my oor gefluister oor raad.
Dit lyk my ten minste 30% van die oomies in SA ly glo aan dieselfde probleem.
Maar, moet dit nooit in die openbaar noem. Wat vir my so koddig was dat op ten
minste 5 gevalle die raad was om jou urine te drink. Een oom het my self in
die yskas gewys hoe hy dit voorberei. Dog ek sal laat weet dat jy nog nie
nodig het vir die wit jas met die lang moue nie.

Ernest Bessinger

reisiger skryf in boodskap news:202784de.c1c70d0e@usw-ex0106-041.remarq.com...
> Die bespreking oor urine in die VSA wat met die bottel
> uitgegooi word, het my laat terug dink aan Sai Baba, en die
> urine terapie boeke vanuit 'n boekwinkel wat oorkant die
> ashram aangekoop is.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25947 is 'n antwoord op boodskap #25906] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ekskuus.

Verskoon my asseblief.

Ek weet die vars urine van 'n gesonde mens is steriel. Maar ek gooi dit
liewer weg.

Ek weet Othello het vertel hoe hy perde-urine gedrink het toe hy gevaar
geloop het om van dors om te kom. En ek weet ook dat dit die amptelike raad
is as jou kaal hande aan metaal vasvries in die noordelike lande en jy
alleen is: urineer daarop.

Maar drink?

Nee dankie.

Die wat _dit_ doen klink my gevaarlik na-aan kwalifiseer vir losies in 'n
kamer met opgestopte mure.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25948 is 'n antwoord op boodskap #25906] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Ernest wrote:

> Na 'n lang studie kom ek agter dat dit maar net is
> as gevolg van 'n te hoë urine suur in die bloedstroom. Na ek so gekla het het
> 'n paar SA oomies my agtertoe toe geneem sagies in my oor gefluister oor raad.
> Dit lyk my ten minste 30% van die oomies in SA ly glo aan dieselfde probleem.
> Maar, moet dit nooit in die openbaar noem. Wat vir my so koddig was dat op ten
> minste 5 gevalle die raad was om jou urine te drink

Ek was verbaas om eenkeer te lees hoeveel filmsterre hierdie terapie volg.

Wat ek egter nie kan verstaan nie, is hoekom iemand sy eie urine moet drink,
as hy juis aan 'n oortolligheid van urinesuur ly?

Gloudina
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25949 is 'n antwoord op boodskap #25906] Ma, 06 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Kwarantyn" wrote:
> Ekskuus.
>
> Verskoon my asseblief.
>
> Ek weet die vars urine van 'n gesonde mens is steriel. Maar ek gooi dit
> liewer weg.
>

>
> Maar drink?
>
> Nee dankie.
>
> Die wat _dit_ doen klink my gevaarlik na-aan kwalifiseer vir losies in 'n
> kamer met opgestopte mure.

Oppas, mense neem dit ernstig op as jy verwys na kransinnigheid.

En Ghandi was ook bekend vir sy oggendsopie van sy eie urine.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25972 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Kwarantyn wrote in message En ek weet ook dat dit die amptelike raad[/color]
> is as jou kaal hande aan metaal vasvries in die noordelike lande en jy
> alleen is: urineer daarop.
>

Hoe ??? Jou hande sit dan vas ........
:-))))))))
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25973 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 06 Sep 1999 22:23:10 GMT, Leendert van Oostrum
wrote:

|En Ghandi was ook bekend vir sy oggendsopie van sy eie urine.
|
Hy was defnitief nie baie bekend daarvoor nie - jy sien nooit
verwysing daarna nie. Waar het jy dit gelees....?
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25974 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Ernest"
wrote:
> Ek sukkel vreeslik met jig (Gout of soos my broer
> in Namibia sou sê "kgout").

Daar is 'n ander resep vir "kgout", wat makliker drink -
neem elke oggend 'n glas met lou water, waarin 2 teelepels
heuning met 'n paar druppels "apple cider vinegar" gemeng
is op die nugter maag. Dit werk vir party mense. Werk glo
vir rumatiek ook. Hoop dit is meer drinkbaar.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25975 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flappie  is tans af-lyn  flappie
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nogal 'n goeie vraag.... :-)
Dit werk dalk net as een hand vasvries. Anders moet jy maar
hoop iemand anders kom verby....

Nog beter: keer dat dit gebeur....

"Omie" Hoe ??? Jou hande sit dan vas ........[/color]
> :-))))))))

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25976 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...
> On Mon, 06 Sep 1999 22:23:10 GMT, Leendert van Oostrum
> wrote:
>
>
> |En Ghandi was ook bekend vir sy oggendsopie van sy eie urine.
> |
> Hy was defnitief nie baie bekend daarvoor nie - jy sien nooit
> verwysing daarna nie. Waar het jy dit gelees....?

Die meeste biografiese materiaal wat ek nog van hom gelees het vermeld dit.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25977 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee, hoe sal ek weet? Soos ek die ding verstaan, is urine suur (maar bevat nie
noodvendig urinesuur nie. As jou niere nie te wat wonders is nie, skei dit nie
noodwendig die urinesuur af nie maar laat dit terug in die bloedstroom. Dit
bevat ook baie soute wat blykbaar help om die niere te prikkel om meer
urinesuur af te skei. Maar, nou ja. Of dit werk of te nie. Ek was nog nooit so
desperaat om te probeer nie. Kry liewer maar 'n voltaren/steriods koktail
inspuiting.

Ernest Bessinger

skryf in boodskap news:37D40521.DF0A2CDE@sympatico.ca...
Ernest wrote:

> Na 'n lang studie kom ek agter dat dit maar net is
> as gevolg van 'n te hoë urine suur in die bloedstroom. Na ek so gekla het het
> 'n paar SA oomies my agtertoe toe geneem sagies in my oor gefluister oor raad.
> Dit lyk my ten minste 30% van die oomies in SA ly glo aan dieselfde probleem.
> Maar, moet dit nooit in die openbaar noem. Wat vir my so koddig was dat op ten
> minste 5 gevalle die raad was om jou urine te drink

Ek was verbaas om eenkeer te lees hoeveel filmsterre hierdie terapie volg.

Wat ek egter nie kan verstaan nie, is hoekom iemand sy eie urine moet drink,
as hy juis aan 'n oortolligheid van urinesuur ly?

Gloudina
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25978 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kwarantyn wrote:
> En ek weet ook dat dit die amptelike raad
> is as jou kaal hande aan metaal vasvries in die noordelike lande en jy
> alleen is: urineer daarop.
>

Umm - as jou hande vasvries dan dink ek sal jy nogal sukkel om die ou
takie uitgevoer te kry. Ek het al gehoor van mense wat se tonge vasvries
aan koue metaal...
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #25979 is 'n antwoord op boodskap #25906] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Ernest"
wrote:
> Nee, hoe sal ek weet? Soos ek die ding verstaan, is urine suur (maar bevat nie
> noodvendig urinesuur nie. As jou niere nie te wat wonders is nie, skei dit nie
> noodwendig die urinesuur af nie maar laat dit terug in die bloedstroom. Dit
> bevat ook baie soute wat blykbaar help om die niere te prikkel om meer
> urinesuur af te skei. Maar, nou ja. Of dit werk of te nie.
> Ek was nog nooit so
> desperaat om te probeer nie. Kry liewer maar 'n voltaren/steriods koktail
> inspuiting.

'n Aanhaling vanuit die boek "Miracles of Urine Therapy"
deur Morarji Desai:

According to biochemistry, 100 c.c. of urine of a normal
and healthy person contains the following ingredients:

Urea N (Nitrogen), Urea, Creatinin N, Creatinin, Uric Acid
N, Uric Acid, Amino N, Ammonia N, Sodium, Potassium,
Calcium, Magnesium, Chloridi, Total Sulphate, Inorganic
Sulphate, Inorganic Phosphate, N/10 Acid, PH of urine.

(have excluded the quantity in milligrams from the above
table)

It must be kept in mind that this table is not fixed.
Contents of urine vary from person to person and from time
to time in the same person. Special changes are produced in
urine when a man is either sick or when he takes drugs.
These changes in urine help doctors to ascertain the nature
of diseases of a sick person.

If we look carefully at the urine contents given above, we
will find that the chemical compounds present are essential
for the growth and maintenance of the human body. The table
appears to be a formula of some very good tonic for the
body.

And indeed it is the best tonic available in the world and
that too FREE OF COST. Then why and how these chemicals are
said to be harmful to the body? Is it because they have
been manufactured inside the human body and not in a
chemical factory? If this is the reason then we are totally
wrong because the chemical manufactured in our own body are
far more superior than those manufactured in any factory of
the world.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26013 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 08 Sep 1999 18:15:43 GMT, Leendert van Oostrum wrote:
|Jy het gespesifiseer die verwysing moet op die internet wees. (Want jy
|kon nie een kry nie.)

Ek het na biografiese verwysings van Ghandi gesoek en hulle wel gekry, maar geen
verwysing na piepiedrink nie.
|
|Ek het daardie een vir jou in drie minute opgesoek.

Ek het met opset uriene terapie as sleutelwoord vermy, want iemand wat
legitiemiteit wil verleen aan so 'n absurde idee, sal juis vooraanstaande dooies
bysleep om geloofwaardigheid aan hulle idees te gee.

Terloops, probeer Altavista gebruik - nog nooit langer as 45 sekondes gesoek
nie. Maar dan moet jy die sleutelwoorde reg kies as jy sinvolle resultate
verwag!
|
|Vir huiswerk: gaan soek nou een wat sê Gandhi het dit _nie_ gedoen nie!

Dis my opinie op die oomblik en die onus is op jou om met 'n geloofbare bewys
vorendag te kom, nie so Huisgenootagtige tipe artikel nie. Ek is heeltemaal
bereid om jou te glo oor die storie, maar ek soek bloot 'n geloofwaardige
verwysing daarna voordat ek dit glo.

Sover kon ek nog geen biografiese werk oor Ghandigi kry wat sê hy het piepie
gedrink nie en dus bly ek by my standpunt dat hy NIE baie bekend is daarvoor -
soos wat jy beweer het nie.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26014 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com wrote:
> On Mon, 06 Sep 1999 22:23:10 GMT, Leendert van Oostrum
> wrote:
>
> |
> |En Ghandi was ook bekend vir sy oggendsopie van sy eie urine.
> |
> |
> Ek roep jou bluf op hierdie stelling ook. Verwys my na 'n enkele
> verwysing daarna op die internet en ek glo jou, maar ek kry niks.
>

Die internet? OK, as jy wil:

http://www.wfmu.org/LCD/LCD_Articles/LCD_19/urine.html

Maar moet maar nie alles glo wat jy op die internet les nie, hoor!

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26015 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 06 Sep 1999 22:23:10 GMT, Leendert van Oostrum
wrote:

|En Ghandi was ook bekend vir sy oggendsopie van sy eie urine.
|
|
Kry ek op die net die volgende aanhaling oor die ou Mahatma:

"Mahatma Ghandi walked barefoot everywhere, to the point that his feet

became quite thick and hard. He also was quite a spiritual person.
Even when he was not on a hunger strike, he did not eat much and
became quite thin and frail. Furthermore, due to his diet, he ended up
with very bad breath.

Therefore: he came to be known as a :

"Super calloused fragile mystic plagued with halitosis."

Nou weet ons, volgend Leendert, waar halitosis vandaan kom!
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26016 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan) wrote:
> On Wed, 08 Sep 1999 10:54:19 GMT, Leendert van Oostrum

> wrote:
> |
> |Die internet? OK, as jy wil:
> |
> |http://www.wfmu.org/LCD/LCD_Articles/LCD_19/urine.html
> |
> Ag nee, ek het toe nou na die verwysing gaan kyk en is baie teleurgesteld in
> jou, Leendert.

Liewe Johan.

Jy het gespesifiseer die verwysing moet op die internet wees. (Want jy
kon nie een kry nie.)

Ek het daardie een vir jou in drie minute opgesoek.

Vir huiswerk: gaan soek nou een wat sê Gandhi het dit _nie_ gedoen nie!

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26017 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 08 Sep 1999 21:14:43 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Ek glo ook die stories van die mense in die Himalayas.
|Ek dink as jy bietjie in Minnesota rondvra, sal jy dieselfde
|stories hoor.
|
Net die teenoorgestelde - hier is dit die algemene gevoel dat die koue en enige
iets nat nie saamgaan nie. Dis byvoorbeeld hoekom hulle aanbeveel dat die nood
sak in jou kar 'n stel warm droë klere bevat vir elkeen, dat as jy nat word, jy
kan droog aantrek.

Verder sê die ouens hier kan jy ook nie jou naam in die sneeu skryf nie - die
naaste wat jy kom, is 'n drie dimensionele beeldhouwerk....
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26018 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 06 Sep 1999 22:23:10 GMT, Leendert van Oostrum
wrote:

|
|En Ghandi was ook bekend vir sy oggendsopie van sy eie urine.
|
|
Ek roep jou bluf op hierdie stelling ook. Verwys my na 'n enkele
verwysing daarna op die internet en ek glo jou, maar ek kry niks.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26019 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Thys de
Wet" wrote:
> Ja, ek het ook al daarvan gelees van 'n ou daar in die wit gedeeltes met
> sub-zero temperture wat met sy kaalhand aan homse geweer gevat het en (met
> permissie gesê) homslef moes los pis van sy geweer af!!

'n Aanhaling vanuit Shivambu Geeta van Dr. GK Thakkar:

One of the great mountaineers of Mount Everest Mr. Morris
Wilson from England, has written that he made liberal use
of his own urine to save his limbs from becoming benumbed
due to excessive cold of the Himalayas and to save himself
from frostbite, apart from maintaining his strength.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26020 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink makliker om te probeer. Sal daarby uitkom en probeer. My broer
beweer natuurlik dat die ophou bier drink sy probleem was. Toe hy nog baie
Windhoeks geproe het het hy geen proleem gehad nie. Hy glo dat dit eers hier
by die derde een is, waar jy kan begin proe of die eerste twee goed was.

Groete
Erenst

reisiger skryf in boodskap news:06f57f7b.22453759@usw-ex0106-041.remarq.com...
> In article , "Ernest"
> wrote:
>> Ek sukkel vreeslik met jig (Gout of soos my broer
>> in Namibia sou sê "kgout").
>
>
> Daar is 'n ander resep vir "kgout", wat makliker drink -
> neem elke oggend 'n glas met lou water, waarin 2 teelepels
> heuning met 'n paar druppels "apple cider vinegar" gemeng
> is op die nugter maag. Dit werk vir party mense. Werk glo
> vir rumatiek ook. Hoop dit is meer drinkbaar.
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26021 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek het ook al daarvan gelees van 'n ou daar in die wit gedeeltes met
sub-zero temperture wat met sy kaalhand aan homse geweer gevat het en (met
permissie gesê) homslef moes los pis van sy geweer af!!

Omie wrote in message ...
>
> Kwarantyn wrote in message > En ek weet ook dat dit die amptelike raad
>> is as jou kaal hande aan metaal vasvries in die noordelike lande en jy
>> alleen is: urineer daarop.
>>
>
>
> Hoe ??? Jou hande sit dan vas ........
> :-))))))))
>
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26022 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Nou stel jou soortgelyke omstandighede voor waar die ou op die Himalajas
> rondloop: Hy is bang hy kry frostbite op sy tone - hy gaan sit en trek sy
> stewels uit, piepie sy tone nat en warm en binne sekondes het hy so 'n geel
> lagie ys om die tone en nou is die frostbite dalk net verhaas - Nou moet hy eers
> weer sy voete probeer droog/ysvry kry voor hy weer sy sokkies en stewels kan
> aankry...... " ......to save himself from frostbite....."????!!!!
>
> Neewat, hier is ook net nog 'n wolhaar storie, dink ek.
>
> Wat sê julle ander ouens....? Glousdina, jy bly ook in redelike koue dele, wat
> sê jy?

Ek glo al die stories. Ek kan jou wed dat Ghandi urine-terapie toegepas het.Die
weste het dit juis by die Indiese mense geleen.

Ek glo ook die stories van die mense in die Himalayas.
Ek dink as jy bietjie in Minnesota rondvra, sal jy dieselfde
stories hoor.

Gloudina
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26023 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 08 Sep 1999 10:54:19 GMT, Leendert van Oostrum
wrote:

|Die internet? OK, as jy wil:
|
|http://www.wfmu.org/LCD/LCD_Articles/LCD_19/urine.html
|
|Maar moet maar nie alles glo wat jy op die internet les nie, hoor!
|
|
Jy redeneer soos 'n kind - jy gee vir my die verwysing en dan sê jy jy
glo dit nie. "I rest my case...."
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26024 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 08 Sep 1999 13:22:03 -0700, reisiger wrote:
|'n Aanhaling vanuit Shivambu Geeta van Dr. GK Thakkar:
|
|One of the great mountaineers of Mount Everest Mr. Morris
|Wilson from England, has written that he made liberal use
|of his own urine to save his limbs from becoming benumbed
|due to excessive cold of the Himalayas and to save himself
|from frostbite, apart from maintaining his strength.
|
|
Ek koop hierdie een netso min as wat ek die Ghandi storie koop.

As jy by temperature is waar jy gevaar loop om frostbite te kry, gaan 'n ou
straaltjie piepie jou nie juis lank warm hou nie.

Vra maar vir die Minnesotans - hulle waarsku byvoorbeeld baie ernstig dat jy nie
in die koue weer, met selfs warm water naby jou motor se ruit kom om hom te was
nie - dit vries oombliklik vas op die ruit voor jy 'n ruitveer daaroor kan kry -
ons ry almal met alkohol in ons ruitveerwaterkanne.

Nou stel jou soortgelyke omstandighede voor waar die ou op die Himalajas
rondloop: Hy is bang hy kry frostbite op sy tone - hy gaan sit en trek sy
stewels uit, piepie sy tone nat en warm en binne sekondes het hy so 'n geel
lagie ys om die tone en nou is die frostbite dalk net verhaas - Nou moet hy eers
weer sy voete probeer droog/ysvry kry voor hy weer sy sokkies en stewels kan
aankry...... " ......to save himself from frostbite....."????!!!!

Neewat, hier is ook net nog 'n wolhaar storie, dink ek.

Wat sê julle ander ouens....? Glousdina, jy bly ook in redelike koue dele, wat
sê jy?
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26026 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Sep 1999 14:43:33 -0700, reisiger wrote:

|If we look carefully at the urine contents given above, we
|will find that the chemical compounds present are essential
|for the growth and maintenance of the human body. The table
|appears to be a formula of some very good tonic for the
|body.

Dis seker hoekom die ou mahatma so fris en gesond was....
|
|And indeed it is the best tonic available in the world and
|that too FREE OF COST. Then why and how these chemicals are
|said to be harmful to the body?

Te veel van enige iets in jou sistemm is nie goed nie en dis waar die job van
die niere inkom, om die deel uit te skei wat skade kan doen. As dit nie so was
nie sou ons sonder ons niere kon leef en dis een van die heel kritiese organe in
die liggaam.

| Is it because they have
|been manufactured inside the human body and not in a
|chemical factory? If this is the reason then we are totally
|wrong because the chemical manufactured in our own body are
|far more superior than those manufactured in any factory of
|the world.

Ek het lanklaas so lot bollie gelees! Wat 'n swak redenasie! Die chemikalie is
nie in ons liggame vervaardig nie - net daar verwerk, onskadelik gemaak en is
gewoonlik juis afkomstig van fabrieke en kom ons ligame binne saam met die kos
en pille en goed wat ons eet.
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26027 is 'n antwoord op boodskap #25906] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 08 Sep 1999 10:54:19 GMT, Leendert van Oostrum wrote:
|
|Die internet? OK, as jy wil:
|
|http://www.wfmu.org/LCD/LCD_Articles/LCD_19/urine.html
|
Ag nee, ek het toe nou na die verwysing gaan kyk en is baie teleurgesteld in
jou, Leendert. Jy gee vir my 'n website wat mense probeer oortuig om urine te
drink as bewys dat Ghandi dit gedoen het. En hulle noem selfs ouens soos John
Lennon, Keith Richards en Steve McQueen. Almal dooies wat dit nie meer kan
weerspreek nie (Ek weet Keith Richards is nog nie heeltemaal dood nie, maar wat
is die verskil?)

Ag nee wat, dis defnitief nie 'n geloofwaardige verwysing nie. Geen wonder jy
waarsku al so uit die staanspoor dat 'n mens dit maar liewer nie moet glo nie.

Jy het gepraat van biografiese werke oor die mahatma wat dit beskryf. Kan jy
nie een van hulle op die net opspoor nie?
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26064 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote in message ...
> On Wed, 08 Sep 1999 18:15:43 GMT, Leendert van Oostrum

> wrote:
> |Jy het gespesifiseer die verwysing moet op die internet wees. (Want jy
> |kon nie een kry nie.)
>
> Ek het na biografiese verwysings van Ghandi gesoek en hulle wel gekry, maar geen
> verwysing na piepiedrink nie.
> |
> |Ek het daardie een vir jou in drie minute opgesoek.
>
> Ek het met opset uriene terapie as sleutelwoord vermy, want iemand wat
> legitiemiteit wil verleen aan so 'n absurde idee, sal juis vooraanstaande dooies
> bysleep om geloofwaardigheid aan hulle idees te gee.
>
> Terloops, probeer Altavista gebruik - nog nooit langer as 45 sekondes gesoek
> nie.

Van SA af is die bandwydte beperk - alles laai veel stadiger hier.

> Maar dan moet jy die sleutelwoorde reg kies as jy sinvolle resultate
> verwag!

Stem saam. Dit help, byvoorbeeld om, benewens die (verkeerde) spelling
(Ghandi) ook die regte spelling (Gandhi) te probeer :-)
> |
> |Vir huiswerk: gaan soek nou een wat sê Gandhi het dit _nie_ gedoen nie!
>
> Dis my opinie op die oomblik en die onus is op jou om met 'n geloofbare bewys
> vorendag te kom, nie so Huisgenootagtige tipe artikel nie. Ek is heeltemaal
> bereid om jou te glo oor die storie, maar ek soek bloot 'n geloofwaardige
> verwysing daarna voordat ek dit glo.

Nee, nee, Johan. Jy skuif nou die doelpale!

Jy wou 'n verwysing op die internet gehad het, en ek het een verskaf.

Jy het nie aanvanklik gespesifiseer dat dit geloofwaardig ook moet wees nie
:-)

>
> Sover kon ek nog geen biografiese werk oor Ghandigi kry wat sê hy het piepie
> gedrink nie en dus bly ek by my standpunt dat hy NIE baie bekend is daarvoor -
> soos wat jy beweer het nie.

Jy's welkom om enige standpunt hoegenaamd te handhaaf.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26065 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> On Wed, 08 Sep 1999 21:14:43 GMT, @sympatico.ca wrote:
>
> |Ek glo ook die stories van die mense in die Himalayas.
> |Ek dink as jy bietjie in Minnesota rondvra, sal jy dieselfde
> |stories hoor.
> |
> Net die teenoorgestelde - hier is dit die algemene gevoel dat die koue en enige
> iets nat nie saamgaan nie. Dis byvoorbeeld hoekom hulle aanbeveel dat die nood
> sak in jou kar 'n stel warm droë klere bevat vir elkeen, dat as jy nat word, jy
> kan droog aantrek.
>
> Verder sê die ouens hier kan jy ook nie jou naam in die sneeu skryf nie - die
> naaste wat jy kom, is 'n drie dimensionele beeldhouwerk....

Ag, jy gaan om met sissie-minnesotans. Dis mos nie altyd so koud as daarsneeu op
die grond is nie. Dis net so om en by -0 F of -30 C wat dit sal
begin vries. Hoekom probeer jy dit nie self hierdie winter nie. In jou agterplaas.
Ons het 'n Noord-Amerikaanse grap-boek. Dit word genoem : "Pissing in
the Snow."

Gloudina
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26066 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Ernest"
wrote:
> Klink vir my goed. Behalwe toe ek die laaste paragraaf lees. Klink te veel na
> een of ander advertensie en nou begin ek twyfel oor die
res.

Nie eintlik so bedoel nie. Dit is eintlik 'n bespreking oor
alternatiewe medisyne.

Het glad nie soveel terugvoering hieroor verwag nie.

NB: Nie hier om die mediese wetenskap of farmaseutiese
organisasies te vervang nie, of hulle in die wiele te ry
nie, of te benadeel nie. Baie min mense is bereid om urine
te drink. Dit is hier ingebring vir die mense wat wel
genesing wil hê, en bereid is om dit op die proef te stel.
Indien dit werk - SA se finansiele probleme is halfpad
opgelos. Indien nie - niks is verloor nie. Probeer dit. Dit
is die boodskap hier. Het self besluit om daarmee te
eksperimenteer. Meng dit met heuning, dan smaak dit
drinkbaarder. As dit werk, dan werk dit. Dit het vir andere
gewerk.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26067 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 13:01:51 -0700, reisiger wrote:

|Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Physicians keep on
|saying that urine is a poisonous excreta from the body.
|This is far from the truth. Had it been true, late Morarji
|Desai who drank his own urine for more than thirty
|(thirsty) years regularly would not have lived a healthy
|life of about a hundred years to inspire Shivambu devotees.

Kyk, as hy gesond was, was dit ten spyte van die skewe gewoonte van hom en nie
as gevolg daarvan nie.
|
|Way back in 1977 the Economic Times reported and thereafter
|many other newspapers are still reporting that in advanced
|countries like Japan and the USA Urokinase (an injection
|that dissolves blood clots) is prepared from urine
|collected from public urinals.

Jou brein piddel nou sleg met jou as jy hierdie twak glo.

|This is a clear

...clear!?!?!?!....
|
|indication
|that modern ????????? scientists are aware of the fact ?????????/ that urine is
|not a "waste product" but is a valuable most sterile

....veral as dit nou eers daar uit die publieke urinaal gehaal is, né....

|serum,
|which is a panacea for several major illnesses including
|aging.

Skuus, man, ek het nie besef jy probeer hier ook snaaks wees nie! Baie
snaaks!! Is hierdie Thakhaar van jou 'n "stand-up comic?"
|
|Shivambu Geeta, van Dr G.K. Thakkar: Very recently

...in the dark ages of medicine....

| two
|doctors - Dr Alexander N Glazer and Dr Stocker from the
|University of California have discovered that the yellowing
|dye (Billirubin

...kom uit ou dooi afgebreekte rooi bloed selle uit....

|) responsible for jaundice, present in urine
|and long dismissed as valueless bodily waste, appears to
|have a beneficial function that can lessen tissue damage in
|cancer, aging, imflammation and heart disease. "Instead of
|spending our time on developing means to get rid of this
|billirubin, we should spend time on finding out the
|beneficial roles of billirubin", Dr Stocker said. The above
|news appeared in "Express" (USA) dated 1-3-87.
|
Netso klomp bollie! Gelukkig lyk dit my die lig het opgegaan by meeste medici
sedert Januarie 1787!
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26068 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee Johan,
Jy het gesê jy sal enige verwysing op die aanvaar. Of dit nou waar is of nie.
Solank dit op die net is.

Ernest

Johan skryf in boodskap news:37d6485e.114278939@news.citilink.com...
> On Wed, 08 Sep 1999 10:54:19 GMT, Leendert van Oostrum
> wrote:
>
> |Die internet? OK, as jy wil:
> |
> |http://www.wfmu.org/LCD/LCD_Articles/LCD_19/urine.html
> |
> |Maar moet maar nie alles glo wat jy op die internet les nie, hoor!
> |
> |
> Jy redeneer soos 'n kind - jy gee vir my die verwysing en dan sê jy jy
> glo dit nie. "I rest my case...."
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26069 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 14:26:23 -0700, reisiger wrote:

|>|) responsible for jaundice, present in urine
|>|and long dismissed as valueless bodily waste, appears to
|>|have a beneficial function that can lessen tissue damage
|in
|>|cancer, aging, imflammation and heart disease. "Instead
|of
|>|spending our time on developing means to get rid of this
|>|billirubin, we should spend time on finding out the
|>|beneficial roles of billirubin", Dr Stocker said. The
|above
|>|news appeared in "Express" (USA) dated 1-3-87.
|>|
|>Netso klomp bollie! Gelukkig lyk dit my die lig het
|opgegaan by meeste medici
|>sedert Januarie 1787!
|
|Wat het in Januarie 1787 gebeur?
|
|
die "above news" het in die Express verskyn....
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26070 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan) wrote:
> On Wed, 08 Sep 1999 21:14:43 GMT, @sympatico.ca wrote:
>
> Net die teenoorgestelde - hier is dit die algemene gevoel dat die koue en enige
> iets nat nie saamgaan nie. Dis byvoorbeeld hoekom hulle aanbeveel dat die nood
> sak in jou kar 'n stel warm droë klere bevat vir elkeen, dat as jy nat word, jy
> kan droog aantrek.
>

Dis waar dat koue en nat nie saamgaan nie, selfs wanneer dit nie te erg
koud is nie - vloeistof gelei warmte (van die liggaam na buite) Dis
waarom mens op see ook moet droog bly.

Maar: Warm vloeistof is seker in die praktyk (soos in die Himalayas) 'n
goeie manier om koue liggaamsdele warm te maak - veral in 'n
noodsituasie. Mits die vloeistof nie kan verdamp nie (soos in 'n
winddigte pak), kan dit seker ook relatief lank sy temperatuur behou.
Beteken wel mens moet, na die behandeling, weer droog aantrek. Ek is
geen Everest-klimmer nie, maar miskien kan so 'n behandeling prakties
uitvoerbaar wees as mens klaar kamp opgeslaan het.

(Wat maak mens met nat klere in die koue?) Maar dis interessant om te
spekuleer oor hoe so 'n vloeistoftegniek vir die behandeling van
vriesbrand kan werk as mens net met 'n rugsak en suurstofbottels op
Mount Everest is. Ek, in elk geval, is die laaste een wat vir 'n
Everest-klimmer sal voorskryf hoe om sy tone van vriesbrand te red
voordat gangreen intree.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26071 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 00:31:48 GMT, @sympatico.ca wrote:
|
|Ag, jy gaan om met sissie-minnesotans.

...nee sies! Waarvan praat jy nou?

| Dis mos nie altyd so koud as daars|neeu op
|die grond is nie.

...dan sal die ou op die Himalayas nie worry oor friesbyt nie.

|Dis net so om en by -0 F of -30 C wat dit sal
|begin vries.

Dis waaroor die bespreking gaan.

|Hoekom probeer jy dit nie self hierdie winter nie. In jou agterplaas.
|Ons het 'n Noord-Amerikaanse grap-boek. Dit word genoem : "Pissing in
|the Snow."

Wie sê vir jou ek het dit nie al gedoen nie.....?
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26072 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Tue, 07 Sep 1999 14:43:33 -0700, reisiger

> wrote:
>
>
> |If we look carefully at the urine contents given above, we
> |will find that the chemical compounds present are essential
> |for the growth and maintenance of the human body. The table
> |appears to be a formula of some very good tonic for the
> |body.
>
> Dis seker hoekom die ou mahatma so fris en gesond was....
> |
> |And indeed it is the best tonic available in the world and
> |that too FREE OF COST. Then why and how these chemicals are
> |said to be harmful to the body?
>
> Te veel van enige iets in jou sistemm is nie goed nie en dis waar die job van
> die niere inkom, om die deel uit te skei wat skade kan doen. As dit nie so was
> nie sou ons sonder ons niere kon leef en dis een van die heel kritiese organe in
> die liggaam.

Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Physicians keep on
saying that urine is a poisonous excreta from the body.
This is far from the truth. Had it been true, late Morarji
Desai who drank his own urine for more than thirty
(thirsty) years regularly would not have lived a healthy
life of about a hundred years to inspire Shivambu devotees.

Way back in 1977 the Economic Times reported and thereafter
many other newspapers are still reporting that in advanced
countries like Japan and the USA Urokinase (an injection
that dissolves blood clots) is prepared from urine
collected from public urinals. This is a clear indication
that modern scientists are aware of the fact that urine is
not a "waste product" but is a valuable most sterile serum,
which is a panacea for several major illnesses including
aging.

Shivambu Geeta, van Dr G.K. Thakkar: Very recently two
doctors - Dr Alexander N Glazer and Dr Stocker from the
University of California have discovered that the yellowing
dye (Billirubin) responsible for jaundice, present in urine
and long dismissed as valueless bodily waste, appears to
have a beneficial function that can lessen tissue damage in
cancer, aging, imflammation and heart disease. "Instead of
spending our time on developing means to get rid of this
billirubin, we should spend time on finding out the
beneficial roles of billirubin", Dr Stocker said. The above
news appeared in "Express" (USA) dated 1-3-87.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26073 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Tue, 07 Sep 1999 14:43:33 -0700, reisiger

> wrote:
> | Is it because they have
> |been manufactured inside the human body and not in a
> |chemical factory? If this is the reason then we are totally
> |wrong because the chemical manufactured in our own body are
> |far more superior than those manufactured in any factory of
> |the world.
>
>
> Ek het lanklaas so lot bollie gelees! Wat 'n swak redenasie! Die chemikalie is
> nie in ons liggame vervaardig nie - net daar verwerk, onskadelik gemaak en is
> gewoonlik juis afkomstig van fabrieke en kom ons ligame binne saam met die kos
> en pille en goed wat ons eet.

En die lug wat ons inasem? Die liggaam meng alles, vorm
chemiese reaksies, neem party elemente op en skei
andere af. Kompos, wat van blare gemaak is, is goed vir
bome en plante, maar urine nie vir 'n mens nie?

Jou persepsie van realiteit is so dat jy net bereid is om
te glo wat in jou onder bewussyn gebêre is. Eintlik is jy
reg vir jouself, en ek vir myself.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26074 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 13:28:26 -0700, reisiger wrote:
|Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Exactly five decades
|ago John Armstrong, and English author of a book titled
|"The Water of Life", did a great favour to the world, by
|writing this book and he can rightly be called the pioneer
|of Urine Therapy. A question must be arising in your mind
|as to from where Mr Armstrong received the inspiration to
|drink urine. There is a quotation in the Bible "Drink water
|from thine own cistern". He interpreted the quotation in
|plain manner. You drink water from your own bladder
|(cistern) i.e. urine.

Hy moes maar baie siek in die kop gewees het - of het hy nounet weer helfte van
die versie geglo - die hele versie sê:

Isa 36:16 Hearken not to Hezekiah: for thus saith the king of Assyria, Make [an
agreement] with me [by] a present, and come out to me: and eat ye every one of
his vine, and every one of his fig tree, and drink ye every one the waters of
his own cistern;

|
|Jammer Gloudina. Beide ons probleem is ons hardloop Indiese
|filosofie toe as dit alles uit die Bybel uitkom. Des nie
|teenstaande, alle paaie lei Rome toe. Ons weet dit mos.
|Maar ons interpreteer nie alles letterlik op nie.

Net as dit by piepie en cisterns in die Bybel kom???
Vorige onderwerp: Re: Omega
Volgende onderwerp: Opperman oor Wupperthal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:01:45 MGT 2024